Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Asem Notes

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
35
Subido en
05-09-2021
Escrito en
2021/2022

In-depth and detailed summary of chapetrs 14 to 25 of Asem

Institución
Grado

Vista previa del contenido

ASEM NOTAS:
GR. 11 AND Gr. 12 IEB AFRIKAAN FAL STUDY
NOTES




Skryfer: Jan Vermuelen
Uitgewer: Lapa Uitgewers

,KARAKTERS:
 Barries Barnard – hoofkarakter
 Paul Barnard – Barries se pa
 Vera Barnard – Barries se ma
 Lizette Kleyns – Barries se meisie aan die begin van die storie
 Theo de Kock – Barries se vriend
 Floris de Kock – Barries se vriend (Theo se jonger broer)
 Jumbo Kruger – Bouncer by Goldminer’s delight klub
 Kaptein Mfeka – Polisieman by Narkotika
 Sersant Screuder – polisievrou
 Butcher – Verkoop dwelms aan Barries
 Stef Jonker – Paul se beste vriend
 Olga – Paul se meisie
 Fillie Booysen – Bly op seeplaas. Raak Barries se vriend
 Jona/ Bart – die hond
 Dr Hakinin – die veearts
 Dr Jassie du Toit – Eunice se pa
 Eunice du Toit – blinde meise. Jona se regte eienaar
 Suster Kapoor – die verkeersman se vrou
 Oom Charles – Theo/ Floris se pa. Hy is ‘n advokaat




1
Maja van Loggerenberg ©

,ASEM NOTAS: HOOFSTUK 14
 Paul is in sy werkskamer
o Ruik soos Brandewyn
o vloere/werksbanke oortrek met repe houtskaafsels, gereedskap en wit poier
wat soos gips lyk

 Barries waarsku Paul dat die brandewyn hom gaan siek maak
o Daar is rottegif in die brandewyn
o Wys dat Barries meer volwasse raak
o Dui sy KARAKTERONTWIKKELING aan

 Broonsbeld van pa en seun
o lyk soos Barries en Paul
o Lyk asof dit baie moelik vir "Paul" is om "Barries" te dra.

 Paul raak baie kwaad en sê vir Barries om weg te gaan.

 Die vra wat Barries vir Paul vra is onvanpas en baie ongeskik
o Vra of Paul 'n "Queen" in die tronk was
o vra ook oor Fillie Booysens
o Hy probeer om Paul seer te maak.

 Barries gaan terug na die huis toe en skakel sy sorround sound aan

 Die Rooi Beach Buggy kom die volgende môre by die huis aan
o Stef het 'n groot vis by hom
o Olga kilm ook by die buggy uit
 Sy het 'n denimkoortbroek en 'n bloesie wat her middellyf wys aan.

 Stef hardloop na die werkskamer toe - waar Paul geslaap het
 Barries het ook in die werkskamer geslaap.
 Olga is 23 en Barries sê vir haar dat hy 18 word.

 Olga en Barries gaan na sy kamer toe
o flankeer met Barries
o Olga sê dat sy van sterker dwelms as dagga hou.
o Olga vertel vir Barries dat hy ecstasy en LSD moet probeer
o Sy vra vir Barries om Kitaar te speel.
 Barries sê kitaaar is sy duurste en belagrikste besiting
 Kitaar - Lucille ES 355

 Paul en Stef praat op die stoep oor Barries. Barries kan vir hulle hoor
o Stef sê Paul moet vir Barries sê om weg te gaan - hy blammer Barries oor die
feit dat Paul drink.



2
Maja van Loggerenberg ©

,  Barries gaan Praat met Dr Hakinin
o Slegte nuus - Sy moet Jona PE toe stuur en dit gaan R8000 kos
o Dr Hakinin sê hulle moet meskien die hond neer sit.
o Barries sê Jona het sy lewe gered en sê hy sal die geld môre vir haar bring.

 Barries bel vir sy ma
o Barries sê dat hy weet Paul in die tronk was.
o Vera sê dat hulle net Barries wou beskerm het - dis hoekom hulle nie vir him
gesê het nie.
o Barries sê dat sy ouers sy lewe vir him opgemors het.

