• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 17 páginas
Resumen

Summary Fisika Gr 12 crib notes

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 17 páginas

'n opsomming van elke fisika onderwerp van wat leerder MOET ken vir vraestel. NEEM KENNIS! - Definisies is beskikbaar op flash cards op "Quizlet", wagwoord en "link" is op laaste bladsy gegee

Vista previa del contenido

FISIKA
GRAAD 12
CRIB NOTES

,Newton se Wette en Toepassing van Newton
se Wette:
DEFINISIES:

Normaalkrag (N): Die krag of komponent van 'n krag wat 'n oppervlak op 'n
voorwerp waarmee dit in kontak is, uitoefen en wat loodreg op
die oppervlak is.
Wrywingskrag (f) Die krag wat die beweging van 'n voorwerp teenwerk en wat
parallel met die oppervlak inwerk.
Statiese wrywingskrag Die krag wat die neiging van beweging van 'n stilstaande
(fs) voorwerp relatief tot 'n oppervlak teenwerk
Kinetiese wrywingskrag Die krag wat die beweging van 'n bewegende voorwerp relatief
(fk) tot 'n oppervlak teenwerk.
Newton se eerste ‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen
bewegingswet konstante snelheid volhard, tensy 'n nie-nul resulterende/netto
krag daarop inwerk.
Newton se tweede Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp inwerk,
bewegingswet versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen 'n
versnelling direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig
aan die massa van die voorwerp.
Newton se derde Wanneer voorwerp A 'n krag op voorwerp B uitoefen, sal
bewegingswet voorwerp B GELYKTYDIG 'n krag van gelyke grootte en in die
teenoorgestelde rigting op voorwerp A uitoefen.
Newton se Universele Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaam aan met 'n
Gravitasiewet krag direk eweredig aan die produk van hul massas en
omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen
hul middelpunte
Nie-kontakkrag ’n krag wat oor ‘n afstand uitgeoefen word sonder fisiese kontak
Kontakkrag ’n Krag wat uitgeoefen word tussen twee voorwerpe wat in
kontak is
Gewig Die gravitasiekrag wat die Aarde uitoefen op enige voorwerp op
of naby sy oppervlak.
Massa Die hoeveelheid materie in 'n liggaam gemeet in kilogram (kg).
Gewigloosheid Die afwesigheid van 'n ondersteunende krag wat 'n reaksie op
gravitasiekrag is

https://byjus.com/physics/laws-of-motion/
 Wrywingskrag:
 Eweredig aan die normaalkrag is
 Onafhaklik van die konakarea is
 Onafhanklik van die snalheid van beweging is

 NB!
 Indien die krag, F, wat op ’n voorwerp parallel aan die oppervlak toegepas is, nie
die voorwerp laat beweeg nie, is F in grotte gelyk aan die statiese wrywingskrag
 Die statiese wrywingskrag is ’n maksimum (fsmaks) net voordat die voorwerp op
die oppervlak begin beweeg
 Indien die toegepaste krag groter is as f smaks , sal ’n resulterende (netto) krag die
voorwerp versnel

 Kragte
Nie-kontakkrag: Kontakkrag:
Elektrostatiese krag (FE) Toegepaste krag (FA)
Gravitasiekrag (w/Fg) Spanning (T of FT)
Magnetiese krag Wrywing (Ff of fs/fk)

, Normaalkrag (N/FN)



NEWTON SE EERSTE BEWEGINGSWET:
 Definisie van newton se eerste bewegingswet

Fnet = ma
Fnet = 0N

 a = 0 wanneer Fnet = 0
 m.a.w voorwerp se snelheid verander nie wanneer Fnet = 0
 “stilstaande” – in ewewig – d.w.s Fnet = 0
 Spanning (T) in die toutjie is orals dieselfde omdat daar geen wrywing is nie en die
toutjie aaneenlopend is
 Bespreek waarom dit belangrik is om veiligheidsgordels te dra deur Newton se eerste
bewegingswet te gebruik.
 Wanneer kar skielik stop:
 Passasiers “neig om”aan te hou beweeg teen dieselfde spoed en in dieselfde rigting
(Newton se eerste bewegingswet)
 D.w.s passasiers sal vooruit tref
 Sitplekgordel verorsaak krag in teenoorgestelde rigting
 Passasiers met sitplekgordels aan sal botsings met instrumentepaneel of voruit
vermy
 Voorbeelde:
Die beweging van 'n vliegtuig wanneer 'n vlieënier die smoorverstelling van 'n enjin
verander.
Die beweging van 'n bal wat deur die atmosfeer val.
'n Modelvuurpyl wat na die atmosfeer gelanseer word.
Die beweging van 'n vlieër wanneer die wind verander




https://byjus.com/physics/newtons-laws-of-motion-first-law/



NEWTON SE TWEEDE BEWEGINGSWET:
 Definisie van Newton se tweede bewegingswet

Fnet = ma
a ≠ 0 m.s-2

 Teken kragtediagramme en vrye kragtediagramme/vrye liggaamdiagramme vir
voorwerpe wat in ewewig is of wat versnel.

https://byjus.com/physics/newtons-second-law-of-motion-and-momentum/

Información del documento

Schooljaar
201
Subido en
20 de abril de 2024
Número de páginas
17
Escrito en
2023/2024
Tipo
Resumen
$7.43

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
carmibadenhorst
4.7
(20)
Vendido
169
Seguidores
60
Artículos
22
Última venta
2 meses hace



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes