Distribution of this document is illegal 1
, Karakters
• Protagonis,
Greg Owen / • Oud-hoofseun van Lawson Kollege
G-4ce • Studeer Sportwetenskap (en sielkunde) by die Universiteit van
(Protagonis) Stellenbosch
• Luukse lewe – trustfonds
• Greg se ouer broer
• Hy het selfmoord gepleeg (oordosis pille gedrink)
John Owen • Hy was avontuurlistig en waaghalsig
• Adrenalien junkie (“vir die val vir die vrees”)
• Goeie rugbyspeler
• Greg se pa
• Voormalige (mediabaas) baas van Turret Mediagroep
Chris Owen • Candelstick Maker
• Dien tronkstraf in die Kgosi Mampuru II – gevangenis (C Max)
• Aangekla van moord en terrorisme
• Greg & John se ma
Rina Owen • Skree om van frustrasies ontslae te raak
• Hartseer want almal word van haar weggeneem
• Chemiese ingenieur
André Symington • Rina Owen se kêrel / minnaar / skelmpie
• Ontmoet Greg Paasnaweek
• Voormalige leerling van Lawson Kollege
Xander Gericke / • Regter Gericke se seun
Eckardt Wilken / • Kuberkraker
Ekk-O • Greg se verraaier (wraakaanval op Greg en sy gesin
(Tritagonis) • Baie ryk (welaf)
• Help Greg om die Baker vas te trek
• Xander se pa
• Dok Pienaar en Chris Owen het hom omgekoop
• Korrupte gemors oor binnehandel van aandele
Regter Gericke
• Verdwyn nadat hy nie omkoopgeld wou aanvaar nie
• Was wreedagtig deur Project Nursery Rhyme se mense
terreggestel (vermoor)
• Xander se meisie
• Pa is ‘n Suid-Afrikaner, Ma is ‘n Turk
Ayla
• Ouers werk vir Doctors without Borders
• Sy het in Johannesburg skoolgegaan (praat vlot Afrikaans)
Distribution of this document is illegal 2
, • Oudskoolhoof van Lawson Kollege
Doktor Alec Pienaar • Die Butcher
(“Dok”) • Dien tronkstraf in die Kgosie Mampuru II – gevangenis
• Wreedagtig in die tronk vermoor deur die Baker se trawante
• Oudleerling van Lawson Kollege
• Greg se beste vriend
• Rook dagga
• Sterk rugby voorspeler
Plank
• In wilgenhofkoshuis (omdat pa daar was “label”)
• Lisa is sy meisie (“droom tot jou drome waar word”)
• Tweedejaar student
• Word in Venesië doodgeskiet
• BCom-student
Lisa Schutte
• Plank se meisie, Dirk se dogter
• Lisa se pa
• Oud-polisieman (vervroegde pensioen weens stres)
Dirk Schutte
• Motiveer Greg om na die Baker te soek (Gordiaanse knoop)
• Sluit in Florence by Greg-hulle aan
• Terreinbestuurder by Lawson College
Tom • Xander se handlanger / kuberkrakermaat
• Vasgebind en vermoor (lyk in die Eersterivier gegooi)
Joan Gibbs • Skoolsekretaresse by Lawson Kollege
• Stigter van Lawson Kollege
Thomas Jean • Woon in Clifton (Kaapstad)
Lawson • Invloedryke sakeman
• Dirk Schutte se hoofverdagte
Rebecca Lawson • Thomas Lawson se “trofee” vrou
• Betrokke by Project Nursery Rhyme
• Foto - Plusultramed
• Gearresteer en gevonnis vir die besit van kinderpornografie
Dokter Rian Trollip • Partytjie bygewoon by Greg se ouerhuis (gedans met sy vrou)
• Vermoor in die tronk (Hang homself in sy tronksel
• Sebastian Stadler se neef / broer
• Greg glo aanvanklik hy is die Baker
• Dokter Trollip se vrou
• Dronk toe Greg haar gebel het
Mevrou Trollip • Beeindig die oproep nadat Greg die Baker genoem het (blok Greg
se nommer)
• Stuur vir Greg die gebrande notaboek
• Oudleerling van Lawson Kollege
Kwanele • Hoofseun van Lawson Kollege – neem Greg se posisie oor
• Simpatiek oor wat met hom gebeur het
Distribution of this document is illegal 3
, • Die Baker
• Greg ontmoet hom by Lawson se ete
• Groot geword op Uitschotkraal
Sebastian Stadler • ‘n Viroloog en wreedaardige sadis (slange en meerkatte
(Antogonis) doodgemaak en opgestop)
• Deel van Project Coast
• Deel van Project Nursery Rhyme
• Kameraman (die Regter se terregstelingsvideo)
• Viroloog, dokter of chemikus
• Vervaardig dodelike griepvirus
Die Baker
• Enigste lid van Project Nursery Rhyme wat nog vry rondloop
• Ster in die Koninklike Tuine in Venesië
• Die Baker se sielsgenoot (Lady Macbeth)
• Naam verskyn in die gebrande boek
Valkyrie • Haar laaste wraak lei tot Plank se dood
• Galery tydens Owen se hofsaak (swart skouerlengte hare, sonbril)
• Vra vir Plank vrae oor Greg
• Greg se eks-meisie (hoërskool)
Nicole • Wil verhouding met Greg hervat
• Het ‘n kind – Colette
• Eerstejaarstudent in Sportwetenskap
Dain February
• Gee vir Greg Ritalin
• BA Kunsstudent, baasspelerig
• Greg se buurvrou
Chloe Adams • Help Greg om foto te manipuleer (transponder in sy hand)
• Sosiale vlinder: probeer om vir Greg by sosiale geleenthede te
betrek
Kiana & Lizmari • Chloe se vriendinne
• Groente- en vrugteverkoper in Istanboel
• Raak bevriend met Plank
Candon • Leen selfoon vir Plank om Lisa te bel
• Waarsku Plank dat mense uitvra oor hulle (3 ouens en Turkse
meisie)
• Fisiologie gasdosent
Professor Kabi • Vra vir Greg oor sportopkikkers (Sonder Greg uit)
• Moontlike verdagte
Joan Gibbs • Lawson Kollege skoolsekretaresse
• Thomas Lawson se kleinkind
TJ (junior • Greg se verraaier (Vertel vir die polisie dat Greg ‘n kuberkraker
is)
• Herken vir Greg (huisgenoot en koerante)
Vrou by gastehuis
• Vra of Greg die Baker gaan vang
Distribution of this document is illegal 4