Krokodil Johan de Lange
Krokodil deur Johan de Lange
Vir Ina Rousseau
1. Die krokodil hang 23. beweeg hy 45. opgesnipper
2. aan sy gemmer oë 24. dan trappel 46. en uitgeknip
3. van die watervlak 25. die stert en pote 47. en fyn gestik
4. -oë van ‘n kat 26. ligvoetse 48. word hy ligs
5. vertikaal gekeep- 27. onderwaterse ballet 49. oor ‘n vroulike
6. hang aan sy snoet 28. op land 50. skouer geglip
7. ‘n growwe stuk 29. sy maag lag 51. en toe
8. boomstomp 30. teen die sand 52. om allerlei
9. die romp en pote 31. krink sy hake 53. kleinighede te sluk.
10. dryf roerloos 32. in ‘n komieklike
TEMA
11. onder 33. lomp waggel
12. roofdier 34. hy lê in die son Die uitbuiting
13. van die water 35. met sy bek oop van die natuur
14. op wag 36. met sy antieke deur die mens.
15. vir die water 37. tydlose gryns
16. op wag 38. om hom klik
17. vir die wulp 39. en gons insekte
18. of ekster 40. sy lê eenkant haar eiers slu
19. die vet kikvors 41. in die grond
20. op die kaimansblom 42. uitoorlê selfs
21. die bont rietpadda 43. die sluwe marabou
22. met kwikbene 44. met sy snoeperige snawel
Die gedig is aan Ina Rousseau opgedra. Ina Rousseau is bekend vir haar natuurgedigte.
Die gedig is ‘n vrye vers; gee vaste ruimpatroon nieen die strofes is nie ewe lank nie; die versreëls is baie
kor ten dit wissel van een word tot vier woorde. Tipografies word die vorm ‘n krokodil nageboots. Die gedig
betrek die sigsintuig deur al die beskrywings van die krokodil. Die digter kontrastreer die krokodil se
ratsheid in die water met die water met sy lompheid op land.