Asem deur Jan Vermeulen
1. Waar het Barries die rottegif gekoop? (1)
2. Wanneer sal Paul eers vir Barries iets gee om te rook? (1)
3. Hoe draai Paul se ideë uit? (2)
4. Hoe weet Barries dat die een bedkassie nie Paul s’n was nie? (2)
5. Wie is Bollie? (1)
6. Hoekom voel Barries seergemaak deur wat hy in Paul se bedkassie sien? (2)
7. Waar kry Barries Paul nse brandewyn en wat maak hy daarmee? (2)