Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie + Rek) Kwartaal 1 Opsommings (Ken & Verstaan)
Graad 8 EBW (Ekonomie+Rek) Opsommings Kwartaal 1 (Ken & Verstaan): Die opsommings is saamgestel deur die Ken & Verstaan handboek se werk op te som. Inhoud: Die Ekonomie Onderwerp 2: Regering Onderwerp 3: Die Nasionale Begroting Onderwerp 4: Lewenstandaard Finansiele geletterdheid Onderwerp 5: Rekeningkundige begrippe Onderwerp 6: Brondokumente