Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 53 páginas
Resumen

Summary Graad 11 - Besigheidstudies Opsommings

Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 53 páginas

Besigheidstudies opsommings vir Graad 11 in eenvoudige Afrikaans opgesom, kleurvol, met visuele voorbeelde. Dek die hele jaar se werk (Kwartaal 1 tot 4). CAPS/KABV-belyn. 53 bladsye. Bekostigbaar.

Vista previa del contenido

esigheidstudies
B




Opsom mings
Graad 11


© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

, Besigheid-en-Sakeomgewings
Die sakeomgewing verwys na die interne en eksterne elemente en die eksterne omgewing van die
ondernemings wat die werking daarvan beinvloed.
Die sukses van ‘n onderneming berus op die begrip van die omgewingsveranderige en die aanpassing van sy
sakebeleide sodat die onderneming kan groei en oorleef
3 tipes besigheidsomgewings: MIKRO , MARK , MAKRO

Besigheidsomgewings: Elemente en Uitdagings
Interne Omgewing Eksterne Omgewing


Markomgewing Makro-omgewing
Mikro-omgewing
[volle beheer deur
⇨Opperasioneel ⇨ Algemeen [geen
[beperkte beheer deur beheer deur die
onderneming]
die onderneming] onderneming]


→ Polities
→ Visie, missie, strategie
→ Ekonomies
en doelwitte van die
→ Maatskaplik
sake-onderneming
→ Verbruikers → Tegnologies
→ Produksiefaktore /
→ Mededingers → Wetlik
hulpbronne
→ Verskaffers → Omgewing
Elemente → Besigheid se funksies
→ Burgerlike samelewing → Fisies / natuurlik
→ Bestuurstruktuur
→ Tussengangers → Sosiokultuur &
→ Werkomgewing
→ Klante / kliënte demografie
→ Kultuur
→ Internasionaal /
→ Beeld van die
globaal
onderneming
→ Institusioneel


→ Veranderinge in
→ Moeilike werknemers inkomstevlakke
→ Mededinging
→ Gebrek aan visie en → Globalisering
→ Demografie
missie → Politieke veranderinge
→ Voorraadtekort
→ Gebrek aan voldoende → Onlangse wetgewing
Uitdagings → Verandering in
bestuursvaardighede → Arbeidsbeperkings
verbruikers se voorkeure
→ Vakbonde → Sosio-ekonomiese
en gewoontes
→ Stakings en kwessies
→ Psigografika
sloerstakings → Inflasie en
rentekoerse

Besigheid het volledige beheer Besigheid het geen beheer
nie, maar die bestuur kan
beheerfaktore beinvloed




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

, Omgewingsontleding

Definisie
⇨ proses waar inligting oor moontlike huidige en toekomstige gebeure wat die prestasie van die besigheid kan
beïnvloed, versamel word

Doel
→ Verseker dat die besigheid gereed [pro-aktief] is vir toekomstige ontwikkelinge in die eksterne sowel as interne
omgewings [mikro-, mark- en makro-omgewings] van die onderneming
→ Maak dit moontlik om aanpassings te maak om moontlike struikelblokke te oorkom
→ Identifiseer moontlike uitdagings en geleenthede vir die besigheid
→ Verkry beter begrip van die aard van veranderinge
→ Help die onderneming om tred te hou met die tempo van veranderinge
→ Help bestuur om die impak van besigheidsbesluite op volhoubaarheid en mededingende voordeel te assesseer en
verstaan
→ Vorm deel van die strategiese beplanningsproses
→ Monitor die sake-omgewing om geleenthede en bedreigings te identifiseer

Tendens vs Krisis
→ Krisis: ’n Vinnige en onverwagse verandering
→ Gewoonlik het ons nie beheer oor die gebeurtenis nie

→ Tendens: Veranderinge wat geleidelik oor ’n tydperk plaasvind
→ Strategieë kan aangepas word om vir hierdie veranderinge voorsiening te maak


Besigheidsontleding

Definisie
SWOT ⇨ ’n SWOT-analise is ’n strategiese beplanningsinstrument wat gebruik word om die
interne en eksterne faktore van 'n onderneming, projek of individu te evalueer. Dit
analise verdeel inligting in vier sleutelkategorieë om besluitneming te verbeter.
⇨ (Sterkpunte, Swakpunte, Geleenthede, Bedreigings) ‘n SSGB-analise is ‘n nuttige
instrument waarmee die interne EN die eksterne omgewings bekyk kan word.



S
Sterkpunte
→ Sterkpunte en swakpunte = INTERNE kwessies
→ Verwys na die agt besigheidsfunksies
→ Fokus op die doeltreffendheid en mate van koördinasie tussen die funksies
→ Doel is om die besigheid suksesvol te maak




S
Het beheer oor die kwessies:
→ Finansiële sterkte van die besigheid
→ Gehalte/kreatiwiteit van die bemarkingsveldtog
→ Sterkte van die handelsmerk en/of patente om die handelsmerk te beskerm
Swakpunte → Ligging van die besigheid
→ Sindelikheid (hoe skoon dit is) van die winkel


G
Geleenthede
→ Gehalte van die produk/diens wat verkoop word
→ Mededingendheid van pryse



→ Geleenthede en bedreigings = MAKRO- en/of MARKOMGEWINGS
→ Het nie beheer oor die kwessies nie (ons reageer slegs daarop)


B
Beperkings
→ Onvervulde behoeftes van kliënte
→ Veranderinge in kliënte se behoeftes
→ Nuwe tegnologie
→ Veranderinge in wetgewing
→ Verwydering van internasionale handelsversperrings

© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

, Faktore in die besigheid wat waarde toevoeg tot prestasie en mededingende voordeel
→ Mededingende prys
→ Plek
Besigheid moet inpas by die omgewing
Plaas kompeterende besighede naby mekaar
Klante moet maklik toegang tot die besigheid kan kry
Sekuriteit is belangrik
Toekomstige ontwikkelinge in die omgewing
Handelsure van winkelsentrums
Omliggende mededingers
→ Patentering
Unieke produk word aan teikenmark gebied
Word geregistreer en gee wetlike eksklusiwiteit vir produksie
→ Geskoolde arbeidsmag
→ Besigheidskultuur
Manier waarop dinge in die besigheid gedoen word
Sterk KSV is belangrik vir die gemeenskap en beeld van die onderneming
→ Goeie bemarking (sterk handelsmerk)
→ Finansiering en ander hulpbronne
→ Doeltreffende operasionele aktiwiteite = goeie gehalte

Geleenthede en Bedreigings
→ Eksterne faktore wat die besigheid geleenthede bied om mededingers in die integrasiekanaal te oortref =
GELEENTHEDE
→ Eksterne faktore wat die sukses/groei van die onderneming belemmer
→ Vereis dat die besigheid gebeurlikheidsplanne in plek stel
→ Doel: om skade aan die onderneming te voorkom

TOWS
→ SWOT-elemente word gekombineer: sterkpunte met geleenthede en bedreigings; swakpunte met geleenthede en
bedreigings

→ StG (Sterkpunte + Geleenthede)
→ Gebruik sterkpunte om voordeel uit geleenthede te trek

→ StB (Sterkpunte + Bedreigings)
→ Gebruik sterkpunte om bedreigings uit te skakel

→ SwG (Swakpunte + Geleenthede)
→ Oorkom swakpunte sodat geleenthede benut kan word

→ SwB (Swakpunte + Bedreigings)
→ Verminder of skakel swakpunte uit om bedreigings te vermy
Aantreklike Markte (HOË WINSVLAKKE)
Kenmerke van aantreklike markte
→ Baie hindernisse vir mededingers om toe te tree
Porter → Lae kompetisievlakke
→ Min substituutprodukte
se 6-kragtige → Swak verskaffer-bedingingsmag
analise → Swak koper-bedingingsmag

Onaantreklike Markte (LAE WINSVLAKKE)
Kenmerke van onaantreklike markte
→ Min hindernisse vir mededingers om toe te tree
→ Hoë kompetisievlakke
→ Baie substituutprodukte
→ Sterk verskaffer-bedingingsmag
→ Sterk koper-bedingingsmag
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
19 de mayo de 2026
Número de páginas
53
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen
$5.00

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
knapopsommings
4.1
(14)
Vendido
93
Seguidores
1
Artículos
46
Última venta
6 horas hace


Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes