1. Hoe om te groet: (how to greet)
Goeiemôre, goeiemiddag, goeienaand
Hoe gaan dit?
Tot siens.
Formeel: Goeiedag, dames en here.
2. Hoe om verskoning te vra (apologise)
Baie jammer.
Verskoon my asseblief.
Ek is baie jammer, ek sal dit nooit weer doen nie.
3. Hoe om om hulp te vra: (ask for help)
Kan jy my help, asseblief?
Kan ek ‘n guns vra? Help my asseblief.
4. Hoe om voorspoed toe te wens (wish someone
well)
Voorspoed!
Voorspoed
Alles van die beste!
Ek hou duimvas!
Ek hoop dit gaan voor die wind!