Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 28 páginas
Resumen

Summary Afrikaans "Toulouper" Poetry: Study Guide for Finals

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 28 páginas

Touwys Met Toulopers: Document Contains: 1. Touloper 2. ? 3. Die Wereld Het So Klein Geword 4. Sterrekyker 5. Staan Op! 6. Strelizia 7. Daarom 8. Klein Geloof 9. Aandeelhouer Each poem is annotated in English and has Afrikaans vocab. Includes notes on structure, symbolism, meaning and title—best Study guide for self-teaching and learning.

Vista previa del contenido

Afrikaans Poësie
Touwys Met Toulopers

1. Touloper

2. ?

3. Die Wereld Het So Klein Geword

4. Sterrekyker

5. Staan Op!

6. Strelizia

7. Daarom

8. Klein Geloof

9. Aandeelhouer

, Touloper
Die Spreker

● ‘n Tiener
● Eerste persoon
● Iemand wat op ‘n tou loop


Reëlverklarings

● Reël 1
the storms rage again in our house today
Daar is groot onrus/konflik in die huis, daar word baie baklei
Waarskynlik deur die spreker se ouers
‘Weer’ beteken dit dikwels/ herhaaldelik gebeur often/repeatedly
● Reël 2
but full of courage/nerve I climb on the tightrope
Baie dapper, vol moed pak die spreker die balanseertoertjie aan balancing act
“Maar’ bewys ‘n verandering in toon
'But' proves a change in tone
Verkeerde woordorde: dit beklementoon ‘vol durf’
Bewys dat hy het moed
● Reël 3
inch by inch I shuffle forwards
Hy beweeg baie versigtig vorentoe terwyl hy sy oë op die tou gerig hou
Hy begin stadig want hy is onseker
● Reël 4
past the reproach winds of
Sy ouers verwyt mekaar die hele tyd en die stormwind dreig om hom van die tou
af te waai
‘Verwyt-winde’ beteken die konflik by die huis
Hy wil nie betrokke raak nie
● Reël 5-7
did you again
I told you so
What did you do?
Skuinsgedruk wys dit is direkte rede
Net halwesinne
Die ouers slinger oor en weer verwyte na mekaar en blameer mekaar vir wat
verkeerd is in hul verhouding
● Reël 8
panicking eyes look at me from way down below
Die ouers is skynbaar bewus van die effek van hul onmin op die kind maar hulle is
so behep met hulleself dat hulle nie aandag daaraan skenk nie
● Reël 9
far removed from my spotlight- balancing act

, Hulle bekommer hulle skynbaar meer oor hul eie kwessies as oor die kind se
moedige poging om hulle aandag op hom te vestig
● Reël 10-11
my tightrope webs between
walls and doorknobs
Die spreker moet sy strategie baie fyn beplan om uit hierdie storm te ontsnap en
nie daarin vasgevang te word nie
● Reël 12
family photos and calendars
Dinge wat herinneringe terugbring
Dalk tel hy nie dae af om weg te kom uit sy onhoudbare situasie
● Reël 13
flashing tv images and internet connections
Die een ouer kyk moontlik TV terwyl die ander een voor die rekenaar vasgevang is
Dis ‘n moontlike rede vir die gebrek aan kommunikasie tussen hulle of dis hulle
manier van ontsnap uit ‘n ongelukkige huwelik

Reëls 12 en 13 dui ook ‘n lang tydsverloop aan (van familiefoto’s en kalenders tot
moderne tegnologie)
Hierdie onmin hou dus al jare lank aan
Lines 12 and 13 also indicate a long passage of time (from family photos and
calendars to modern technology) So this feud has been going on for years
● Reël 14
up to the garden gate
Die tuinhek dui moontlik die spreker se poort na vryheid aan o Die spreker se
ontsnaproete strek moontlik van die deurhandvatsel in die huis tot by die
tuinhekkie
● Reël 15
I am high above the ground
Solank hy bo die grond beweeg, hoef hy nie deel te wees van die ongelukkige
gebeure wat op die grond plaasvind nie
● Reël 16-18
away from everything except the winds
but I don’t think about it
I keep my eye on the tightrope
Geleidelik vervaag die bekende dinge wat hom omring, behalwe die stemme van
die verwytende ouers in die agtergrond, maar hy probeer hom daarvan afsluit deur
op sy balanseertoertjie te fokus
● Reël 19
I balance my life
Hy probeer balans in sy lewe bring sodat hy nie net op die negatiewe dinge
konsentreer nie
● Reël 20
and foot by foot I shift forward
Die balanseertoertjie is ‘n tydowende proses: voetjies het intussen voete geword
maar steeds is dit ‘n langsame proses om aan sy ongelukkige omstandighede
Hy gaan meer vinnig want hy is nie nog onseker nie
● Reël 21
through the storm

Libro relacionado
 image
Saamgestel Deur Jaco Jacobs Toulopers
Editorial: 2015 ISBN: 9780799359107 Edición: Desconocido

Información del documento

Schooljaar
204
¿Un libro?
No
¿Qué capítulos están resumidos?
Most poems
Subido en
26 de agosto de 2022
Número de páginas
28
Escrito en
2022/2023
Tipo
Resumen
$13.43

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
JyosNotes2022
4.3
(25)
Vendido
260
Seguidores
232
Artículos
26
Última venta
2 meses hace

Reseñas de compradores verificados




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes