Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Hoofstuk 2 - Menslike Hulpbronfunksie

Rating
-
Sold
1
Pages
15
Uploaded on
25-08-2023
Written in
2023/2024

DBE Gr12 Besigheidstudies (AFR) Handboek word as hulpbron gebruik vir die opsomming van Hoofstuk 2, Die menslike hulpbronfunksie

Institution
Course

Content preview

BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12




HOOFSTUK 2 –
MENSLIKEHULPBRON-FUNKSIE

, HOOFSTUK 2: MENSLIKEHULPBRON-FUNKSIE
Wat doen die MH-funksie?
• Die MH-funksie is verantwoordelik vir die beplanning van ‘n
onderneming se toekomstige behoefte aan en die voorsiening van
arbeid.

Ontleding aktiwiteite in die MH-funksie
1. Die betekenis van posontleding

• 'n Posontleding is 'n instrument wat deur die menslike hulpbron funksie
gebruik word om inligting oor die arbeidsmag van die onderneming
te verkry en te ontleed sodat hulle die regte persoon in die regte pos
kan plaas.
• 'n Posontleding bestaan uit posbeskrywing en posspesifikasie.
• Die werkgewer moet duidelik wees oor die aard van die werk wat
uitgevoer moet word, sodat 'n toepaslike posbeskrywing en
posspesifikasie opgestel kan word.

Verskil tussen posbeskrywing en posspesifikasie

Posbeskrywing/Taakbeskrywing Posspesifikasie/Taakspesifikasie

Beskryf verantwoordelikhede van 'n Beskryf die minimum aanvaarbare
spesifieke pos. kwalifikasies benodig vir die pos.

Geskrewe beskrywing van die pos Geskrewe beskrywing van spesifieke
en die vereistes. kwalifikasies benodig vir die pos.

Beskryf sleutel vereistes vir die persoon
Beskryf sleutel prestasie-areas vir 'n
wat die pos moet vul, bv. formele
spesifieke pos, bv. postitel
kwalifikasies

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
August 25, 2023
Number of pages
15
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

$3.01
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
wilmathuynsma North-West University
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
38
Member since
2 year
Number of followers
13
Documents
29
Last sold
4 days ago
Work smarter, not harder

Werk slimmer en bereik jou A gemiddeld!

4.9

17 reviews

5
16
4
0
3
1
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions