Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4.2 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Die Buitelandse Valutamark

Vendu
-
Pages
5
Publié le
22-07-2021
Écrit en
2021/2022

Graad 12 Ekonomie opsommings. Handel oor Die Buitelandse Valutamark. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Langvrae is ingesluit.

Établissement
Cours









Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

Livre connecté

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Livre entier ?
Non
Quels chapitres sont résumés ?
Die buitelandse valutamark
Publié le
22 juillet 2021
Fichier mis à jour le
24 janvier 2023
Nombre de pages
5
Écrit en
2021/2022
Type
Resume

Sujets

Aperçu du contenu

hoofstuk 4
die buitelandse valutamark

4. Verandering in welvaart van die bevolking
LANGVRAAG: REDES VIR INTERNASIONALE HANDEL
• styging in welvaart van die bevolking lei tot groter
vraag na goedere
Internasionale handel verwys na die ruil van goedere en • mense het toegang tot lenings en kan meer op
dienste oor internasionale grense. Uitvoere en invoere is luukse goedere bestee, waarvan baie in ander
die kernelemente in internasionale handel. lande geproduseer word


5. Die verskil in verbruikers patrone
VRAAGREDES • word bepaal deur vlak van ekonomiese ontwikkeling
in land, bv. swak ontwikkelde land het hoë vraag na
basiese goedere en dienste, maar kleiner vraag na
1. Grootte van die bevolking
luukse goedere
• lande met groot bevolkings talle sal groot vraag na
goedere en dienste, veral voedsel, hê
• indien plaaslike aanbod nie genoeg is om in vraag te AANBODREDES
voorsien nie en die land dit kan bekostig om in te
voer, sal handel toeneem
• in geval van langsame nywerheid groei sal vraag na 1. Natuurlike hulpbronne
vervaardigde goedere toeneem en toenemende • natuurlike hulpbronne is nie eweredig tussen alle
afhanklikheid van handel tot gevolg hê lande versprei nie
• verskil van land tot land en kan slegs ontgin word in
2. Inkomste vlakke plekke waar hierdie hulpbronne voorkom
• veranderinge in inkomste veroorsaak verandering in
vraag na goedere en dienste 2. Klimaatstoestande
• toename in per capita inkomste van mense, lei tot • moontlik vir sommige lande om sekere goedere
hoër verbruikbare inkomste, wat aan goedere en teen laer koste as ander lande te produseer
dienste bestee kan word, waarvan sommige • sekere gewasse kan slegs in bepaalde klimaat
ingevoer sal moet word streke verbou word
• ontwikkelende lande sal waarskynlik voedsel • lande wat nie sulke produkte kan produseer nie,
uitvoer en ontwikkelende lande luukse goedere moet dit dan invoer
uitvoer
• ontwikkelende lande betaal meer vir invoere as wat
3. Menslike hulpbronne
hulle verdien op uitvoere
• verskil in kwaliteit, hoeveelheid en koste tussen
lande
3. Voorkeure en smake
• sommige lande het hoogs geskoolde, goed
• speel rol in bepaling van pryse, bv. Australië het betaalde werkers met hoë produktiwiteit vlakke,
voorkeur vir spesifieke produk wat hulle nie plaaslik • sekere kennis, vaardighede en aanleg word vereis
kan produseer nie en dus moet invoer vir produksie van bepaalde produkte
• dit sal hoer waarde in daardie land hê as in ander • lande sonder nodige tegniese vermoëns en kennis
lande van produksieprosesse om masjiene en
• nie alle goedere wat verbruikers benodig word deur hoëtegnologie-goedere te vervaardig, moet dit
land geproduseer nie en dit moet dus ingevoer invoer
word, bv. Suid-Afrikaners wat in Europa bly voer
rooibos tee en blatjang in omdat dit nie binne die
land geproduseer word nie
17

