____________AFRIKAANS STORIES
OPSOMMINGS_____________
VAN PREIOUS – ‘N BUISIE SALF
Karakters
- Coenie (main character)
- Oom Willem (Ma boyfriend)
- Ma/Pat (Coenie se Ma)
- Mari (Coenie se jonger sussie)
- Mev. Buchner (Coenie se juffrou)
- Louise Alberts (Student)
- Precious Bapela (student)
- Solomon Chauke (student)
- Vassilis Efstratoudakis (student)
- Tooi (Mev. Buchner se seun)
Opsomming
Coenie praat me sy Ma en Oom Willem oor die
Debatskompetiesie. Oom Willem hou nie van die tema
nie. Coenie raak geirriteered met sy Ma em Oom
Willem en gaan na sy kamer toe. Voor hy by sy kamer
uitkom dink hy dat sy Ma vetter geword het toe sy in
die gang deur staan. Gang deur word vergelyk met n
grot se bek.
Ma se hy begrawe sy talente maar Coenie dink sy Ma
het stilletjies met Mev. Buchner gaan praat om hom op
die debatspan te kry. Oom Willem se hy moet lyk asof
hy alles weet en hy moet smile.
>>>>>
, In Coenie se kamer kyk hy in die spieel. Spieel is vol
plakkers/stickers geplak so hy kan nie sy hele gesig
sien nie. Hy kyk na sy vel en vra homself wat hy
verkeerd doen dat sy vel vol aknee/acne is of hy hey
die hormone van n monster. Vergelyk homself met die
monster in Skoonlief en Ondier/Beauty and the beast.
Mari klop aan sy kamer deur. Sy wil altyd weet wat
gaan aan agter n toe kamer deur. Toe kamer deur is
onweerstaanbaar vir haar. Hy se da thy besig is maar
sy hou aan tot dat hy die deur oppmaak en vir haar se
hy het werk en hy moet voorberei vir die
debatskompetiesie. Sy stap in die kamer in en sit op die
leunstoel se armleuning en vou haar arms. Sy se sy hou
nie van Oom Willem nie en vra of haar Ma hom weer
kan skei. Coenie se dat Oom Willem hier is viraltyd en
dis sy Ma se lewe nie hulle sin nie. Mari se hy eet soos
n haas met dy lippe wat snaaks beweeg. Mari verlaat sy
kamer.
>>>>>
Volgende dag by die skool oppad Debatskompetiese
toe. Wind waai erg. Louise se vandag waai die bussie
van die pad af. Mev. Buchner se die wind is n goeie
teken dat hulle reen gaan kry. Mikrobus ruik na
toiletseep, reukweerder en skoenpoliteur. Vassilis het
sy slotsin korter gemaak. Coenie sit tussen Vassilis en
Solomon. Coenie wil eendag vir Louise se day sy die
enigste mens is wat hom nie soos n hond of melaatse
laat voel nie. Hulle het verongeluk met n ander
mikrobus en hulle rol by die kant van die berg af.