‘n Skets van die mitochondrion
Selrespirasie?
+ Dit is die chemiese proses
waartydens glukose geleidelik
afbreek, in die teenwoordigheid Ribosome
van suurstof (aerobiese respirasie)
Matriks
of die awesigheid van suurstof
(anaerobiese respirasie)
Krista
Belangrikheid van energie:
Tussenmembraan ruimte
1. Groei
2. Seldeling Buitenste membraan
3. Beweging Binneste membraan
4. Vervoer van stowwe oor
selmembraan
Aanpassings vir sellulêre respirasie:
1. Matriks
o Bevat DNS en ribosome om ensieme te vervaardig wat noodsaaklik is vir selrespirasie
2. Krista
o Voue vergroot die oppervlakarea vir selrespirasie sodat ensieme hier kan vasheg
3. Buitenste membraan
o Membraan is glad kan dus makliker deur die sitoplasma beweeg.
o Deurlaatbaar vir suurstof (noodsaaklik vir selrespirasie)
stadiums van selrespirasie
1) Glikolise (Anaerobiese proses) 2) Krebs-Siklus (Aerobies)
+ Vind in die sitoplasma van die sel plaas + Vind binne die mitochondria van die sel plaas
1. Glukose wat uit 6 koolstofatome bestaan word 1. Pirodruiwesure gaan die mitochondrion binne
in kleiner molekules afgebreek
2. ‘n reeks sikliese reaksies vind plaas
2. Twee molekules pirodruiwesuur, met 3
3. Energieryke waterstofatome en
koolstofatome elk, word gevorm
koolstofdioksied word vrygestel
3. Energieryke waterstofatome, asook ‘n klein
4. Koënsieme(waterstofdraers) dra die
hoeveelheid energie word vrygestel en in ATP
energieryke waterstofatome na die volgende
geberg
fase. (Oksidatiewe fosforilasie)
4. Waterstofdraers (koënsieme) dra energieryke
waterstofatome na oksidatiewe fosforilering
(Stadium 3)
, 3. Oksidatiewe fosforilasie (Aerobies)
+ Vind in die mitochondria van die sel plaas (Kristas)
1. Energieryke waterstofatome vanaf glikolise en krebs-siklus word deur koënsieme na ‘n
waterstofoordragsisteem gedra
2. Waterstofatome word van een waterstofontvanger na die volgende oorgedra
3. Elke keer wanneer ‘n waterstofatoom van een ontvanger na die volgende oorgedra word, word
energie vrygestel
4. Hierdie energie bind ‘n fosfaatmolekule met ADP om ATP te vorm, wat die energiedraer in die sel
is
5. Die finale waterstofontvanger is suurstof
+ Twee waterstofatome verbind met 1 suurstofatoom om water molekule te vorm
Aerobies:
Glukose+ suurstof -> Koolstofdioksied + water + ATP
Aerobies: In kristas van mitochondrion
Glukose+ suurstof ->
Koolstofdioksied +
water + ATP