Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings
Summary Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings In lyn met KABV/CAPS dokument. (Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it) Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie Weefsels → Weefsels bestaan uit identiese selle wat ’n gemeenskaplike funksie deel, of uit verskillende selle wat gesamentlik ’n gemeenskaplike gespesialiseerde funksie deel. → Hulle vorm organe in plante en diere wat ’n spesifieke doel het in die instandhouding van die lewe van die lewende organisme. Plantweefsels Alle plante bestaan uit : → Meristematiese weefsel (embrionies) : weefsel wat nuwe selle vir groei maak → Permanente weefsels : weefsels wat nie verdeel en verder groei nie, hulle ontwikkel spesiale strukture vir spesifieke funksies. Meristematiese weefsel Meristematiese weefsel word aangetref in : → Apikale meristeme : weefsel wat ’n plant vanaf sy punte laat langer groei. → Laterale meristeme : weefsel wat ’n plant dikker of wyer laat groei. Struktuur en funksie van meristematiese weefsel 1 Plant! en dierweefsel Downloaded by Thomas Mboya () lOMoARcPSD| Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie Permanente weefsels Permanente weefsel kan in drie groepe verdeel word : → Dermale weefsel : bedek die plant. → Vaatweefsel : vervoer water en voedingstowwe. → Grondweefsel : vul die ruimte tussen die epidermale en vaskulêre weefsels, en verrig ander funksies. Dermale weefsel Dermale (epidermale) weefsel word aan die buitekant van die plant aangetref. Struktuur en funksie van epidermale weefsel Grondweefsels Grondweefsels sluit parenchiem, chlorenchiem, kollenchiem en sklerenchiem in. Struktuur Funksie → Onvolwasse selle met dun wande, wat dikwels verdeel. → Selle wat dig gepak is in lae of rye. → Geen intersellulêre ruimtes nie. → Enkele groot kern. → Digte sitoplasma. → Klein of geen vakuool nie. → Maak nuwe selle vir groei. → Sommige nuwe selle bly meristematies. → Sommige selle differensieer en word permanente weefsels Struktuur Funksie → Enkellaag dig gepakte selle met dun wande. → Bedek die plant. → Dele in die lug met ’n wasagtige lagie bedek - kutikel. → Kutikel beskerm plant. → Kutikel verhoed dat te veel water verloor word. → Dikwels aangepas vir bykomende funksies, byvoorbeeld wortelhare vergroot oppervlakte om water te absorbeer. → Vorm ’n vel om plant te bedek en te beskerm. → Beheer beweging van water in en uit die plant. → Wortels absorbeer water. 2 Downloaded by Thomas Mboya () lOMoARcPSD| Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie Struktuur en funksie van parenchiemweefsel Struktuur en funksie van chlorenchiemweefsel Struktuur en funksie van kollenchiemweefsel Struktuur en funksie van sklerenchiemweefsel Vaatweefsels → Xileem en floëem is die vaskulêre of vaatweefsel wat in plante voorkom. → Vaskulêr beteken dat hulle buise soos are is en maklik stowwe kan vervoer. Struktuur Funksie → Dunwandig met talle sye. → Groot vakuole. → Losweg gepak. → Geen intersellulêre ruimtes nie. → Stoor voedsel en water. → Laat gasse, water en stowwe toe om regdeur die plant te beweeg. Struktuur Funksie → Parenchiemweefsel met chloroplaste in selle. → Onreëlmatig of kolomvormig in blaarmesofil. → Groot intersellulêre ruimtes in sponsagtige parenchiem van blaar. → Klein intersellulêre ruimtes in palissadeparenchiem van blaar. → Verrig fotosintese. → Vorm mesofil (interne weefsel) van plant. → Stoor stysel. → Laat gasse, water en stowwe toe om tussen selle te beweeg. Struktuur Funksie → Selwand verdik by hoeke van selle. → Selle dig gepak met geen intersellulêre ruimtes nie. → Kollenchiemselle gee buigsame ondersteuning aan dele van plant. Struktuur Funksie Twee soorte sklerenchiem : → Lang, dun vesels. → Kort, onreëlmatige sklereïede (steenselle). → Selwande egalig met lignien verdik - sterk. → Verleen struktuur en ondersteuning. 3 Downloaded by Thomas Mboya () lOMoARcPSD| Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie Struktuur en funksie van xileemweefsel Struktuur en funksie van floëemweefsel Dierweefsels → Dierweefsels bestaan uit identiese selle wat ’n gemeenskaplike spesiale funksie deel, of uit verskillende selle wat ’n gemeenskaplike spesiale funksie deel. → Werweldiere (en ook dus mense) het meer as 100 maklik herkenbare gespesialiseerde selle. → Hierdie selle is georganiseer in verskillende weefsels wat die organe in die verskillende stelsels vorm : → Die spysverteringstelsel. → Die uitskeidingstelsel. → Die bloedsomloopstelsel. → Alle werweldiere bestaan uit embrioniese weefsels (wanneer hulle groeiende embrio’s is) en dan uit vier soorte volwasse, permanente weefsel : → Epiteelweefsel. → Spierweefsel. Struktuur Funksie → Drie soorte nie-lewende, leë, buisagtige selle : 1. Vatelemente . 