Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4.2 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary Onderwereld graad 12 opsomming

Vendu
-
Pages
103
Publié le
11-09-2021
Écrit en
2021/2022

Leerder gids (Leerder gids)

Établissement
Cours











Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
201

Infos sur le Document

Publié le
11 septembre 2021
Nombre de pages
103
Écrit en
2021/2022
Type
Resume

Sujets

Aperçu du contenu

1


INHOUDSOPGAWE
HOOFSTUK Bl.
VOORBLAD 2

DIE TITEL:ONDERWêRELD 4

DIE AGTERGROND VAN ONDERWêRELD 6

INHOUDELIK:AGTERGROND EN TEMAS 7

BOODSKAP 14

KARAKTERS 15

TYD 19

RUIMTE 20

STRUKTUUR 22

VERTELLER 24

HERHALENDE MOTIEWE / LEITMOTIEF 25

BOTSING 28

DIE JEUGROMAN 30

DIE INVLOED VAN DIE GRIEKSE MITOLOGIE OP DIE ROMAN 31

PROJECT NURSERY RHYME 33

RESENSIES 34

VRAE OOR DIE OMSLAG EN TITEL 35

PROLOOG 36

HOOFSTUKKE 1-35 VRAE EN ANTWOORDE 37-100

EPILOOG 101

OPSTELVRAE 102

, 2


VOORBLAD
 Die omslag verwys na die wêreld van die rekenaar.
- Die kleure is somber, donker en onpeilbaar. Dit versterk die suggestive van bedreiging en
geheimsinnigheid.
- Daar is ‘n geel grafiekmatrys met kontrasterende kleurbane soos bewegende planete wat
die omvattendheid kuberwêreld suggereer.
- ‘n Reeks herhalende syfers sluit by die rekenaar aan.
- Daar is ‘n jong seunsgesig wat met ‘n onpeilbare uitdrukking onder broeiende oë na die leser
loer. Die gesig van die kuberkraker.

 Hierin kry ons die suggestie dat die onderwêreld van die kuberkraker dalk ‘n wêreld agter die
werklike wêreld is.

 Die ontwerp van die omslag, die titel, die opsomming van die verhaal op die rugkant van die
omslag en dit wat resensente van ‘n boek sê, skep sekere verwagtinge by die leser.

 Die titel is Onderwêreld .

Betekenis van titel: Ryk van die dodes/ skimme/ Hades

Hades- god van die onderwêreld




Dis die onderwêreld waarin misdadigers beweeg- hier die onwettige wêreld van die
kuberkraker.

Motto : Die motto van die verhaal is ‘n aanhaling uit “The Hacker’s Manifesto “
( The Mentor 1986)
“But did you in your three-piece psychology, and 1950’s technobrain, ever took a look
behind the eyes of the hacker? Did you ever wonder what made him tick, what forces
shaped him, what may have molded him”.

,3

, 4




DIE TITEL : Onderwêreld
Tonnel onder skool

 Die ingehokte tonnel onder die skoolgeboue word simbolies van die onderliggende probleme
van selfbeheptheid, materialisme, korrupsie en liefdeloosheid by die spogskool. Kuberkraker
 Die onderwêreld van die kuberkraker. Kuberkrakers wat verskyn en verdwyn – en selfs soms
uitgevang word. Die syfer 2600 is ‘n belangrike getal in die kuberkrakeronderwêreld.
Eckardt gebruik die misterie, opwinding en gevaar van die onderwêreld om vir Greg in die
kuberkrakerwêreld te betrek.
Selfdood
 Ook emosies word dikwels in terme van die onderwêreld beskryf. Eckardt se pa kom terug uit
die onderwêreld toe hy sy 11-jarige seun in die deur sien staan toe hy selfmoord probeer pleeg
het. Ook Greg se emosies word in terme van die onderwêreld beskryf. Sy donker gevoelens na
sy broer se selfmoord en sy gevoelens toe hy dieper in die kuberonderêreld ingetrek word, is
voorbeelde hiervan.
Griekse mitologie
 Die verwysings na die Griekse mitologie vorm deel van die onderwêreldmotief. Hades is die
god van die onderwêreld.
Greg se innerlike stryd
 Greg se innerlike botsing word ook in terme van die onderwêreld uitgedruk. Aan die een kant
is hy die hoofseun van ‘n spogskool. Sy pa het geweldige hoë verwagtinge van hom. Aan die
anderkant is hy vasgevang in die kuberonderwêreld – ‘n wêreld waar die opwinding en gevaar
verbonde aan ekstreme sport weer vir hom help om sy selfvertroue te herstel. Hierdie
onderwêreld waarin hy hom bevind, word dieper en dieper. Greg sê self dat sodra jy dink dat jy
op die bodem van die onderwêreld is, stop iemand jou ‘n graaf in die hand en moet jy steeds
dieper grawe.
 Magteloosheid
Greg word so vasgevang in die onderwêreld van kuberkraking dat hy magteloos toekyk hoe
hy al hoe dieper daarin wegsink. Nes die mens dink dat jy alles uitgevind het, gebeur daar
iets dat jy steeds dieper moet grawe. So het hy gedink dat hy die einde van sy kuberkraking
bereik het met die inhegtenisname van Dok Pienaar. Net om uit te vind dat dit hoegenaamd
nie die einde is nie. Sy eie pa was ook betrokke.
 Onderwêreld van geld
Greg moes uiteindelik uitvind dat die onderwêreld nie werklik kuberkraking is nie, maar die
werklike onderwêreld is geld. Geld laat die mens dinge doen wat werklik boos is. Baie boser
as dit wat die kuberkraker ooit kan aanvang.
€8,58
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien


Document également disponible en groupe

Reviews from verified buyers

Affichage de tous les avis
1 année de cela

10 mois de cela

Thank you

5,0

1 revues

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Avis fiables sur Stuvia

Tous les avis sont réalisés par de vrais utilisateurs de Stuvia après des achats vérifiés.

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
Maakleermaklik
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
52
Membre depuis
4 année
Nombre de followers
41
Documents
22
Dernière vente
1 mois de cela
Maak leer maklik opsommings

Graad 8-12 opsommimgs !

4,6

12 revues

5
9
4
1
3
2
2
0
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions