Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4,6 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary GR 12 BESIGHEIDSTUDIES HFST 13

Note
-
Vendu
-
Pages
4
Publié le
17-08-2025
Écrit en
2025/2026

My business notes are well-organized and easy to understand, which makes studying so much more effective for me. I’ve made sure to include all the important concepts while keeping the information clear and concise. The structure helps me revise quickly without feeling overwhelmed, and the detail I’ve added shows the effort I’ve put in. I’m confident that these notes will help me perform well in my exams.

Montrer plus Lire moins
Établissement
Cours








Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Publié le
17 août 2025
Nombre de pages
4
Écrit en
2025/2026
Type
Resume

Sujets

Aperçu du contenu

EENHEID 13:
Die verhouding/verband tussen
sosiale/maatskaplike verantwoordelikheid
en die drievoudige sleutelaspekte
MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID
EN KORPORATIEWE BURGERSKAP : KMV + Persone/Mense/Maatskaplik/Sosiaal
KMI • Besighede of organisasies moenie mense, hul
werknemers, kliënte of die gemeenskap benadeel of
uitbuit nie.
DIE BEGRIP VAN MAATSKAPLIKE
• Besighede behoort betrokke te raak en in
VERANTWOORDELIKHEID
volhoubare gemeenskapsprogramme of projekte te
Besighede het ‘n verpligting teenoor al hul belê wat gemeenskappe sal bevoordeel en ophef.
belanghebbendes, en ook teenoor die gemeenskap.
• Besighede moet bydra tot die welstand van al hul
Hulle moet ‘n balans tussen die ekonomie en die
belanghebbendes.
omgewing handhaaf, en ook die welstand van ander
in ag neem. Besighede moet altyd die wette en Profyt/Wins/Ekonomies
wetlike vereistes van die regering in gedagte hou
tydens hul bedrywighede. Hulle moet ook versigtig • Die drievoudige sleutelaspekte beteken dat
wees om nie natuurlike hulpbronne uit te put nie. besighede nie net op hul wins moet fokus en hoë
Besighede moet ook aktief by die gemeenskap pryse vra nie, maar ook in KMI-projekte moet belê.
betrokke wees en na die omgewing omsien.
• Besighede moenie wins maak ten koste van hul
gemeenskap nie

Die betekenis van sosiale/maatskaplike Planeet/Omgewing
verantwoordelikheid • Besighede moenie hulpbronne uitput of die
In die hedendaagse wêreld is dit die omgewing benadeel vir produksie of om wins vir
verantwoordelikheid van elke burger en organisasie hulself te verkry nie.
om by te dra tot die welstand van die gemeenskap • Hulle moet energiedoeltreffende of eko-vriendelike
en die omgewing waarin hulle woon. Besighede het produkte en produksiemetodes ondersteun.
die verantwoordelikheid om hul bedrywighede te
balanseer tussen ekonomiese ontwikkeling, die • Hulle moet deelneem aan herwinning of die
welstand van die gemeenskap en na die omgewing hergebruik van afval, byvoorbeeld deur gebruik te
om te sien. maak van herwinde materiaal vir verpakking of in
produkte
Dit kan die volgende vorme aanneem:
Voorbeelde van maatskappye met DSA-
• vermy enige optredes wat die omgewing kan
strategieë
benadeel, byvoorbeeld die uitbuiting van natuurlike
hulpbronne • Unilever beoog om 100% van plastiekverpakking
teen 2025 te hergebruik.
• implementering van inisiatiewe wat die samelewing
kan bevoordeel. • DHL beoog om teen 2050 nul-emissies/vrystellings
te bereik.

• Patagonia hergebruik ou klere.
Die verhouding of verband tussen
maatskaplike/sosiale verantwoordelikheid
en die drievoudige sleutelaspekte (DSA)
Maniere waarop ‘n besigheidsprojek tot
Inleiding tot die drievoudige die gemeenskap kan bydra
sleutelaspekte (DSA)
• Die besigheid kan liefdadigheidsbydrae tot NRO’s
Die drievoudige sleutelaspekte (DSA) dui daarop dat maak, kyk byvoorbeeld na hoe die Sjefs wat omgee
besighede toegewyd moet wees om hul maatskaplike (Chefs that care) tot die gemeenskappe bydra
en omgewingsimpak te meet benewens hul fi waarbinne hulle funksioneer.
nansiële prestasie, eerder as om net op wins te fokus.
• Die besigheid kan betrokke wees by
Dit kan in die ‘drie P’s’ opgebreek word: persone
gemeenskapsopvoeding, byvoorbeeld, die neem ‘n
(mense/maatskaplik), profyt (wins/ekonomies), en
kind na die werksdag-inisiatief (take a child to the
planeet (omgewing)
workday initiative).
€5,38
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur
Seller avatar
gittevanrooyen
5,0
(1)

Document également disponible en groupe

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
gittevanrooyen
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
4
Membre depuis
11 mois
Nombre de followers
0
Documents
106
Dernière vente
3 mois de cela
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Lire la suite Lire moins
5,0

1 revues

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions