Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 20 páginas
Resumen

Summary Betower Opsommings vir die roman - Graad 10 Afr EAT

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 20 páginas

Betower opsommings vir Graad 10 Afrikaans EAT leerders. Dek slegs die ROMAN en nie die drama nie. Bevat hoofstukopsommings, karakterontledings and ander belangrike informasie.

Vista previa del contenido

Betower




Opsommings vir die roman
Graad 10
Afrikaans EAT
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

, Titel
Die titel laat mens dink aan ander woorde soos “tower” of
“toorwoord”.
“Betower” beteken sterk bekoor of verruk.
As ’n mens weet dat die boek in ’n misterieuse bos afspeel en dat ’n
tienerseun en -meisie die hoofkarakters is, kan ’n mens dalk dink dat
hierdie ’n liefdesverhaal kan wees.
Dit kan selfs ’n nuwe, moderne tipe sprokiesverhaal wees.




Opsomming
Nadia se ma stuur haar na ’n dorpie in Magoebaskloof nadat iets vreesliks met haar in
Johannesburg gebeur. Nadia kom goed oor die weg met haar ouma, maar sy wil nie hier wees
nie. Sy is ook teësinnig om na die nuwe skool toe te gaan. Op haar eerste dag by die nuwe
skool is dit veral die vreemde ou met die vreemde naam Poenk wat haar aandag trek.

Daar is iets Betowerends aan Poenk. Hy verskyn op magies-realistiese wyses aan Nadia, dra ’n
glasklippie saam met hom rond, gee nie aandag in die klas nie, maar kyk net heeldag in die
rigting van die bos. Een middag ná skool agtervolg Nadia vir Poenk. Sy vind uit dat hy in die bos
bly. Is hy ’n sprokieskarakter, dalk ’n bosprins? Skool-Poenk en Bos-Poenk verskil van mekaar.
By die skool is hy gebonde, maar in die bos is hy vry.

Nadia en Poenk se vriendskap groei mettertyd. Sy raak selfs op ’n manier verlief op hom. Hy
lees vir haar gedigte voor en sy skryf vir hom ’n gedig. Hy leer haar dat die lewe ook mooi kan
wees. Beide Poenk en Nadia dra geheime in hulle rond. Dit is dan juis hierdie geheime wat
uitloop op die klimaks van die verhaal wanneer Poenk die skoolboelie, Gervan, moet trotseer,
en Nadia haar eie verlede in die gesig moet staar – dit aanvaar en voortgaan met haar lewe.

In ’n hartseer maar mooi slot, neem Nadia en Poenk van mekaar afskeid. Maar dis nie die einde
nie, dis die begin van ’n nuwe hoofstuk




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

, Intrige
Die intrige begin met Nadia wat by die skoolopdaag en Poenk, leer ken.
Een van die subintriges draai om Nadia se geheim.


Nadia daag op by die nuwe skool en dit blyk dat daar iets by
Eksposisie/uiteensetting haar vorige skool gebeur het. Die vreemde karakter, Poenk,
word aan die leser/kyker bekend gestel.


Dis wanneer Poenk sy penneblikkie verloor. Nadia tel dit op
Motoriese moment
en gee dit later vir hom terug.


Nadia volg byvoorbeeld vir Poenk bos toe. Tydens hierdie
Ontwikkeling/verwikkeling fase blyk dit dat botsing tussen Nadia en haar ma en Poenk
en Gervan onvermydelik is.


Gervan kom op Poenk en Nadia in die bos af. Gervan pluk sy
mes uit. Die handeling neem 'n beslissende wending in 'n
Klimaks/hoogtepunt
sekere rigting en die botsing tussen Gervan en Poenk kan
nie meer gestop word nie.


Hier word die probleme opgelos
en die spanning word verminder. Poenk en Gervan omhels
en onthul dat hy hom vergewe het.
Ontknoping
Nadia en Poenk neem afskeid van mekaar en Nadia neem
haar ma na die bos sodat sy ook die genesing van die bos
kan ervaar.


Voorafskaduwing
Met voorafskaduwing gee die skrywer vir ons ’n vae leidraad of aanduiding om te voorspel
wat later mag gebeur in die verhaal.
Dit is dus ’n tegniek wat kan dui op verdere ontwikkeling in die intrige.
In Betower kry ons ’n voorbeeld hiervan wanneer Nadia en Poenk albei sag erken dat
hulle geheime in hulle dra.

Terugflitse
Alle verhale het ’n begin, middel en ’n einde. Die verhaal word baie keer chronologies –
m.a.w. in tydvolgorde vertel, maar soms kry ons ’n terugflits na iets wat reeds gebeur het.
’n Terugflits, of terugverwysing, is daarom die onderbreking van die chronologiese gang van
gebeure.
In Betower is daar ’n paar terugflitse. Hulle het meestal te doen met Nadia se geheim, of
haar verhouding of interaksie met haar ma.
’n Goeie voorbeeld is op bladsy 26 waar Nadia en haar ma haar tas pak. Haar ma weier dat
sy ’n selfoon saamvat na haar ouma toe.

© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
26 de julio de 2026
Número de páginas
20
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen
$5.01

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
knapopsommings
4.1
(14)
Vendido
93
Seguidores
1
Artículos
46
Última venta
5 horas hace


Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes