Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4,6 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary Graad 10 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 3 (Verken)

Note
-
Vendu
1
Pages
30
Publié le
19-11-2025
Écrit en
2025/2026

Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 10, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 4:  Vesels en tekstielstowwe. Onderwerp 5:  Kleding. Onderwerp 7:  Entrepreneurskap. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Montrer plus Lire moins
Établissement
Cours










Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Publié le
19 novembre 2025
Nombre de pages
30
Écrit en
2025/2026
Type
Resume

Sujets

Aperçu du contenu

Wat is ‘n entrepreneur?
• Entrepreneur - iemand wat kennis, vaardighede, arbeid
en hulpbronne kombineer om 'n nuwe waardevolle item
te skep.
• Entrepreneurs neem risiko's om besighede te begin en
hulle streef ekonomiese geleenthede na.


Kosteberekening Waarom mense besluit om
H15: •
• Die koste sluit al die bestanddele/materiale, entrepreneurs te word
arbeidskoste en oorhoofse koste in. Entrepreneurskap
ℎ𝑜𝑒𝑣𝑒𝑒𝑙ℎ𝑒𝑖𝑑 𝑔𝑒𝑏𝑟𝑢𝑖𝑘 x 𝑘𝑜𝑜𝑝𝑝𝑟𝑦𝑠
• 𝑊𝑒𝑟𝑘𝑙𝑖𝑘𝑒 𝑘𝑜𝑠𝑡𝑒 = ℎ𝑜𝑣𝑒𝑒𝑙ℎ𝑒𝑖𝑑 𝑔𝑒𝑘𝑜𝑜𝑝
. en beplanning vir • Hulle is werkloos en moet hul eie werk skep.


Sample



Jy kan nie massa (kg of g) en volume (l of ml) in
dieselfde formule gebruik nie.
Skep 'n inkopielys van al die bestanddele wat jy
benodig en bereken hoeveel dit sal kos.
kleinskaalse
produksie




Hulle moet inkomste genereer.
Hulle is passievol oor hul produk/besigheid en
is oortuig dat dit sal verkoop.
Hulle wil hul eie baas wees.
• Hulle wil die vryheid hê om volgens hul eie

Summaries after sample
• Groepeer items wat in dieselfde afdeling van die
winkel gevind word om tyd te bespaar terwyl jy standaarde en beginsels te leef.
inkopies doen.
• Gebruik die patroonkoevert om te sien watter •
tekstielstowwe en benodigdhede jy benodig.
• Die eienskappe van ‘n
• suksesvolle entrepreneur
• Waarom entrepreneurskap belangrik is vir die • Bereidwilligheid om risiko's te neem.
• Entoesiasme en optimisme.
Suid-Afrikaanse ekonomie en samelewing • Sterk sin vir verantwoordelikheid.
• Entrepreneurskap is noodsaaklik vir ekonomiese en sosiale ontwikkeling. • Prakties.
• Dit dra positief by deur nuwe produkte, dienste en markte te skep. • Aandag aan detail.
• Nuwe besighede lei tot werkskepping. • Wil nie beperk word nie - oorspronklik en kreatief.
• Entrepreneurskap bemagtig burgers en bevorder innoverende denke. • Neem aksie.
• Baie klein besighede funksioneer op bestaansvlakke. • Geduld en die vermoë om uit foute te leer.

• •

GR10• VS K3-O7 Breinkaart Verken • Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

, Vasmakers Kledingstowwe
Ontwerpe wat onafhanklikheid bevorder
• Lang openinge aan die voorkant is maklik • Materiale moet rekbaar wees, maar
om te hanteer. hul vorm behou. Ontwerpe vir broeke
• Groot, plat knope maak maklik vas en los. • Gladde voerings maak dit makliker
• Ritssluiters met groot trekkers is gerieflik. om klere aan en uit te trek. • Langer agterste kruisnaat - gemaklik, verhoed dat dit
• Velcro-vasmakers is maklik om te gebruik, • aftrek en laat plek vir 'n doek.
netjies en plat. • Elastiese band in die middel moet los genoeg wees
• om probleme met bloedsirkulasie te vermy.
• Broekspype moet wyd (om oor beenstutte te trek) en
langer (voorkom dat dit op trek terwyl jy sit) wees.
Fisiese gemak • Dysakke met rekke aan die bokant – makliker om te
• Materiale moet absorberend, liggewig,
H11: Aangepaste bereik.
• Elastiek by die enkels - behou hitte vir diegene met
lugdeurlaatbaar wees en gemak bied in klere vir mense swak sirkulasie.
wisselende temperature.

Sample •


Klere moet buigsame beweging toelaat –
rekbare, sagte en gladde teksture.
Vermy stywe rek, dik nate en maak seker dat
krae plat lê.
met
gestremdhede


Ontwerpe vir hemde en baadjies


Summaries after sample
• Moet maklik wees om aan en uit te trek.
• 'n Skouerstuk moet gemaklike armbeweging toelaat.
• Hemde moet groot, rekbare nekopeninge hê en moet voor
Veiligheid oopmaak.
• Broeke moet van die regte grootte wees om inmenging • Baadjiemoue moet korter wees om te verhoed dat die
met krukke, looprame of rolstoele te vermy. moue in die rolstoel se wiele vasgevang word of vuilsmeer.
• Handskoene vir mense met krukke/looprame moet • .
palmversterkings hê - verhoed dat hul hande gly of •
wrywing-brand kry. Ontwerp vir skoene
• .
• Moet stewig en ondersteunend wees.
Gerief en versorging • Skoene moet maklik wees om aan en uit te trek.
• Kies skoene met velcro-vasmakers.
• Moet maklik wees om te was, vinnig droog word en maklik stryk. • .
• Gebruik goeie gehalte materiale wat vlekwerend, kleurvas, •
elasties, sterk en maklik is om te versorg.
• .


GR10 VS K3-O5 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
€5,24
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
SummariesSA Summaries SA
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
550
Membre depuis
2 année
Nombre de followers
193
Documents
694
Dernière vente
1 jours de cela

4,4

67 revues

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions