Summary Algebra Opsommings Gr 11 en 12
Hierdie dokument bevat al die beginsels van graad 11 en 12 algebra en is perfek vir n matrikulant wat wil leer vir rekord eksamen of eind eksamen! Dit bevat al die materiaal wat in algebra behandel word, met voorbeelde, verduidelikings van antwoorde, sketse ens. Die inhoud van hierdie dokument: - eksponente - eksponent wette - eksponensiële vergelykings - wortelvorme - rasionalisering van noemers - vierkantsvoltooing - kwadratiese vergelykings - vergelykings met wortels - k-metode - kwadratiese ongelykhede - gelyktydige vergelykings - aard van die wortels Die werk is aangehaal en gebasseer op die handboek wat deur die CAPS kurrikulum voorgeskryf is.
École, étude et sujet
- Établissement
- 12th Grade
- Cours
- Mathematics
- Schooljaar
- 200
Infos sur le Document
- Publié le
- 23 février 2023
- Nombre de pages
- 24
- Écrit en
- 2022/2023
- Type
- Resume
Sujets
-
algebra notas
-
algebra opsommings
-
eksponente
-
eksponent wette
-
gr12 algebra notas
-
gr11 algebra opsommings
-
gr11 algebra opsomming
-
eksponensiële verge
-
gr 11 en 12 wiskunde notas
-
graad 12 algebra opsommings