Vroue van vermeer
-T.T. Cloete
Omsluit die inhoud -gaan spesifiek
oor n vrou wat deur Vermeer
geskilder is
V-alliterasie hef die titel uit
Verwys na Nederlandse skilder –
TITEL Johannes Vermeer
Gedig is gegrond op aantal skilderye
uit die figure van vermee
Vroue is volwasse dames (so verwys
nie net na 1 skildery nie)
Bekend vir vroue figure wat hy
skilder – meetal mooi en jonk
STRUKTUUR 24 versreëls
1 strofe
Vrye vers
Enjambement
Min hoofletters en leestekens
Geen vaste rymskema
Vroue is in n ruimte geplaas waar hulle
uit hul ingeperkthied iets geestelik en
pisitiefs laat voorspruit – hulle skep
maak en droom en doen dinge. Vroue in
TEMA gedig leef nie self in buitewêreld
nie,vrou is nie passief nie,sy is binne
haar ruimte aktief,konstruktief ek
skeppend.
TOON Vereerend
Verlangend
STEMMING Bespiegelend
Jou eie bestaan en drome is beperk tot
jou eie klein wêreld, teenoor die
BOODSKAP grootheid van die heelal. Dit is simboliek
dat die vrou haar plek in die wêreld
moet ken en inneem.
Brief
KRATUALITEIT Buk oorkant
Klawesimbaal
Vermeer se skilderye
INTERTEKSTUALITEIT Vermeer se visuele kunswerk word
in woorde in die gedig beskryf
Lig + kleur speel n belangrike rol
KENMERK VAN VERMEER SE WERK Helder wit lig (Vir Nederlandese dag)
Landkaarte is sigbaar
, Vroue van vermeer
-T.T. Cloete
1. Dit is meestal ‘n mooi jong vrou.
2. Meestal is sy alleen binnenshuis,
3. dalk met ‘n wit veraf brief wat sy vashou,
4. naby, in ‘n gloeiende klein hand
5. voor ‘n kleiner of groter oop
6. venster. Daar kom ‘n ligte geruis
7. van ‘n wêreld aan uit ‘n ander landof groter wêreldkaart
8. wat teen die muurvlak oorkant
9. hang, daar waar seestrome en wind loop
10. met haar land se ganse skeepvaart.
11. Sy staan, sy sit, sy buk oor kant,
12. sy droom of sluimer
13. in lig wat in vlokkies of korrels brand
14. of dof kaats in die ruimer
15. ruimte van ‘n skildery of spieël of in ‘n wynhouer
16. ivoor maak, of sy speel klavesimbaal
17. of sy loer oor haar skouer
18. en dra ‘n sonnende pêrel teen haar nek
19. se skadu. En altyd is daar lig wat áfstraal
20. ín in die liefs klein afgemete vertrek,
21. oorvloedig, uit die oop grote
22. universum en wat die klein aardse geslote
23. stilte in die onmeetlike laat asemhaal.