Meervoud & verkleinwoorde
Meervoude
• -ding = -goed
speelding = speelgoed
eetding = eetgoed
• -tuig = -tuie
voertuig = voertuie
vliegtuig = vliegtuie
• -heid = -hede
besigheid = besighede
moelikheid = moelikhede
• -man = man e + apply rules
buurman = bure
polisieman = polisie
• 's
i: ski = ski's
u: skadu = skadu's
a: ma = ma's [emphasized a]
o: radio = radio's
• s
familie woorde:
oom = ooms
niggie = niggies
r; lm; l; ie [more than 1 syllable]
r: tiener = tieners
lm: palm = palms
l: lepel = lepels
ie: horlosie = horlosies
, kort a
kamera = kameras
baba = babas
(a)(i)ng
koning = konings
piesang = piesangs
• e
r ; l; m; n [1 syllable]
tor = torre
pil = pille
som = somme
man = manne
aag
vraag = vrae
maag = mae
• te
ig
lig = ligte
gewig = gewigte
ug
vrug = vrugte
berug = berugte
ag
krag kragte
mag = magte
• ë
e
Meervoude
• -ding = -goed
speelding = speelgoed
eetding = eetgoed
• -tuig = -tuie
voertuig = voertuie
vliegtuig = vliegtuie
• -heid = -hede
besigheid = besighede
moelikheid = moelikhede
• -man = man e + apply rules
buurman = bure
polisieman = polisie
• 's
i: ski = ski's
u: skadu = skadu's
a: ma = ma's [emphasized a]
o: radio = radio's
• s
familie woorde:
oom = ooms
niggie = niggies
r; lm; l; ie [more than 1 syllable]
r: tiener = tieners
lm: palm = palms
l: lepel = lepels
ie: horlosie = horlosies
, kort a
kamera = kameras
baba = babas
(a)(i)ng
koning = konings
piesang = piesangs
• e
r ; l; m; n [1 syllable]
tor = torre
pil = pille
som = somme
man = manne
aag
vraag = vrae
maag = mae
• te
ig
lig = ligte
gewig = gewigte
ug
vrug = vrugte
berug = berugte
ag
krag kragte
mag = magte
• ë
e