Tipografie
● 4 Strofes : 3 kwatryne (4 versreëls)
● Gedeeltelike Kruisrym (reëls 2 + 4)
● 1 tersiene (3 versreëls) wending vind plaas
Titel
● Met kleinletters gespel - beklemtoon hoe “klein” die geloof is
● Twee betekenisse
1 geloof van iemand wat klein is - kinderlike geloof (faith like a child)
2 geloof wat klein is - totale gebrek aan geloof (lack of faith)
Spreker
● Ek-spreker maak persoonlik
Tema
● Soos ons ouer word, verloor ons daardie kinderlike onskuld en geloof in sprokies
(kersvader, etc)
● Dit word met realiteit, feite en kennis vervang = ontnugtering (disillusionment)
Gedig
1 die kabouter is uit my tuin gesteel - die kind het geglo maar glo nie meer nie
2 en kersvader kom nooit meer op sy slee - glo nie meer aan kersvader nie
3 die tandemuis was net my ma - weet nou dit was haar ma wat geld in plek van
die tand gelos het ; geen tandemuis
4 en paddaprinse is amfibieë - die padda gaan nie ‘n prins word, wanneer jy hom
soen nie ; dis net ‘n padda, niks meer
5 armstrong was die man op die maan - die man op die maan bestaan nie. Armstrong was
daar maar deur mense daar geplaas
6 en my melklskommelweg het versuur - sy het kinderlik geloof verloof ; die los nou ‘n suur
smaak, soos melk wat suur word
7 drake is dinosourusse - drake bestaan nie ; dis maar net
prehistoriese dinsosooure
8 lugkastele is agritekuur - om oor die toekoms te droom ; dit bestaan nie ;
net wat arigete gebou