TOETS 1: VLERKE VIR ALMAL deur Marion Erskine
(HOOFSTUK 1 – 15)
VRAAG 1 PRENT-ASSOSIASIE
Kyk na elkeen van die volgende prente. Beantwoord nou die volgende twee
vrae by elke prent:
(i) Met watter karakter assosieer jy die prent?
(ii) Gee elke keer ‘n rede vir vir jou antwoord in (i).
1.1
(i)
(ii) (2 x ½) (1)
1.2
(i)
(ii) (2 x ½) (1)
1
,1.3
(i)
(ii) (2 x ½) (1)
1.4
(i)
(ii) (2 x ½) (1)
1.5
(i)
(ii) (2 x ½) (1)
(5)
2
, VRAAG 2 WAAR of ONWAAR
Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR? Motiveer jou antwoord in een
sin.
2.1 Aldi Lotter se pa het nie baie invloed in die skoolgemeenskap nie. (2)
2.2 Karlien se pa is die een wat na haar boetie kyk. (2)
2.3 Dewald is baie bly wanneer hy Nicola se skootrekenaar by haar ma kry. (2)
2.4 Karlien se ouers het min geld en sy moet ook werk vir ‘n ekstra inkomste. (2)
2.5 Dewald hakkel al vandat hy ‘n jong kind is. (2)
(10)
VRAAG 3 KONTEKSTUELE VRAE
Lees die volgende uittreksel deur en beantwoord die vrae:
“Aangesien ons op die skoenlapper besluit het as simbool, kan ons vir die groeplede ‘n
handgebaar leer. Indien hulle sien iemand word geboelie, kan hulle vir daardie persoon
wys hulle moet sterk staan deur die volgende beweging diskreet te doen.”
Karlien draai haar handpalms na onder en kruis haar duime oor mekaar. Dan begin sy
die gefladder van ‘n skoenlapper naboots.
Ek staar na haar. Skielik is Karlien vir my die mooiste meisie wat ek in my lewe gesien
het.
3.1 Dewald het sy vriende huis toe genooi. Hy wil ‘n kaartjie skep om vir kinders
toegang tot die Schmetterling-organisasie te gee.
Wat gaan óp die kaartjie wees? Noem twee dinge. (2)
3.2 Watter wagwoord kies Dewald vir die kaartjie? (1)
3.3 Watter bydrae maak Nomaswazi op die lys wat sy vir huiswerk gedoen het?
Kies die korrekte antwoord:
A Wees rustig. Moenie met iemand moeilikheid soek nie.
B Hou ‘n lae profiel by die skool.
C Staan saam. Daar is krag in getalle.
D Bly kalm. Trek jou vriende se aandag. (1)
3.4 Waarvan is die skoenlapper ‘n simbool? (1)
3