Sel respirasie:
Plante maak energie deur fotosintese en plante en diere gebruik energie vir
hulle metabolisme. Fotosintese=anabolies (bou komplekse molekules uit
simple enes uit) en respirasie=katabolies (breek molekules af na simpel
enes).
Selrespirasie is n reeks chemiese reaksies wat ATP (adenosien trifosfaat)
vrystel wat in die mitochondria en energie vasgevang wor. Die proses word
beheer deur ensieme en die energie word vir jou metabolisme gebruik.
Respirasie:
Glukose:
Anaerobies:
Diere produseer
melksuur en 2 ATP
deur fermentasie & gis
selle fermenteer om
CO2, 2 ATP en alkohol
te skep.
Aerobies:
Deur die krebs siklus, oksidatiewe fosforilering en glukolise word 38 ATP
en hitte produseer.
Soorte respirasie:
Aerobies:
Die 3 stadiums wanneer O2 beskikbaar is: glukolise, oksidatiewe
fosforilering en die krebs siklus.
Glikolise: vind plaas uit die
sitoplasma uit en kort O2.
Glukose word gefosforileer
(fosfor bygevoeg) wat
veroorsaak dat pirodruiwesuur
opsplit.
Kreb siklus: vind plaas in die
mitochondria en