100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary IEB Donkerweb Chapter 51-68

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
22-01-2024
Written in
2023/2024

IEB Donker Web notes in depth created using both class notes based off the 'IEB vir die leerder' note pack as well as Eduteach Donkerweb notes

Institution
Module

Content preview

Chapter 51:
 Xander rig (point) die pistol op Greg as a grappie (joke)
 Greg kry n nota in sy kamer:
‘Twee clowns moet los en vir Oom Dirk by die Palazzo Vecchio moet ontmoet’
 Xander wil na Greg gaan met die pistool en afstand Greg
 Volgende oggend gaan hulle by die beeld van Persus en die afgekrapte kop van Medusa in sy hand
staan.
 Greg koop n kaartjie om die paleis in te gaan
 Greg hoor sy naam
 Dirk se hy slegte nuus het


Chapter 52:
 Greg het baie vrae vir Dirk  Is hy die Baker?
 Dirk se Greg se ma was bekommerd en sy het Oom Dirk gevra om Greg in Florence te besoek
 Plank het Lisa vertel waar hulle was
Slegte nuus:
1. Dok Pienaar n die trunk vermoor is
o Met n skerpgemaakte tandeborsel gesteek en het doodgebloei toe hy in die stort was
(shower)
2. Greg se pa in ICU is.
o Chris het terugbaklei  hulle het hom aangeval

 Dit was die Baker se mense
 Xander en Ayla Kom nader


Chapter 53:
 Greg will die Baker soek
 Xander oortuig (convince) hom dat hy moet die baker vind omdat hy Chris se poging (Attempt) te
moord
 Dawidbeeld: Greg merk dat die klippe in sy hand en die slingervel oor sy skouer half versteek is
 Boodskap op die Dawidbeeld: ‘jou oorwinning is in die krag van jou denke en nie in jou fisieke krag
le nie’ (Your victory lies in your thoughts and not your physical power)
 Medusa herinner Greg aan slange:
1. Dok Pienaar: dood
2. Greg se pa: in ICU
3. Die Baker: op vlug
 Dirk is nie beindruk(impressed) nie met wat hulle doen na Plank
 Dirk se hy weet die Italiaanse ambassade en het n visum kry deur sy
 Greg het n keuse: sy ma of Xander
 Om na Die Baker te soek, is om n berg te klim: berg is altyd hoer en hoer en moeiliker as wat dit lyk.
 Dirk wil Plank soek en Greg wil die Baker soek.

, Chapter 54:
 Xander nie vertrou Oom nie  dink hy die Baker is
 Die onstellend (disturbing) ding dat n hacker is:
Deur n webcam, kan hackers van jou fotos neem terwyl jy TV kyk of op jou rekenaar werk
 Xander will die Baker se kamera hack.
 Slegte nuus: Baker weet Greg en Xander op sy rekenaar was
 Xander gebruik n MeterPeter-program op die Baker se rekenaar (hy nog toegang he)
 MeterPeter het n ingeboude module waarmee jy iemand se webcam op n afstand kan manipuleer
 Hulle sien die Baker naby water, by die kerk van San Giorgio Maggiore in Venesie


Chapter 55:
 Oom Dirk se hy gaan daar ook
 Dirk is nie die Baker nie
 Greg voel skuldig oor Plank  Hy los vir Plank n brief by die ontvangs
 Xander vra Greg op die blitstrein, as hy nie reeds wie die Baker is
 Xander wonder of Greg, tydens die hofsittings, n wraakplan gedink het
 Greg se die kanal lyk soos n slang wat duer Venesie krul
 Venesie ook is bekend as die Waterstad
 Hulle gaan by hulle blyplek – Giglo-stasie
 Dirk het inkopies gaan doen
 MeterPeter laat jou toe om n ononderbroke (uninterrupted) videostroom te kan kyk.
 Xander gebruik dit om die baker se leers(files) te enkripteer
 Dit opneem(record) die videostroom op die toep
 Oom Dirk het getwyfel oor Xander  dink sy n psigopaat is
 Dirk dink daar is dinge wat gaan aan
 Greg se hulle met technologie werk
 Greg wys vir Oom die Gebrande Boek (Een naam Valkyrie)
 Dirk stel(suggest) dat hulle al die name van die mense wat by Greg se huis besoek(visit)
1. Prof. Kabi – gasdosent (guest lecturer)
2. Thomas Lawson – ‘‘n Mens Moenie brue brand om lig in die donker te maak nie’ (Dirk dink sy
die Baker)
3. Generaal winters
4. Andre Symington


Chapter 56:
 Wedersydse wantrou tussen die jong mense (mutual distrust)
 Greg se Ma: “Die ou wat wraak wil neem, moet twee grafte (graves) grawe”. Een vir slagoffer
(victim), een vir himself  Wraak is selfvernietig (self-defeating), omdat waneer n mens wraak
beplan,beplan jou eie ondergang (downfall)
 Greg dink die Baker was die kameraman van die video op die SFTP server
 Greg maak aannames (assumptions) dat Ayla se Pa Die Baker is en Ayla het Xander sosiale
manipuleerd

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 22, 2024
Number of pages
9
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

$9.15
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
deanfeldman
4.0
(1)

Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
deanfeldman
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
2 year
Number of followers
2
Documents
15
Last sold
1 year ago

4.0

1 reviews

5
0
4
1
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions