organiese verbindings
koolhidrate
> bevat elemente C, H en O
>verhouding H:O is 2:1 kleinste molukulêre
bousteen
3 groepe volgens aantal monomere
monosakkariede -een suikermolekuul bv. glukose,fruktose en galaktose
disakkariede- twee suikermolekules bind bv. maltose,sukrose en laktose
polisakkariede-baie suikermolekules bind.bv stysel,sellulose,glikogeen,
chitien(selwand)
monosakkariede:
>word verder in groepe verdeel op grond van aantal koolstofatome in
struktuur
>>heksose 6 atome [C H O ]
>>pentose 5 atome [C H O ] - ribose isomere van mekaar
[C H O ] - deoksirobose
dehidrasiesintese-watermolekuul splits uit vir elke monosakkaried wat
aan ‘n ander een bind,om ‘n disakkaried en later ‘n polisakkaried te vorm
hidroliese-watermolekuul word benodig vir elke monosakkaried wat van
‘n ander een moet losbreek->vertering van di-en polisakkariede
*** 46 of 64
, vorming van disakkariede
- deur dehidrasiesintese
-> maltose + water
glukose+glukose <- want water is uitgesplits
C H O + C H O <--> C H O + H O
->
glukose + galaktose <- laktose + water
->
glukose + fruktose <- sukrose + water
hidrolise
funksies van koolhidrate
> glukose is energiebron vir selrespirasie
>stysel word gestoor as reserwe energiebron in plante se blare en sade
>glikogeen as reserwe energiebron in mense en diere se lewer en spiere
> sellulose = boustof van primêre plantselwande
>lignien = boustof van sekondêre versterkings plantselwande
>chitien- boustof van insekte se eksoskelette en fungi se selwande
toets vir glukose
-Gooi 10ml Glukose-oplossing in 'n
resultate
skoon proefbuis.
positief- verander na
-Voeg 5 druppels Fehlings-oplossing A
groen,geel en oranje
en B by die Glukose-oplossing.
negatief- BLY helder
-Verhit die proefbuis met
blou
-Glukose-oplossing versigtig oor 'n
bunsenbrander of in 'n waterbad.
*** 47 of 64