, 4. Tegnologiese hulpbronne 1. Lopende Rekening
• tegnologiese hulpbronne is in sekere lande • goedere uitvoer – verkoop van alle fisiese goedere
beskikbaar wat hulle in staat stel om sekere aan die buiteland
goedere en dienste teen lae eenheidskoste te • netto gouduitvoer – eie aan goud produserende
produseer lande
• dienste-ontvangste – verkoop van dienste aan
5. Spesialisasie buiteland
• inkomste-ontvangste – inkomste verdien deur Suid-
• spesialisasie in produksie van sekere goedere en
Afrikaners in res van wêreld
dienste veroorloof sekere lande om teen laer kostes
as ander lande te produseer • goedere invoer, betalings vir dienste en inkomste
betalings: inkomste of besteding beweeg in
• bv. Japan produseer elektroniese goedere en
teenoorgestelde rigting, van SA burgers na res van
verkoop goedere teen laer prys
wêreld
• lopende oordragte – geld, goedere of dienste wat
6. Kapitaal oorgedra is sonder teenprestasie
• meer ekonomies ontwikkelde lande het groter • handelsbalans: ekonomiese aanwyser, toon of land
toegang tot kapitaal as minder ekonomies meer invoer/uitvoer
ontwikkelde lande • saldo op lopende rekening = netto totaal
• laasgenoemde lande sal weens gebrek aan • tekorte op lopende rekening word gewoonlik
kapitaal nie altyd in staat wees om waarde toe te gefinansier deur finansiële rekening
voeg tot primêre produkte om in behoefte vir sekere
goedere en dienste te voorsien nie
2. Kapitaaloordrag rekening
• kapitaal gee ontwikkelde lande n voordeel bo
ontwikkelende lande • transaksies en toelaes in verband met eienaarskap
van vaste bates
• skuldvergewing: baie lenings in buiteland maar kan
dit nie terugbetaal nie (word afgeskryf)
BETALINGSBALANS
• waarde van huishoudings in privaat besit, finansiële
eise en laste van migrante
• rekord van land se handel en finansiële transaksies
met res van die wêreld, oor gegewe periode 3. Finansiële rekening
BDB Buitelandse Direkte Beleggings

WAARDE VAN BETALINGSBALANS • regstreekse beleggings: transaksies met betrekking
tot verkryging van aandelekapitaal in buiteland
deur nuwe ondernemings op te rig.
• elke land hou boek van alle internasionale • portefeuljebeleggings: aankope van aandele
transaksies met res van die wêreld (ekwiteite) en skuldbriewe, hoogs likied en staan
• word gesê dat land BB-surplus het wanneer invloei bekend as “warm geld”
groter is as uitvloei • ander beleggings: beleggings wat nie onder bg. val
• BB-tekort is wanneer uitvloei meer is as invloei nie
• saldo op finansiële rekening: deur bg. by mekaar te
tel
SAMESTELLING VAN DIE BETALINGSBALANS • onopgetekende transaksies: foute en weglatings
wat voorkom, netto som van alle krediet en
debietinskrywings moet gelyk wees aan
HANDELSBALANS verandering in netto goud, en ander buitelandse
(GOEDERE UITVOER + NETTO GOUDUITVOER) – reserwes
GOEDERE INVOER


18
€2,60
Accéder à l'intégralité du document:
Acheté par 0 étudiants

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien


Document également disponible en groupe

Reviews from verified buyers

Affichage de tous les 3 avis
1 année de cela

3 année de cela

3 année de cela

4,0

3 revues

5
1
4
1
3
1
2
0
1
0
Avis fiables sur Stuvia

Tous les avis sont réalisés par de vrais utilisateurs de Stuvia après des achats vérifiés.

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
zantesaayman University of Pretoria
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
248
Membre depuis
4 année
Nombre de followers
154
Documents
49
Dernière vente
1 mois de cela
GRAAD 12 OPSOMMINGS | EKONOMIE, BESIGHEIDSTUDIES & LO

As ek enigsins my opsommings kan verbeter, of as jy enige probleme met my opsommings het please do let me know :) xx

4,3

118 revues

5
67
4
25
3
23
2
2
1
1

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions