KARAKTERS
GREG OWEN
- Greg is die protagonis in hierdie verhaal. Dit beteken dat hy die sentrale
karakter/held is wie se karaktereienskappe deur die verloop van die verhaal
verander/ontwikkel.
Wat weet ons alles van Greg?
- Hy is ′n matriekleerder en die hoofseun aan Lawson Kollege.
- Greg is aan die begin ′n leier met sterk leierseienskappe, maar namate hy
meer belangstelling in kuberkrakery vertoon, raak sy taak as leier vir hom al
hoe minder belangrik. Kwanele moet in Greg se plek toesig hou by die
kerkdiens terwyl Greg besig is met kuberkrakery.
- Hy is ′n sportman wat veral lief is vir rugby speel. Hy speel vleuel vir die
eerste rugbyspan.
- Greg se ouers is baie ryk.Greg se pa is die eienaar vanTurret Media, ′n groot
mediamaatskappy.
- Greg is slim en vaar aanvanklik akademies goed. Sy pa verwag aan die einde
van die jaar 9 onderskeidings van hom en plaas druk op Greg.
- As die leser Greg beter leerken, kom ons agter dat hy ook ′n karakter is wat
omgee – hy is byvoorbeeld bekommerd omdat sy ma dikwels alleen in die
groot, leë huis sit, terwyl sy pa werk. Hy loods ook ′n obsessiewe soektog
omdat hy bekommerd is oor Eckardt se verdwyning.
- As ′n mens Greg se karakterontwikkeling deur die verloop van die verhaal fyn
dophou, dan is die volgende sake van belang:
Greg is aanvanklik ’n gewilde leier met wie almal geselsies aanknoop. Hy twyfel
eintlik baie in homself. Die kuberkraker-lesse gee hom valse, rebelse selfvertroue.
Hy rebelleer teen sy pa se rigiede gesag en ook teen die skool se tradisionele
skoolreëls.
- Greg gee aanvanklik voor dat hy selfversekerd is, al het hy ’n knou weg na sy
broer se selfdood.
- Hy daag ook Dok Pienaar se gesag uit deur te weier om aan ′n rugbywedstryd
deel te neem.
- Hy besef uiteindelik dat hy vir die eerste keer sedert sy broer se dood weer
regtig lewe, maar dan stort Greg se eens veilige, gemaklike bestaan, nes sy
emosies, heeltemal in duie.
- Waar Greg deur die verloop van die verhaal misstappe begaan, erken hy aan
die einde dat hy foute begaan het en nie “bullet proof” is nie.
- Hy vergoed vir sy wandade deur sy hulp aan die polisie aan. te bied.
, - Greg gee aanvanklik voor dat hy selfversekerd is, al het hy ’n knou weg na sy
broer se selfdood.
- Hy twyfel eintlik baie in homself. Die kuberkraker-lesse gee hom valse,
rebelse selfvertroue.
- Hy rebelleer teen sy pa se rigiede gesag en ook teen die skool se tradisionele

ECKARDT WILKEN
- Eckardt is die ander belangrike hoofkarakter in hierdie roman. Aangesien hy
die karakter is wat deur die verloop van die verhaal konflik by Greg
veroorsaak, is hy die antagonis (skurk).
- Van die belangrikste inligting waarvan die leser moet kennis neem om
Eckardt se karakter te leer ken, is die volgende:
- Eckardt kry as graad 12-leerder onwettig toelating tot Lawson Kollege (hy
skep ′n onwettige profiel op die skool se rekenaarsisteem) sonder dat hy aan
die kriteria voldoen wat as vereiste gestel word aan leerders wat by Lawson
Kollege wil inskryf:
- Eckardt se familielede het byvoorbeeld geen vorige verbintenisse met die
skool gehad nie.
- Eckardt het iets misterieus/geheimsinnig aan hom, want die leser kry min
inligting oor hierdie karakter. Hy bly deurgaans ′n buitestander wat nie veel
oor homself verklap nie.
- Eckardt se geheimsinnigheid word versterk deur die feit dat hy duidelik ′n
buitestander van sy graad 12-groep is.
- Hy wil nie deel van ′n groep wees nie.