2. Trageïede. 3. Sklerenchiemvesels. → Lewende parenchiemselle. → Selwande bevat lignien. → Wande van vate en trageïede het porieë - stippels. → Sekondêre verdikking volgens patroon : ringvormig, spiraalvormig, gestippeld. → Vate het geen kruiswande wat buise vorm nie → Trageïede en vesels het skerp punte met gate -perforasieplate. → Vervoer water en mineraalsoute (ione). → Neem stowwe uit wortels in stingel op na blare. → Gee steun, sterkte en struktuur. Struktuur Funksie → Het drie lewende seltipes : 1. Sifvate. 2. Begeleidende selle. 3. Parenchiemselle. → Het een dooie seltipe : Sklerenchiemvesels. → Sifvate het geen kerns nie; word deur begeleidende selle aan die lewe gehou. → Waar die sifvate ontmoet, vorm wande ’n sifplaat; saam vorm hulle ’n aaneenlopende buis. → Vervoer vervaardigde organiese voedsel wat deur fotosintese geproduseer is. → Neem dit van die blare na die res van die plant. 4 Downloaded by Thomas Mboya () lOMoARcPSD| Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie → Bindweefsel. → Senuweeweefsel. Embrioniese weefsel → Embrioniese weefsel kan in twee soorte stamselle verdeel word : → Embrioniese stamselle : weefsel in ’n embrio wat tydens groei produseer alle ander weefsel → Volwasse stamselle : weefsel in volwasse organismes wat nuwe weefselselle produseer om ou, beskadigde selle te vervang. Struktuur en funksie van embrioniese weefsel Permanente weefsel Die vier groepe permanente weefsel het verskillende strukture en funksies. Hulle is oor die algemeen : → Epiteelweefsel : weefsel wat bedek, uitvoer en afskei → Spierweefsel : weefsel wat verskillende liggaamsdele beweeg → Bindweefsel : weefsel wat ander weefsels bind en ondersteun → Senuweeweefsel : weefsel wat chemiese en elektriese beheerseine oordra. Epiteelweefsel Van die epiteelweefsel is : → Plaveiselepiteel : wat “met ’n plat vorm” beteken. → Kolomepiteel : wat “hoog” beteken. → Laagepiteel : wat “in lae” beteken. → Pseudo-laagepiteel : wat beteken dit lyk asof dit in lae is, maar dit is nie (pseudo - onwaar). → Kubiese epiteel : wat “soos ’n kubus” beteken. → Gesilieerde epiteel : wat beteken die selle het klein haartjies. Struktuur Funksie → Embrioniese stamselle. → Volwasse stamselle. → Groot kern. → Selverlengings van sitoplasma. → Produseer selle vir gespesialiseerde weefsels. → Vervang ou en beskadigde selle en weefsels. 5 Downloaded by Thomas Mboya () lOMoARcPSD| Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie Struktuur en funksie van epiteelweefsel Spierweefsel Daar is drie soorte spierweefsel : → Onwillekeurig : gebeur sonder dat ’n mens daaroor dink. → Gestreepte : met strepe. → Willekeurig : ’n mens kies om dit te beweeg of nie te beweeg nie. Struktuur en funksie van spierweefsel Struktuur Funksie → Het drie seltipes : 1. Plat plaveiselselle (skubagtig). 2. Kubusvormige selle. 3. Kolomepiteelselle. → Kom in lae voor : 1. Enkellaag: eenvoudige epiteel. 2. Talle lae : gestratifiseerde epiteel. → Selle lê op basivlak (membraan) - verbind epiteel met ander weefsels. → Kan spesiale selle of strukture bevat: bekerselle, cilia (hare). → Voer liggaamsoppervlakke aan binne- en buitekant uit. → Vorm kliere wat sweet, ensieme, hormone, melk, sebum, olies afskei. → Laat gasse, water, voedingstowwe, mineraalsoute in oplossing toe om deur te beweeg. → Bekerselle skei mukus af wat help met beweging oor epiteellaag. → Cilia verwyder stofdeeltjies van interne oppervlakte. Struktuur Funksie → Bestaan uit drie weefseltipes : 1. Gestreepte, willekeurige skeletspiere. 2. Gestreepte, onwillekeurige hartspier. 3. Gladde, ongestreepte willekeurige spiere. → Gemaak van spiervesels. → Kerns kom aan die kant voor; kan meer as een hê. → Gestreepte spiere het saamtrekbare fibrille - miofibrille. → Vir willekeurige handelinge: stap, iets optel, ensovoorts. → Vir onwillekeurige sametrekking en ontspanning van organe : hart, bloedvate, blaas, maag, ensovoorts.
Livre connecté
- 2011
- 9780195994957
- Inconnu
École, étude et sujet
- Établissement
- University of South Africa
- Cours
- Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings
Infos sur le Document
- Publié le
- 8 mars 2024
- Nombre de pages
- 50
- Écrit en
- 2023/2024
- Type
- Examen
- Contient
- Questions et réponses
Sujets
-
graad 10 lewenswetenskappe biologie opsommings