 Barries gaan na die enjin kamer toe en Paul is being met die Lister
o Barries sê Paul moet hom die volgende dag na die veerats toe vat.
o Paul sê Ja omdat hy ook na 'n dokter toe moet gaan
 Sy erge magpyn is gevolg van die rottegif in die brandewyn
 Barties weet; Paul weet nie.

 Stef en Olga slaap daai aand oor - dit maak Barries baie opgewonde

 Die volgende oggend is hulle in Wolfie sê Pawnshop in
o Barries sê goed - beskadige Surround Sound system, DVD-spelee,
klankversterker, PlayStation met speletjies en sy krieketgolf
o Wolfie het vir hom R2000 vir sy beskadige Surround Sound system, DVD-
spelee, klankversterker, PlayStation
o Barries trek toe R2000 by die ATM getrek - Hy het nou net R50 in sy rekening
oor.

 Dr Hakinin sê vir Barries hy miet seker maak dat hierdie die regte besluit is - Golden
labs het heup-en-elmboogprobleme as hulle ouer word.
 Paul het voedselvergiftiging
o Hy het 'n slag maag (St. Albans-gevangenis)
 Barries boel sleg vir wat hy gedoen het.

 Die Booysens het altyd die hele Cape St Francis besit:
o Toe deel hulle alles in kleiner plotte in
o Meskien is Fillie familie van hulle

 Paul gaan help Stef met die lister terwyl Olga op die stoep staan.

 Barries en Olga gaan na die rotse toe
o Olga het geweet dat Paul in die tronk was en sy sê dat hy baie sterk is
o Barries noem haar Delila (
o Barries haal die seekat van Olga af

 Fillie Booysen is tussen die rotse

 Olga trek Barries sê hemp af en dan sit Barrie ssy hande in Olga sê hare. Hulle soen
amper maar Olga sê nee.

3
Maja van Loggerenberg ©

,  Dr Hakinin sê dat die operasie goed gegaan het
o Jona het baie bloed verloer
o Jona het dalk Von Willebrand siekte
 sy bloed stol nie as hy seerkry nie. As 'n hond begin bloei daan hou
hulle nie op nie. Baie gevaarlik en kan lewensgevaarlik wees.

 Barries bel Vera
o Die verkeersman word erger - as hy dood gaan dan is hulle in BAIE
moeilikheid
o Vera wil weet op hy nog dwelms gebruik

 Terwyl Paul/Stef met die Lister sukkel spandeer Barries tyd saam met Olga
 Barries gaan brei 'n stuk klei in Paul sê werkskamer - hy maak 'n vrou (Olga)
 Hy begin heeltyd aan Olga dink.

 Barries bel weer vir Dr
o Daar is 'n verbeteringmet Jona, hy het liefde en aandag noedig
o "Hy het met lewe gerd. Ek moet sy kewe beter maak."
o Jona gaan nou huis toe kom

 Paul gaan Humansdorp toe en bring Jona terug
o Barries is baie emosioneel

 Paul het 'n toiletstelsel gekoop:
o French drain

 Barries bind die halfsband wat hy by die Nigeriër gekoop het om Jona sê nek.



 Dr Hakinin gee die laste R2000 af vir Barries

 Paul sê hy het Olga en Stef in die dorp gesien:
o Stef is nie gelukking oor die kyke wat Barries en Olga vir mekaar gee nie.
o Barries is te oud vir Olga
o Olga het 'n blouoog en 'n sny op haar lip
 Paul sê vir Barries hy moet haar uit los
 Stef het dit seker gedoen.
o Paul voel beskermend oor Olga.

 Barries vra if Paul gaan toelaat dat Stef vir Olga slaan.
o "Jy het mos so groot geword"

 Hulle hoor die beach Buggy en sien dat Olga agter die wiel is
o Haar hare is deurmekaar en sy lyk bang.
o




4
Maja van Loggerenberg ©

,ASEM NOTAS: HOOFSTUK 15
 Olga sê dat Stef homself in die kamer toegesluit het
o Miskien voel hy sleg dat hy Olya geslaan het.

