Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4.2 TrustPilot
logo-home
Notes de cours

Class notes Geskiedenis

Note
-
Vendu
-
Pages
11
Publié le
28-10-2024
Écrit en
2024/2025

Class notes Geskiedenis

Établissement
Cours









Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Publié le
28 octobre 2024
Nombre de pages
11
Écrit en
2024/2025
Type
Notes de cours
Professeur(s)
Aimee goss
Contient
Toutes les classes

Sujets

Aperçu du contenu

GESKIEDENIS
Graad 8, Kwartaal 4
Eenheid 1: Redes waarom die Eerste Wêreldoorlog
uitgebreek het
Nuwe woorde:
1. Nasionalisme?
 Beteken dat n mens identifiseer met jou land en n sterk
gemeenskapsgevoel het.
2. Ryk?
 'n Groep grondgebiede of nasies wat deur n enkele owerheid
regeer word.
3. Bondgenoot?
 'n Vriend aan dieselfde kant as jy.
4. Slawies?
 Groepe mense wat uit lande in Oos-, Suidoos- en Sentraal-Europa
kom (soos Bulgarye, Serwië, Kroasië, Rusland)
5. Keiser?
 Die opperste leier van n ryk.
6. Pan-Slawiese?
 Wat betrekking het op al die Slawiese groepe.

Bl. 182-186
1. Wat is oorlog?
 'n Toestand van gewelddadige gewapende konflik tussen lande of
tussen mededingende magte binne n land.




1

, 2. Waarom het die 1ste wêreldoorlog uitgebreek?
 As gevolg van beide langtermyn- en onmiddelike oorsake.
Langtermynoorsake: Onmiddelike oorsake:
Nasionalisme Sluipmoord op die Aartshertog
Industriële ekonomieë van Oostenryk in Sarajewo
Beheer van die see
Kolonisasie
Ondergang van die ryke
3. Wie was Rusland se bondgenoot?
 Frankryk.
4. Wie was die 3 lede van die Drievoudige Entente?
 Brittanje.
 Frankryk.
 Rusland.
5. Wat het dit beteken om deel te wees van die Drievoudige Entente?
 Dit het beteken dat die 3 lande bondgenote was en het n
ooreenkoms gehad om mekaar teen enige bedreidings te
ondersteun en met bedreigings praat ons van Duitsland.
Brittanje Het die magtigste vloot in die wêreld gehad,
maar was bekommerd oor die toename in die
Duitse militêre mag.
Rusland Verreweg die magtigste Slawiese land, wat
Serwië wou beskerm
Frankryk Opponent van Duitsland en wou die Elsaa-
Lotharinge-gebied herwin wat Duitsland besit.
6. Wie was die 3 lede van die Drievoudige Verbond?
 Duitsland.
 Oostenryk. Het ooreengekom om mekaar te ondersteun indien
hulle deur Frankryk of Rusland aangeval word.
 Italië.
7. Wat het Italië gedoen in terme van die Drievoudige Verbond?
 Het nie haar lidmaatskap baie ernstig opgeneem nie en het tydens
die 1ste wêreldoorlog aan die kant van die Drievoudige Entente-
lande geveg.
8. Wie het Italië se plek ingeneem in die Drievoudige Verbond?
 Die Ottomaanse Ryk (Turkeye)



2
€8,40
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur
Seller avatar
aims20030502

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
aims20030502 Myself
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
0
Membre depuis
2 année
Nombre de followers
0
Documents
6
Dernière vente
-
GossClass Opsommings

Opsommings vir gr.8 te koop.

0,0

0 revues

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions