Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4.2 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary Ek was Hier Notes

Vendu
4
Pages
30
Publié le
08-01-2023
Écrit en
2020/2021

An in-depth summary of each chapter from Ek was hier. These notes can be used for any test, assessment or exam and will help you be the most prepared you will ever be to answer any questions on Ek was hier. I hope you found them as helpful as I did.

Montrer plus Lire moins
Établissement
Cours










Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

Livre connecté

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Livre entier ?
Oui
Publié le
8 janvier 2023
Nombre de pages
30
Écrit en
2020/2021
Type
Resume

Sujets

Aperçu du contenu

Ek was hier Opsommings
Hoofstuk 1:
 Rot op haar vensterbank: staan op agterpote en druk
rotkloutjies teen die ruit.
 Nie ‘n gewone Groenpunt-rot nie: pikswart met gloeiende rooi

 Uit kartonpapier gesny – hart uitgeknip aan linkerkant van
borskas. Stert met rooi bordkryt geteken.
 Rot is buite haar bereik – Ma sluit die buitedeur. Stert
kronkel teen buitemuur af.
 Klim tot op daktuin om kartonrot by Frankie se venster te los.
 5 huise in straat. Agterkant loop gangetjie waar vullisdromme
gehou word.
 Opsigter: Oupa Shorty. Het sleutel vir die diensgang. Hy het
‘n hoepelbeen. Verdagte 1.
 Verdagte 2: Buurman Wacko se kaalkopvriend met Popeye-
arms en stywe leerbroeke.
 Verdagte 3: Sy floozy / meisie met
uitpeulooghondjie
 Verdagte 4: Wacko wat waarsku dat hy haar
hart gaan uitpluk omdat sy kla oor sy stompies
op hulle daktuin.
 Rot word nat:
o rot se rooi stert begin wegsmelt
o rot trek skeef
o snorbaarde krul op
o pootjies trek van die venster af weg
 Ma is neuroties. Sluit hekke om 9uur.
 Frankie is 15.
 Pa het funksie by sy kookskool.
 Punt van rot se stert: boodskap / waarskuwing / verrassing
 Dit reën – mishoring op Mouillepunt = waarskuwing vir skepe.
 Ma lees koerant in binnehof.
 Pa bak plaatkoekies.
 Staan 8uur op Saterdagoggend reeds op.
 Ma dink Frankie is siek – sy lees in die koerant van masels in
die Wes-Kaap.
 Frankie is gedetermineerd om einde van rot se stert te vind.
 Elena van Luffelen:
o gebore in hippie-era.
o het die hele planeet en al sy inwoners lief (mens, dier,
insek)
o Eet nie vleis nie.

, o Eet lensies.
o Drink V8-groentesap
o Wonderkapsule – Fulvic Acid
o Klein soos ‘n elf, lang ligbruin hare
o Ryg oranje veters om haar groottone tot by haar kuite
waar klokkies klingel – vreemde gedrag (weird/strange
behaviour)
o Sy is ‘n juwelier-ontwerper.
o Sy bekommer haar oor alles omdat sy met ‘n
vergrootglas werk om na fyn detail te kyk.
o “Moeder Suspisie”
o Protective (Beskermende) – sy sluit elke aan
negeuur Frankie se buitedeur van die tuin se
kant af

 Sy kry ‘n boek in die blombak met die malvas
in – Banksy: Wall and Piece onder die digte groen
blare le die boek in kleefplastiek toegedraai
 Boek se omslag:
o Voorblad – guerilla-vegter wat op ‘n muur geteken is.
 Besig om handgranaat te gooi
 omgedraaide pet op sy kop
 sakdoek om sy mond
 oorlog / gevaar

o Agterblad – guerilla-vegter hou ‘n helder bos blomme in sy
hand
 voorspel vrede

 Pa: bevelvoerderstem – baie hard – kan tot by Giovanni’s
gehoor word.
 boterkoekjes – plaatkoekies
 Pa sing dramaties
 Wieg op twee pote: irriteer Ma en Pa hou op sing.

Hoofstuk 2
 Ben van Luffelen:
o Lyk soos Atilla die Hun – wilde hare en harige voorarms
o Kom van Vlaandere af
o Turnhout (dorp)
o Antwerpen (provinsie)
o Foto van Kasteel van die hertogin van Brabant
(kantoormuur)

, o Gaan elke tweede jaar na Open Doek filmfees in Turnhout –
10 dae
o Durbanse Filmfees – net Ben en Elena (Frankie hou van
flieke)
o 20 jaar in SA
o praat net Vlaams en soms Frans
o Sjef
o Kookskool in Woodstock
o Big Boy-scooter / Bromponie
o Lyk soos Shrek op ‘n BMX
 Gee nie om wat ander mense dink nie- dramaties
o Ander as ander pa’s



 Filmklub-onderwyser: Tarantino
o Verwys na haar pa as ‘n Cyrano de Bergerac wat deur
Depardieu gespeel word.
o Hou van DRAMA

 Mirna Myers:
o ook saam met Frankie in Filmklub
o Jaloers op Frankie omdat Frankie se filmteks die wenner is.

 Gloria:
o Eienaar van Hoekkafee
o Dra luiperdvelmotief-kaftan
o Goue tulband
o Lyk soos Alladin gekruis met Brenda Fassie
o verwys na Frankie as “wille voël” a.g.v. Frankie wat van
haar skateboard afspring
o Gloria sien altyd dadelik as ek (Frankie) ‘n nuk (bui) het

 Milan Kucharzik:
o Nuwe ou in Graad 10 (5 maande in die
skool)
o Lyk ouer as 16
o Wil hom as die vampier in Twilight gebruik
o Swart hare, bleek vel
o Fyn swart haartjies op sy bolip kon sien
o Praat met niemand nie
€8,06
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Reviews from verified buyers

Affichage de tous les avis
1 année de cela

1 année de cela

Thank you so much for your review.

5,0

1 revues

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Avis fiables sur Stuvia

Tous les avis sont réalisés par de vrais utilisateurs de Stuvia après des achats vérifiés.

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
AL0803
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
60
Membre depuis
4 année
Nombre de followers
46
Documents
0
Dernière vente
3 mois de cela

4,0

5 revues

5
1
4
3
3
1
2
0
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions