Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 34 páginas
Resumen

Summary Die Testament Opsommings - Graad 10 Afrikaans Huistaal

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 34 páginas

Die Testament (Radiodrama) opsommings vir Graad 10 Afrikaans Huistaal. Bevat temas, karakterontledings ensovoorts. Bevat ook moontlike LANGVRAE met antwoorde, asook kontekstuele vrae en antwoorde.

Vista previa del contenido

Die TEstament


Graad 10
Afrikaans Huistaal
opsommings
© 2026 Knap Opsommings. Alle regte voorbehou.
Hierdie studiemateriaal en opsommings is die intellektuele eiendom van Knap Opsommings. Die inhoud is slegs bedoel vir individuele,
opvoedkundige gebruik. Geen gedeelte van hierdie dokument mag gereproduseer, versprei, verkoop of elektronies aangestuur word
sonder uitdruklike skriftelike toestemming nie.

, Wat is ‘n drama?


Die Griekse woord drama beteken handeling. die handeling
boots menslike handeling na deur sprekende en handelende
akteurs. Die Testament is nie ‘n gewone drama wat op ‘n
verhoog opgevoer word nie, maar wel ‘n RADIODRAMA.


In die geval van Die Testament:
Handelinge kan nie deurmekaar plaasvind nie, anders
maak dit die gehoor of luisteraars deurmekaar.
In hierdie geval word die handeling in ‘n hoorbare wyse
voorgestel.
Radiodramas is ‘n hoogs gekonsentreerde weergawe
van ‘n verhaal, aangesien so baie inhoud in ‘n kort tydjie
oorgedra moet word.
Botsing van gemoed is die bron van die handeling.
Dikwels in so verhaal kry die held se emosies die
oorhand of hy moet kies tussen twee alternatiewe
keuses.




© 2026 Knap Opsommings. Alle regte voorbehou.
Hierdie studiemateriaal en opsommings is die intellektuele eiendom van Knap Opsommings. Die inhoud is slegs bedoel vir individuele,
opvoedkundige gebruik. Geen gedeelte van hierdie dokument mag gereproduseer, versprei, verkoop of elektronies aangestuur word
sonder uitdruklike skriftelike toestemming nie.

, Agtergrond

Waaroor gaan die Radiodrama?

Oom Josef Rousseau is oorlede en sy erfgename is sy enigste oorlewende familielede, sy broerskind
Herman Rousseau en sy vrou, Katinka, en hul dogter, Zenobia. Wyle oom Josef se voorman, Jantjie, en
huishoudster Mieta word ook in die testament benoem. Die voorwaardes in oom Josef se testament gee
aanleiding tot die intrige en spanningslyn in hierdie komiese drama.

Die boodskap wat Die Testament wil tuisbring is dat geld mense se lewens kan verwoes. Oordrewe
materialisme of inhaligheid is die gevolg van verkeerde keuses. Indien mense nie eerbaar kan optree
met kleiner bedrae geld wat hulle geërf het en waarvoor hulle nie self gewerk het nie, gaan hulle ook nie
groot bedrae geld eerbaar kan hanteer nie.

Die voorwaardes in oom Josef se testament bring mee dat daar heelwat humor in die drama is, maar
daar word ook met belangrike onderliggende lewenslesse gewoeker.
Dikwels is dit nie net tasbare skatte wat 'n mens kan erf nie en oom Josef wou op 'n slim manier keer
dat nog 'n geslag gebuk gaan onder die straf van suinigheid. (Bron: Flapteks)



Uiteensetting

Die uiteensetting (ook die eksposisie)

Die leser word bekendgestel aan:
die situasie / moontlike botsing (konflik) wat tot die spanningslyn lei
Oom Josef is oorlede en Herman Rousseau is sy enigste erfgenaam;
die karakters wat by die situasie betrokke is
Herman, sy vrou Katinka, Zenobia hulle dogter;
die ruimte en tyd waarbinne die handeling plaasvind
die kontrasterende ruimte van die plaas en dorp en 3 maande in die hede.




© 2026 Knap Opsommings. Alle regte voorbehou.
Hierdie studiemateriaal en opsommings is die intellektuele eiendom van Knap Opsommings. Die inhoud is slegs bedoel vir individuele,
opvoedkundige gebruik. Geen gedeelte van hierdie dokument mag gereproduseer, versprei, verkoop of elektronies aangestuur word
sonder uitdruklike skriftelike toestemming nie.

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
10 de febrero de 2026
Archivo actualizado en
7 de junio de 2026
Número de páginas
34
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen
$5.00

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
knapopsommings
4.1
(14)
Vendido
93
Seguidores
1
Artículos
46
Última venta
6 horas hace



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes