GRAAD 9
AARDRYKSKUNDE
Kwartaal 1
Dedicated Online Tutoring
Deur Dorette Bester
(BCompt FAC, PGDA(CTA))
, KONTOERLYNE
DIE LEES VAN KONTOERPATRONE OP ‘N TOPOGRAFIESE
KAART. ONDERAAN LANDSVORME VOORBEELDE
(BRON VAN GRAFIEKE & ILLUSTRASIES : WKOD WEBWERF)
TAFELKOP (BUTTE) EN
STEIL HELLING EN ’N ’N TAFELBERG
SPITSKOPPE
GELEIDELIKE HELLING (MESA)
KRANS OF ’N WATERVAL BERGREEKSE
RIVIERVALLEI EN ’N UITLOPER
POORT EN ’N NEK
Poort: Riviervallei:
Wanneer ’n rivier deur ’n nou deurgang in ’n bergreeks vloei. Die grootste hoogte aan die buitekant en daal
Die kranse is baie steil sodat die kontoere baie naby mekaar geleë is. die land na die binnekant.
Nek: Uitloper:
’n Laagtepunt tussen twee koppies maar die laagte is nog steeds heelwat hoër geleë Die grootste hoogte aan die binnekant
as die omliggende area. aangetref en daarvandaan daal die land na die
Geleidelike helling: buitekant.
Die kontoerlyne verder uitmekaar. Tussen twee rivervalleie word ’n uitloper
Steil helling: gevorm.
Die kontoerlyne nader aan mekaar.
Tafelberg:
’n Groot plat tafelagtige bokant word onderskei