Dikotiele = tweesaadlobbige
1. Dikotiele Wortel
Hooffunksies:
- Absorbeer water en minerale soute uit grond
- Anker plant stewig in grond
Kenmerke:
1. Xileem in die vorm vann ‘n kruis gerangskik
2. Floeem kom tussen ‘bene’ van kruis voor
3. Duidelike endodermis
4. Wortelhare
Uitwendige bou (eksterne struktuur):
Bestaan uit 5 streke:
1. Wortelmus (beskerm groeipunt)
2. Meristematiese streek (vorm nuwe selle)
3. Verlengingstreek (nuwe selle word langer)
4. Wortelhaarstreek (vergroot absorbsie-oppervlak)
5. Volwasse streek (vergroot absorbsie-oppervlak, anker plant)
Inwendige bou (interne struktuur):
Bestaan uit 3 streke:
1. Epidermis
2. Korteks
3. Sentrale Silinder (stele)
, STREEK BESKRYWING TIPE WEEFSEL FUNKSIE
1.Epidermis - Enkellaag buitenste selle Epidermisselle - Absorbsie van water en
- Wortelhare aan punt -dig en dunwandig mineraalsoute
- Geen kutikula -wortelhare - Beskerm
binneweefsels
2.Korteks Bree band van weefsels Parenshiem - Verpakking
Onder epidermis -groot, rond, - Baan vir
dunwandige selle waterbeweging
-lugruimtes -Stoor stysel
-leukoplaste
Endodermis Gespesialiseerde Waterdigte laag stop
-Binnelaag van korteks parenchiem vloei van water
-Enkellaag selle (sommige het Verseker dat water slegs
waterdigte lag) na xileem beweeg
3.Stele Perisikel Meristematiese Verdeel om laterale (sy)
Net binne endodermis selle wortels te vorm
Dunwandig -klein, dig gepakte,
ongedifferensieerd
Kambium Meristematiese Verdeel om nog xileem-
Tussen xileem en floeem selle en floeem-weefsels te
Vaatweefsel Klein, dig gepakte, vorm
ongedifferensieerd
Vaatweefsel Xileemweefsel: Gelei water en
-hol, verleng, opgeloste mineraalsoute
Xileem: verhoute wande op na plant
Stervormige streek in - vorm buise
middel van wortel -vate en lugvate
Floeem: Floeemweefsel: Vervoer opgelsote
Kolle tussen arms van -sifbuise voedingstowwe in plant
xileem -verleng op en af
-groot vakuole
-stinge sitoplasma