Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4.2 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary maaltyd gedig

Note
-
Vendu
4
Pages
5
Publié le
24-08-2023
Écrit en
2023/2024

Ontleding van Gr 12 gedig - Maaltyd

Établissement
Cours










Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
201

Infos sur le Document

Publié le
24 août 2023
Nombre de pages
5
Écrit en
2023/2024
Type
Resume

Sujets

Aperçu du contenu

Maaltyd
- Peter J. Philander

, Maaltyd
Tema:
Die kringloop/verloop van die lewe: jeug, word ouer, kragte neem af, verganklikheid (dood). Herinneringe
van die spreker oor etenstye saam met sy moeder.
Boodskap:
Die goeie en mooi dinge in die lewe word blywende herinneringe. Tradisies en rituele sorg vir spesiale
herinneringe en gee betekenis aan die lewe. Sorg ook vir eenheid en stabiliteit
Toon:
 Nostalgies
 Verlangend
 Ernstig
 Heimwee
Stemming:
 Nostalgies
 Emosioneel
 Mymerend
 Verlangend
Tipografie:
 bestaan uit 4 kwatryne (duidelike struktuur)
 kruisrym (rymskema – abab/cdcd/efef/ghgh) word deurgaans gebruik.
 Die struktuur en strofebou pas by die ordelikheid, presiesheid en netheid van die ma
Tydsprogressie:
 Die klokkie se kleur verander – goud, silwer, koper (word al minder gebruik en skoon gemaak).
 Netso het die moeder ouer geword en die herinneringe het vervaag. Tydsprogressie word verder
bevestig deur “eers”, “later”, “nou”..
Titel:
 Geen lidteken (die) – universieel.
 Herinering aan moeder

, Ontleding van Gedig:
R Reël Analise
Strofe 1:
1 Ou moeder met haar  BEELDSPRAAK:
hoepelrokkie Metafoor:
Die tafelklokkie word beskryf. ‘n Klokkie is stylvol en
deftig/formeel, goeie etiket. Die spreker sien in die
koperklokkie ‘n beeld van sy oorlede moeder
 “Ou moeder” moontlik ‘n dubbele betekenis:
die spreker se moeder wat oud is; ’
n troetelnaampie vir die moeder (“ou” druk gevoel uit, so ook
die verkleinwoorde).
2 en stywe kappie, staan  Sy “staan hande gevou” asof sy bid – sinekdogee – net die
hande gevou belangrikste word genoem terwyl die geheel bedoel word.
 BEELDSPRAAK:
Metafoor:
Die spreker se moeder word metafories gelykgestel aan
hierdie klokkie - metaforiese verwantskap word konkreet –
vorm, kleredrag, gevoude hande
3 in die vorm van ‘n  Die klokkie is in die vorm van ’n wye hoepelrok, soos die
koperklokkie spreker se moeder gedra het. Die kleredrag van die ou dae
(“hoepelrokkie”, “stywe kappie”) suggereer dat die gaste aan
tafel deftig aangetrek is.
 Die deftige maaltyd en die belangrikheid van die maaltye word
deur die rymende eindklanke uitgehef/beklemtoon
(“hoepelrokkie”, “stywe koperklokkie”).
4 vir smôrens, smiddags en  “gevou”, “nou” – rym beklemtoon die gedagte dat daar by
vir nou. elke maaltyd gebid word.
 Dui daarop dat alle etes op hierdie formele en defige wyse
genuttig is, begin is met gebed (ontbyt, middagete, aandete).
 Die woorde “smôrens, smiddags en vir nou” dui op progressie.
 Die woord “nou” kan op aandete dui. Die woord suggereer
ook dat dit nie net in die verlede (toe) was nie, maar dat sy
ma steeds in sy gedagtes by hom is
Strofe 2:
 “servet”, “portret” beklemtoon die deftigheid
 “(Bybel) oop”, “vasgeknoop” – veral die godsdiens laat die spreker aan sy moeder dink/’n
herinnering.
5 Die blou bord en die skoon  Die spreker onthou nou ook hoe die tafel gedek was: die
servet, deftige en stylvolle kleredrag val mooi binne die
€2,62
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien


Document également disponible en groupe

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
carmibadenhorst Eduvos
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
151
Membre depuis
3 année
Nombre de followers
60
Documents
21
Dernière vente
1 mois de cela

4,8

19 revues

5
16
4
2
3
1
2
0
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions