Graad 9 Kwartaal 2
Page 1 of 14
, (Kortvrae)
• Optogte oor dienslewering in SA te doen met gebrek aan ontwikkeling.
Wat dui alles op ` n gebrek aan
ontwikkeling? Gebrek aan:
• Behuising
• Skoon drinkwater
• Sanitasie
• Gesondheidsorg
• Opvoeding
Eenheid 1: Ontwikkelingskwessies
Sleutel
Maatskaplike: Verwys na mense en hoe die samelewing gegroepeer is
Ekonomiese: Wat met sake of geld verband hou.
Omgewing: Wat met persoon se natuurlike omgewing verband hou.
Ontwikkeling: n Proses waardeur maatskaplike, ekonomiese & omgewingsinsette
gebruik word om gehalte van mense se lewens te verbeter.
Ekonomiese Verwys na volgehoue poging vd. regering en die gemeenskap om
ontwikkeling: lewenstandaard & ekonomiese gesondheid v. ` n gebied te
verbeter.
Sal skep v. welvaart & beter lewensomstandighede verseker.
Maatskaplike Verwys na verbetering van onderrig, gesondheidsorg & behuising.
ontwikkeling:
Omgewings Verwys na verbetering v. omgewing soos vermindering in lug- en
ontwikkeling: waterbesoedeling.
Lewenstandaard: Waarde v. ` n persoon se besittings bv. kar, huis, selfoon, klere.
Lewensgehalte: Is persoon se algemene welstand bv. geletterdheid, gesondheid.
Page 2 of 14