VasPenNotas: Onderwerp 1
DIE CHEMIE VAN LEWE
MOLEKULES: ANORGANIES EN ORGANIESE VERBINGS
Hersiening:
• Materie bestaan uit atome van die elemente.
• Atome word deur chemiese bindings verbind om molekules te vorm
• ‘n Molekule is enige chemiese struktuur wat bestaan uit atome wat deur bindings
aanmekaar gehou word.
• ‘n Verbinding is ‘n chemiese stof wat bestaan uit atome van twee of meer elemente.
Materie ( lewend of nie lewend ) bestaan uit ORGANIESE of ANORGANIESE stowwe wat
voorkom as mineraalelemente en molekules.
Bv. Tafelsout (mineraalelement en NaCl molekule )
ANORGANIESE VERBINDINGS
Gevorm deur
• natuurlike geofisiese prosesse in die omgewing
? • lewende organismes: metabolisme reaksies
Oplosmiddel
Vervoer stowwe in die eksterne en interne omgewing
Water Medium waarin chemiese reaksies kan plaasvind in
Temperatuur beheer
In voortplanting
Ondersteuning en struktuur
Gr 10 1
, BIOLOGY
VasPenNotas: Onderwerp 1
Kom natuurlik as soute in die eksterne
omgewing voor
Mineraalelemente vir Gebrek aan mikro- of/ en makrominerale kan
diere en mense siektes as gevolg van ‘n tekort veroorsaak.
Makrominraalelemente- die wat in groot hoeveelhede benodig word
natrium (Na); kalium (K); kalsium (Ca) en fosfor (P)
Mikromineraalelemente- die wat in klein hoeveelhede nodig is (spoorelemente); wat
as soute opgeneem word (ione)
Yester (Fe); Jodium (I)
Mineraalelemente • Benodig vir hul metaboliese prosesse
wat plante benodig • Word as soute (ione) uit die grond opgeneem
Makromineraalelemente
• Stikstof (N); fosfor (P); kalium (K); kalsium (Ca), magnesium (Mg); swael (S); Yster (Fe)
• (N)- gaan wortels binne as nitrate deur die grond:
o Ontbinding van humus
o Mis en urine van diere
o Stikstoffiksering
o Bemestingstowwe (nitrate of ammoniak)
• (P)- gaan wortels binne as fosfate:
o Ontbinding van humus
o Mis en urine van diere
o Mineraliseringsprosesse van rotse
o Fosfaatbemesting (fosfate)
Mikromineraalelemente
Boor (B); koper (Cu); yster (Fe); chloor (Cl), mangaan (Mn); molibdeen (Mo); sink (Zn)
Gr 10 2