 Olga probeer om Barries te verlei. Sy sê sy wil en Barries sê arms lê

 Olga en Barries gaan lê op sy bed:
o Olga sê dat stef altyd baie jammer is as hy haar slaan
o Flirt → Flankeer
o Seduce → Verlei

 Olga en Stef:
o Mekaar by die Donkin hospitaal vir malles in PE ontmoet
o Hulle het afhanklik van mekaar geword

 Olga skyf styfer teen aan Barries

 Olga vra of Barries 'n meisie het:
o Barries sê ja en lig dat hulle met mekaar slaap
o Olga sê dat sy verslaaf aan seks is
o Sy vroetel aan sy jeans sê beld

 Olga het in Johannesburg gebly
o Net vir een jaar
o Weggeloop uit Windhoek om werk in Johannesburg te soek
o Dis waar sy harde dwelms gevind het

 Olga slaap teen Barries

 Jona blaf en dan weet Barries dat iemand oppad is:
o Stef klim uit die Isuzu uit en hy klim sonder 'n word in die beach buggy en
Olga klim langs hom in

 Paul vra hoekom Barries vpnie vir hulle vertel het dat hy Olga kaal op die rotse
gesien het nie:
o Stef het Olga daarom geslaan
o Barries sê dit was 'n ongeluk
o Barries voel asof Paul bir Stef opkom

 Paul gaan stap met Jona
o Jona "beskerm" Barries → stamp hom weg van doring bosse
o Hulle gaan sit op 'n klip
o Barries "Praat" met Jona
 Barries kry swaar en sê dat hy 'n sakkie by die Nigeriër nos gekoop
het.


5
Maja van Loggerenberg ©

,  Daai aand word Barries wakker gemaak deur Jona:
o Jona se hele mond is vol bloed
o Hy is baie swak - toe hy probeer gaan sit het, het sy twee voorpote onder
hom uitgegly en hy het op die vlower neer geval.

 Barries het Paul probeer roep:
o Sy kamer ruik soos brandeywn
o Daar lê 'n leë bottel half-jack
o Barries probeer Paul wakker maak maar hy bly onbewusteloos

 Barries raak baie kwaad en slaan sy Gibson kitaar teen die muur - hy slaan hom
stukkend




6
Maja van Loggerenberg ©

,ASEM NOTAS: HOOFSTUK 16
 Barries ry terug seeplaas toe - dit is baie vroeg in die oggend:
o Die bakkie gly op modder om 'n draai en die voorwiele bons oor die walletjie
van die pad
 Die voorste lig is ook uit
 Die mudgaurd is af
o Jona val van die sitplek af maar hy is okay
o Barries dink aan die verkeersman wie hulle om gery het.

 Sersant schreuder (Nico) bel:
o Die verkeersman is in die nag oorlede
o Barries is baie ontseld en sê dat die hele ongeluk sy skuld was
o Theo: klag van roekelose, nalatige bestuur word oe manslag
o Barries: moet skoon bly en moet nie binnekort huis toe kom nie.

 Daar is 'n karakterintwikkeling van sy houding in die eerste par hoofstukke:
o Hy besef dat alles sy skuld was. Hy is die rede hoekom die verkeersman
oorlede is.

 Paul wag vir Barries buite die huis:
o Hy vra vir Barries hoekom hy alleen die bakkie gry het - hy is nie kwaad dat hy
hom gestamp het nie

 Barries en Paul praat:
o Barries sê vir Paul dat hy nooit daar vir hom was nie en toe eendag gaan hy
weg en het nie weer terug gekom nie.
o Barries sê ouers het meestal oor hom baklei
o "Hoekom het julle so baklei as sy dan jou enigste sielsgenoot was?"

 Paul is geskok dat die spietkop oorlede is

 Barries los Jona by Paul en klim by die heuwel op
o Hy raak halfpad naar
o Hy bel sy ma:
 Hy is BAIE emosioneel oor die verkerersman se dood
 Die vrou hou nie wrok nie
 Sy ma vra oor Butcher - iemand het na hulle woonstel toe gegaan en
gesê dat Butcher vir Barries soek
o Barries bel vir Nico:
 Hy waarsku hulle dat Butcher baie gevaarlik is en sy ma dalk mag seer
maak
 Die polisoe weet dat Barries gelieg het oor wie Butcher is

 Paul is in sy werkskamer en Jona is saam met hom daar

 Barrries werk op sy beeld van Olga

7
Maja van Loggerenberg ©

,  Barries praat met Paul:
o Barries sê vir paul oor die spietkop sê tweede kind
o Barries vra vir iets om te rook - Paul sê nee
 Paul sê dat kaptein Mfeka het die speurtak in Humansdorp opdragte
gegeë om Barries dop te hou
o Paul sê: "ons gaan jou deur hierdie dag kry"
 Barries sê Paul kan hom nie help nie omdat Paul nie eers sy self kan
help nie.

