100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary GR12 LO Opsomming

Puntuación
-
Vendido
1
Páginas
25
Subido en
07-08-2024
Escrito en
2024/2025

GR12 LO Opsomming (GR12 LO Opsomming)

Institución
Grado










Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
7 de agosto de 2024
Número de páginas
25
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Lewensorientering

Gr12

Eksamen

, Stres ‘n reaksie wat deur voorgesette, toenemende of nuwe druk en eise veroorsaak word

Term definisie
Verandering Om anders te word
Liggaamsgehalte Jou vlak van persoonlike welsyn en tevredenheid met jou lewe en toestande
van jou lewe
Angs Kommer of senuweeagtigheid
Stresfaktor Druk veroorsaak stres
Persoonlikheid Eienskappe wat mens uniek maak
Tekens van stres Meetbare aanduiding van stres
Simptome van stres Gevoel wat op stres aandui
Adrenalien Chemiese hormoon wat in bloedstroom vrygestel is in reaksie op stres
Positiewe stres Goeie en nodige stres, gee jou adrenalien en energie
Negatiewe stres SKadelik en segte stres, kan depressie veroorsaak
Hanteringsmeganisme Manier om stres te hanteer
Bestuurstegnieke Maniere om stres te hanteer, bestuur en te voorkom
Gemiddelde stresvlak Kan stres hanteer maar kan onbeheerbaar raak as aandag nie gegee word nie
Stressor Gebeurtenis wat stres veroorsaak


Wat laat jou stres?
˃ Voortdurende senuweespanning of angs
˃ Te veel om te doen
˃ Te veel probleme om op te los
˃ Voel geen beheer
2 Streshormone:
1. Kortisolis die hormoon wat geproduseer word tydens vrees en manifisteer in angstigheid.
2. Adrenalien is die hormoon wat die liggaam voorberei om te fisies te reageer op gevaar/bedreiging.

Indien jy nie daarin slaag om stres te hanteer nie kan jou liggaam te veel van hierdie hormone produseer .
Die stres beskadig dan jou liggaam en verander in chroniese siektes soos hoë bloeddruk.


Stresfaktore
Gevolge
- uitwerking op lewensgehalte en hoe goed jy leef
-oorsake is onderling verbind
-kan liggaamlik siek word

, tipes 1. Liggaamlike stresfaktore
*raak jou liggaam
-Gebrek aan oefening
-Seksuele mishandeling
-Beserings
-Oormoeg
-Ongesonde lewenskeuses, soos swak voeding en gebrek aan slaap
-Drink teveel kaffeien of alkohol
2. Emosionele stresfaktore
*gevoelens, gedagtes, reaksie op lewenskrisisse en verandering, jou persoonlikheid
1. Gevoelens
-kommer
-senuweeagtigheid
-angstigheid
-jaloesie
-onsekerheid oor toekoms
2. Lewenskrisisse
-onbeplande swangerskap
-dood van ouer of familielid
-druip
-egskeiding van ouers
3. Verandering
-verhuis
- nuwe werk te begin
-oorgang van skool na volwasse lewe
3. Sosiale stresfaktore
*verhoudings met ander
1. Familie en gemeenskap
-egskeiding
-familiedruk om te presteer
-Armoede
-argumente met familielede
2. Vriende en portuurgroepe
-goepsdruk
-eensaamheid
-geboelie
-populariteit
4. Omgewings stresfaktore
*alles rondom jou
-Besoedeling- water, geraas en lug
-Natuurrampe
-Gevaarlike omgewing
-Gebrek aan privaatheid, sonlig
$9.21
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
elrilombard University of Pretoria
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
27
Miembro desde
1 año
Número de seguidores
4
Documentos
25
Última venta
2 semanas hace

5.0

1 reseñas

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes