Doen dit net! Wiskunde Graad 12
Hierdie twee “Graad 12 – Doen dit net!”-opsommings is jou ultimate Wiskunde eksamen-buddy: Vraestel 1 + Vraestel 2 se belangrikste werk, formules en metode-stappe alles netjies in een “grab-and-go” pakket sodat jy vinnig kan hersien en slimmer kan oefen - perfek vir daai laaste “lock in” voor die eksamen.