Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 5 páginas
Resumen

Summary Tourism Chapter 1

Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 5 páginas

This is a whole summarized document for matric tourism students

Vista previa del contenido

Hoofstuk 1: Wêreldgebeure van internasionale belang
Wêreldgebeure......................................................................................................................................2
Wat is ‘n wêreld gebeurtenis?...........................................................................................................2
Voorbeelde van wêreld gebeure.......................................................................................................2
Voorbeelde van ander wêreldgebeure..............................................................................................2
Die uitwerking van wêreldgebeure........................................................................................................2
Positiewe uitwerking van wêreldgebeurtenisse op internasionale Toerisme....................................2
Negatiewe uitwerking van wêreldgebeurtenisse op internasionale Toerisme..................................3
Die uitwerking van die aanbieding van ‘n wêreldgebeurtenis op plaaslike Toerisme in die
gasheerland.......................................................................................................................................3
Die uitwerking van die aanbied van ‘n wêreldgebeurtenis op die ekonomie van die gasheerland. . .3
Die aanbied van ‘n wêreldgebeurtenis bring groot voordele vir die gasheerlande, naamlik:........3
Die aanbied van ‘n wêreldgebeurtenisbring groot nadele vir die gasheerlande, naamlik:............4
Voordele en nadele van ‘n wêreldgebeurtenis vir die gasheerland.......................................................4
Voordele van die aanbieding van ‘n wêreldgebeurtenis....................................................................4
Wat is die vermenigvuldigerseffek.................................................................................................5
Nadele van die aanbieding van ‘n wêreldgebeurtenis.......................................................................5

, Wêreldgebeure
Wat is ‘n wêreld gebeurtenis?
 Wêreldgebeure verwys na sportgebeurtenisse, politieke gebeurtenisse, berade, konferensies
en selfs modeparades, handelskoue en sake-gebeurtenisse.
 Die land wat die gebeurtenisse
 Die land wat die gebeurtenisse aanbied is die gasheerland
 Elke land wat deelneem, sal deur afgevaardigdes, deelnemers en toeskouers
verteenwoordig word
 Dikwes kry die gasheerlande heelwat madiadekking
 Joernaliste, koerante en tv verskaf dekking van beide gebeurtenis en die gasheerland.

Voorbeelde van wêreld gebeure
 ‘n wêreldgebeurtenis is wannner spanne van die lande regoor die wêreld by kompetisie
byeenkom.
 Voorbeelde
o FIFI-Wêreldbekersokker – die grootste en meeste gekykte internasionale sokker
byeenkoms, wat elke vier jaar aangebied word.
o Tour de France – ‘n internasionale fietsresies wat hoofsaaklik in frankryk gehou
word
o Comrades-marathon – ‘n jaarlikseultra – marathon van 89 km wat in KZN plaasvind.
o Olimpiese spele – ‘n internasionale multisport – byeenkoms wat elke vier gehou
word
o Wimbledon – ‘n groot tennistoernooi wat elke jaar in Wimbledon aangebied word.

Voorbeelde van ander wêreldgebeure
 Besigheidsmense, regeringsamptenare en selfs president ontmoet by wêereldgebeurtenisse
om besluite te bespreek en te maak oor die verbetering van verskeie sake.
 Die volgende wêreldgebeure lok baie afgevaardiges en toeriste:
o G8 beraad
o COP 17 CMP7
o Indaba
o Rio Aardeberaad
o “Cannes Lions International Festival of creativity”



Die uitwerking van wêreldgebeure
Positiewe uitwerking van wêreldgebeurtenisse op internasionale
Toerisme
 Die verbetering van infrastrukstuur
 Werkskepping vir plaaslike inwoners
 Bewusmaking van buitelanders en plaaslike inwoners van plaaslike kultuur
 Besteding aan die beskerming van toeriste-attraksies
 ‘n gevoel van nasionale of plaaslike trots
 Groot invloei van internasionale besoekers
 Verhoogde deelname aan die gebeurtenisse wat aangebied word

2|Page

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
19 de junio de 2023
Número de páginas
5
Escrito en
2022/2023
Tipo
Resumen
$3.76

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
PatoVoador
4.3
(6)
Vendido
45
Seguidores
23
Artículos
48
Última venta
4 semanas hace



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes