• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 11 páginas
Resumen

Summary Gr12 Middelbredtesiklone opgesom met behulp van Verken Geografie Gr12 leerderboek

Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 11 páginas

Die opsomming is alle inligting wat matrieks nodig het om middelbreedtesiklone te leer en hopelik makliker te verstaan. Die opsomming is opgestel deur my en handel oor Middelbreedtesiklone, Algemene kenmerke van middelbreedtesiklone, gebiede waar middelbreedtesiklone voorkom, toestande waaronder middelbreedtesiklone vorm, ontwikkelingstadiums, weerpatrone en warm en koue fronte met okklusie-fronte ook! En hoe dit lyk op sinoptiese kaarte. Alle bronne wat gebruik was is in die dokument sowel as 'n brein kaart wat ek met hulp van chatgpt gebruik het om te maak uit hierdie inligting. Daar is video links in vir ekstra hulp ook. Alle regte is voorbehou deur die betrokke dokumente gebruik in die opsomming.

Vista previa del contenido

GEOGRAFIE GR12
OPSOMMINGS
Geskryf deur ‘n matriek wat ander wil help hoofstuk vir hoofstuk




https://slidetodoc.com/presentation_image_h/f4fab14a146e91e8efe72bea8b23d98b/
image-2.jpg

, Geografie Graad 12
Middelbreedtesiklone.
Belangrike terme om te onthou vir die kort vrae:

 Middelbreedtesikone is ‘n laagdruksel wat in die middelbreedtes ontwikkel en van wes
na oos beweeg
 Konvergeer beteken bymekaar kom.
 Coriolis-krag is die krag wat die defleksie van bewegende voorwerpe veroorsaak as
gevolg van die rotering van die aarde om sy eie as; dit is die grootste by die pole en die
kleinste by die ewenaar.
 Deflekteer beteken om weg te draai of te veroorsaak dat iets wegdraai (swenk)
 Lugdrukgordels is gordels van hoë of lae druk wat die aarde by sekere breedtegrade
omring, bv die ekwatoriale laagdrukgordel by die ewenaar.
 Lugmassas is ‘n enorme massa lug, wat oor honderde kilometers strek, met soortgelyke
temperature en humiditeit.
 Die poolfront is ‘n sone waar die koue poollugmassa en warm, tropiese lugmassas
ontmoet.
 Die straalstroom is ‘n gordel met baie sterk westewinde hoog bo in die atmosfeer
(9000m+) wat die ontwikkeling van middelbreedtesiklone gedeeltelik beheer.
 Die koue front is die grenssone tussen ‘n koue lugmassa en ‘n warm lugmssa. Winde in
die koue sektor waai teen die koue front aan.
 Die koue sektor is die gebied op die aardoppervlak in ‘n middelbreedte sikloon wat deur
koue lug beïnvloed word.
 Die warm front is die grenssone tussen ‘n warm lugmassa en ‘n koue lugmassa. Winde in
die warm sektor waai teen die warm front aan.
 Die warm sektor is die gebied op die aardoppervlak in ‘n middelbreedtesikloon wat deur
koue lug beïnvloed word.
 Krimping is die antikloksgewyse windrigtingsverandering, bv noord na noorwes.
 Ruiming is die kloksgewyse windrigtigsverandering, bv suid na suidwes.
 ‘n Okklussie is ‘n laat stadium in die ontwikkeling van ‘n middelbreedtesikloon waar die
koue front aan die agterkant van die leidende warm front inhaal, die warm lug van die
grond oplig, en die koue lug aan die voorkant van die warm front ontmoet.
 Die kouefront-okklussie is ‘n okklussie waar die koue lug wat verbysteek, kouer is as die
koue lug wat ingehaal word.
 Die warmfront-okklussie is ‘n okklussie war die koue lug wat verbysteek, warmer is as die
koue lug wat ingehaal word.
1) WAT IS DIE ALGEMENE KENMERKE VAN ‘N MIDDELBREEDTESIKLOON?

Libro relacionado
 image
Editorial: Desconocido ISBN: 9780636171152 Edición: Desconocido

Información del documento

Schooljaar
200
¿Un libro?
No
¿Qué capítulos están resumidos?
Middelbreedtesiklone
Subido en
20 de septiembre de 2026
Número de páginas
11
Escrito en
2026/2027
Tipo
Resumen
$6.80

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Vendido
0
Seguidores
0
Artículos
1
Última venta
-



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes