Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 39 páginas
Resumen

Summary Toerisme Opsommings - Graad 12

Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 39 páginas

Graad 12 Toerisme Opsommings in Afrikaans. Volledige opsommings vir al die werk van kwartaal 1 tot 4. Bestaan uit 39 bladsye, met visuele hulpbronne en voorbeelde.

Vista previa del contenido

Toerisme

Graad 12
Opsommings
Kwartaal 1 tot 4

© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.

, Kwartaal 1
Onderwerp 1
Binnelandse, streeks- en
internasionale toerisme
Eenheid 1:
Wêreldgebeurtenisse van internasionale belang

Wat is ’n wêreldgebeurtenis?
’n Wêreldgebeurtenis is ’n georganiseerde gebeurtenis waarby mense uit lande van
regoor die wêreld betrokke is


Sportgebeurtenisse
Sporttoerisme verwys na reis met die doel om óf sport te kyk óf daaraan deel te
neem, en in die proses weg van die gewone omgewing te bly.

Voorbeelde van groot internasionale sportgebeurtenisse:
Die Olimpiese Spele
Die FIFA Sokkerwêreldbekertoernooi
Die Tour de France-fietstoer
Wimbledon
Die Comrades-marathon


Ander gebeurtenisse
Die G8-beraad: Hierdie is ’n forum vir die regerings van agt van die wêreld se
grootste ekonomieë: Frankryk, die Verenigde State van Amerika, die Verenigde
Koninkryk, Rusland, Duitsland, Japan, Italië en Kanada.
Berade oor klimaatsverandering: Berade oor klimaatsverandering probeer
maniere vind waarop koolstofvrystellings en besoedeling wêreldwyd beperk kan
word.
Toerisme-indaba: Dit is die grootste handelsuitstalling vir inkomende reise na
Afrika en word jaarliks gehou.

© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.

,Die invloed van wêreldgebeurtenisse op internasionale toerisme

Negatiewe invloed
Positiewe invloed Skuld
Groter besteding by hotelle, Fasiliteite soos sportstadions wat
restaurante en winkels spesiaal vir die gebeurtenis gebou is,
Die skepping van tydelike werk. is dalk nie geskik vir plaaslike gebruik
Toename in internasionale toerisme ná die gebeurtenis nie.
Positiewe mediadekking Ander fasiliteite wat gebou is vir die
Buitelandse investering gebeurtenis staan leeg en word nie
meer gebruik nie.


Die invloed van die aanbieding van ’n wêreldgebeurtenis op die
gasheerland:
Die nalatenskap van die gebeurtenis kan die welstand en lewenstyl van inwoners
van die gasheerland oor die lang termyn verbeter. Dit lewer ’n geweldige bydrae tot
nasiebou, soos ons in Suid-Afrika gesien het toe ons die 2010 FIFA
Wêreldbekertoernooi aangebied het.


Die invloed op binnelandse toerisme in die gasheerland
Binnelandse toerisme neem af in die gasheerland tydens groot wêreldgebeurtenisse
soos die Olimpiese Spele, die FIFA Sokkerwêreldbekertoernooi of die Tour de
France. Tydens ’n wêreldgebeurtenis word plaaslike toeriste by die gewildste
toeristeplekke vervang deur buitelandse toeriste.


Die invloed op die ekonomie van die gasheerland

Positief Negatief
Die generering van valuta-inkomste. Fasiliteite wat vir die gebeurtenis
Beleggings. gebou is, is dalk nie geskik vir
Die vermenigvuldigereffek soos plaaslike gebruik ná die tyd nie.
geld wat deur ’n toeris spandeer Binnelandse toerisme in die
Ontwikkeling van infrastruktuur in gasheerland neem gewoonlik af
die gasheerland. Besoedeling
Werkskepping. Moontlike veiligheidsrisiko’s.
Toekomstige groei in internasionale Skuld
toerisme. Werksverlies na die gebeurtenis
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.

, Eenheid 2:
Politieke situasies en onvoorsiene gebeurtenisse van
internasionale belang


Voorbeelde van onlangse politieke
DEFINISIES
situasies
Politieke situasie: Politieke situasies is
gebeure wat verband hou met die ’n Toeris se persepsies van politieke onstabiliteit
politieke gebeurtenisse in ’n land of en veiligheid in ’n land beïnvloed hulle besluite of
streek, byvoorbeeld burgeroorlog of
terrorisme.
hulle daarheen gaan reis of nie.

Onvoorsiene gebeurtenisse:
Onvoorsiene gebeurtenisse is dinge wat
Burgeroorlog: ’n Burgeroorlog is ’n oorlog
gebeur sonder enige waarskuwing, tussen opponerende groepe burgers van
byvoorbeeld aardbewings en
dieselfde land. Burgeroorloë het onlangs in Libië,
natuurrampe.
Egipte, Somalië en Kenia voorgekom.

Terrorisme: Terrorisme is die gebruik van
gewelddadige optrede om ’n politieke doel te
bereik. Een van die mees beduidende terroriste-
Voorbeelde van aanvalle die afgelope jare was die aanval op die
oonvoorsiene gebeurtenisse Wêreldhandelsentrum in New York op 11
Tsoenami’s September 2001.
Aardbewings
Natuurrampe Algemene onrus: Onrus behels ’n toestand van
Resessie ongemak en oproer. Algemene onrus in
Siektes Zimbabwe het bykans al die toerisme na die
Ongelukke land tot stilstand gebring
Ekonomiese ontwrigting



Impak op toerisme:
Reisigers wat reeds bespreek het kan dalk hul besprekings kanselleer.
Toeriste wat nog nie hul besprekings na geaffekteerde gebiede gedoen het nie,
stel hul besprekings uit
Sommige gaan na ander plekke.
Toeroperateurs vermy dit om reise na geaffekteerde lande te bespreek.
Lugredery staak hul vlugte na geaffekteerde gebiede.

© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
17 de abril de 2026
Archivo actualizado en
6 de junio de 2026
Número de páginas
39
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen
$6.24

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
knapopsommings
4.1
(14)
Vendido
93
Seguidores
1
Artículos
46
Última venta
6 horas hace


Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes