Hoofstuk 34:
Protostome
Klades van Protostome
SPIRALIA
Embrio’s ontwikkel deur spirale kliewing
Meeste lewe in water
Beweeg deur silia of sametrekking van liggaamspiere
Twee klade:
Platyzoa
Mees prominente groep is platwurms
Eenvoudige liggame
Geen sirkulasie of respiratoriese stelsels
Komplekse voortplantngstelsel
Sluit mariene en varswater planariane en parasitese slakke en lintwurms
Lopohotrochozoa
Twee eiesnkappe defnieer lede van hierdie groep:
1. Trochophore: vrylewende larwe
2. Lophophore: perdeskoen- kroon van gesillieerde tentakels rondom die mond wat gebruik
word in fltervoeding
ECODYSOZOA
Bevat diere wat vervel:
o Eksoskelet
Harde eksterne skelet
Twee groot groepe:
o Arthropods
o Nematodes