 Fillie Booysen sit op die kap lok met die byl in sy hande - hy sê hy wag die hele
oggend vir Barries
o Barries wil met Fillie baklei maar Jona gaan groot baie vriendelik vir Barries
o Fillie se pa het gesê dat hy die klere vir Barries moet terug geë
o Fillie vra of Barries weet waar hy bly - Barries sê hy geë nie om nie
o Fillie gaan terug huis toe - Barries verstaan nie hoe hy so kaalvoet oor die
klippies kan loop nie

 Barries en Jona gaan stap

 Paul sit op die stoep en 'n leë glas is lanks hom:
o Iemand het Paul se beursie gesteel
o Paul sê die werkers het Fillie binne in die huis gesien

 Gesprek oor Paul se Tatoeëermerke:
o Barries vra wat die tatoeëermerke beteken
o Hy was nie 'n bendeleier nie maar hy was gereken
o DRAAK - ek is die keeper van almal wat by my kom beskerming soek. Paul het
van die mense in die tronk beskerm
o SWAARD - ek is die gevangenis se Oos-Kaapse swaargewigbokskampioen
(hoekom hy gereken was)
o ROBYN - onoorwonne in 25 fights

 Paul wys vir Barries hoe die pistool werk en hoe om hom skoon te maak en veilig met
hom te wees.

 Barries vra vir Paul hoekom hy eintlik hom op seeplaas wil hê
o Paul sê: "Om dinge reg te maak met jou. Punt"
o Barries sê hy het seeplaas toe gekom om Paul seer te maak. Om Paul te maak
betaal
 Paul sê hy kry dit reg

 Barries vat sy twee tasse klere na sy kamer toe - die kleure ruik soos dagga




8
Maja van Loggerenberg ©

, ASEM NOTAS: HOOFSTUK 17
 Jona maak Barries wakker deur om gesig te lek

 Jona tel 'n bloue teddie in sy bek op
o Dit is Bollie

 In die sitkamer:
o Al die kaartjies wat Barries vir Paul geskry het is op die mure en op die
koffietafel

 Die werkers is buite en die Isuzu is weg

 Fillie sit op die stoep

 Barries waarsku Fillie dat as Paul hom hier kry sal daar moeilikheid wees:
o Fillie sê Barries het Paul se geld gevat
o Barries stoot Fillie weg van die stoep af
o Fillie sê hy probeer net vriende maak

 Barries se sy klere stink van Dagga
o Fillie vra of Barries soek
o Fillie sê hy rook nie Dagga nie - sy pa sal kwaad vir hom wees

 Barries en Jona volg Fillie na die rotse toe:
o Fillie wys vir hom waar Oesterbaai en Kaap St. Fracis is
o Hy sê dat al die land die Booysens s'n was
o Barries gaan seeplaas erf
 Fillie sê dit is die beste deel

 Hulle gaan swem in die getypoel:
o Fillie swem kaal
 'n Tamaai knipmes val uit sy sak uit
o Fillie vra vir Barries of hy bang van krappe en krewe is - hulle knyp 'n mens
o Daar is 'n band besig om te ontwikkel tussen Fillie en Barries

 Nadat hulle geswem het gaan Barries en Jona terug huis toe:
o Barries hou hulle dop. Hy het 'n langbroek en das aan.
o Barries sê Jona leer nuwe goed baie maklik
o Daar is weer geld weg
o Paul was kerk toe en was ook by sy ondersteuningsgroep - Omdat hy homself
moet regruk
o Paul gaan môre Fillie en sy pa soek en hulle van die plaas af wegjaag
o Paul vra of Barries Dagga by Fillie Booysens gekoop het '




9
Maja van Loggerenberg ©

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
5 de septiembre de 2021
Número de páginas
35
Escrito en
2021/2022
Tipo
RESUMEN

Temas

$6.01
Accede al documento completo:

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Conoce al vendedor
Seller avatar
majavanloggerenberg

Conoce al vendedor

Seller avatar
majavanloggerenberg Teachme2-tutor
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
6
Miembro desde
4 año
Número de seguidores
6
Documentos
8
Última venta
2 año hace

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes