Carmi Badenhorst
G807
Briefie aan Madiba
-Sandra O’Kelly
0
,Carmi Badenhorst
Briefie aan Madiba
Tema:
Bewondering vir Nelson Mandela
Boodskap:
Die leser word gedwing om na te dink oor Nelson Mandela se eienskappe en om sy nagedagtenis te
respektee
Stemming Toon
Weemoedig Informeel
Liefdevol Ernstig
Nostalgies
Tipografie:
Ode/lofdig ’n gedig wat Nelson Mandela se lof besing/hulde aan hom bring.
’n Lofdig kan ook refreine soos die herhaling van strofe 1 en 7, 4 en 6 bevat. Dit gee aan die
gedig ’n sangerigheid.
Liriek – die woorde van ’n lied. Die gedig is in 7 kwatryne opgedeel.
Liriese gedig is gedigte wat gesing kan word en wat op emosies ingestel is
Titel:
Die titel is openbarend, want dit ontsluit die inhoud van die gedig.
Die verkleinwoord “briefie” word hier gebruik om die spreker se nietigheid aan te dui in
vergelyking met Nelson Mandela, die formidabele staatspresident.
Omdat die gedig soos ’n gesprek aan ‘n vriend gerig word, is die informele benaming, Madiba,
gepas. Dit beklemtoon die toegeneentheid en bewondering van die spreker.
1
, Carmi Badenhorst
Ontleding van die gedig:
R Reël Analise
Strofe 1:
Vier versreëls – kwatryn
Aanhef en motivering
1 Liewe Madiba, ek skryf die vir jou. STYLFIGUR:
Anafoor: Herhaling van ’n woord aan die begin
van ’n versreël. “Liewe”
Die gedig begin soos ’n vriendskaplike brief se
aanhef: Liewe Madiba
Die aanhef sluit aan by die titel.
Madiba is ’n erenaam vir die ontslape, voormalige
staatspresident van Suid-Afrika, Nelson Mandela.
Die eerstepersoonspreker (Ek-spreker) is aan
die woord, die skrywer van die “briefie”.
“jou” aangesprokene – Nelson Mandela
“die” verwys na die briefie wat aan Madiba
gerig is.
STYLFIGUUR:
Ironie: ‘n Mens sou verwag dat die skrywer ’n
formele aanspreekvorm gebruik, maar die
informele aanspreekvorm dui die
toegeneentheid/bewondering vir die
aangesprokene aan
2 Ek weet jy kry briefies soos my BEELDSPRAAK:
een aan jou Vergelyking: “briefies soos my een aan jou” – die
spreker vergelyk haar brief as een van vele
bewonderaarsbriewe wat Mandela al ontvang
het.
3 Ons het nooit ontmoet nie, maar “Ons” dui op die spreker en die aangesprokene.
voordat jy groet. STYLFIGUUR:
Ironie:
Hulle is vreemdelinge vir mekaar. Dit is ironies dat
iemand wat nog nooit die staatspresident
ontmoet het nie ’n vriendskaplike brief aan hom
sal skryf.