100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Afrikaans First Additional Language - Sproeireën - Volledige Analise met Vrae en Antwoorde (Graad 12, 2025) – Eksamenvoorbereiding

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
5
Subido en
01-07-2025
Escrito en
2024/2025

Hierdie dokument bevat ’n volledige analise van die Afrikaanse gedig Sproeireën deur D.J. Opperman. Dit sluit in ’n gedetailleerde bespreking van stylfigure soos metafore, alliterasie, en ellips, sowel as vrae en modelantwoorde oor die tema, toon, stemming en beeldspraak. Dit is ideaal vir leerders in die senior fase of matriekvlak wat voorberei vir poësie-eksamens of besprekings.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
1 de julio de 2025
Número de páginas
5
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Sproeire n - D.J. Opperman

Tipogra e: Inkeping van strofes 1 & 3 vir beklemtoning dat dit die refrein is
Titel: Verwys na die fyn sproei (mist) wat sitrusvrugte maak as jy die skil druk (skin press).
Refrain: Strofe 1 & 3, gee die gedig ’n sangerige toon
Sintuig: Reuksintuig.
Gedig: Verskillende geure (fragrances) en reuke (smells) herinner die spreker aan verskillende vroue.
Boodskap: Mense koppel (associate) ’n bepaalde (speci c) geur aan ’n vrou. Vroue is spesiaal en moet
vertroetel (pamper) en gerespekteer word.
Tema: Die positiewe assosiasies van geure met vroue.
Toon: Positief. Die digter het goeie herinneringe aan vroue.
Stemming: Vrolike stemming (happy)

Uiterlike bou: 3 strofes - tersine (kwatryn; 7 reëls, kwatryn)
15 versreëls
vrye vers - geen vaste rymskema nie
Halfrym




Reël 1 & 2: Figuurlike/konnotatiewe taalgebruik: Sy nooi kan
1. My nooi is in ʼn nartjie,
nie letterlik in ’n nartjie (sitrusvrug) wees nie, of sy ouma in
2. my ouma in kaneel,
kaneel nie. Dit is die reuk van die nartjie en kaneel wat hom
3. daar’s iemand ... iemand in anys, aan sy nooi en ouma laat dink.
4. daar’s ʼn vrou in elke geur!
Alliterasie: n-klank = vergelyk sy geliefde met die geur van ’n
nartjie (compares his loved one to the smell of a naartjie).

Metafoor: reël 1 & 2

Reël 2: Die reuk van kaneel (’n spesery [spice] = cinnamon)
laat die spreker aan sy ouma dink. Sy ouma het melktert of
pannekoek gebak en kaneel daaroor gestrooi en daarom laat
die reuk van kaneel hom aan sy ouma dink (his grandmother
used cinnamon on pancakes and milktart, so the smell of
cinnamon reminds him of his grandmother).

Reël 3: Anys (skerp reuk) word gewoonlike in biskuit
gebruik.

Herhaling: ‘iemand’ en die ellips beklemtoon dat die spreker
nie die persoon kan onhthou nie.

Reël 4: Die spreker voel dat elke geur hom aan ’n vrou laat
dink. Elke vrou word deur haar unieke reuk onderskei
(distinguishable).

Elisie: daar’s ipv daar is. Gebruik ter wille van ritme.

Metafoor: reël 3 & 4

Uitreopenteken: wys na die spreker se verwondering
(amasement) dat elke geur (scent) hom aan ’n vrou laat dink.

Strofe 1 = refrein.

Sintuig = reuk (verb form ruik).




fi ë fi

, 5. As ek ’n stukkie nartjieskil Reël 5-7: Die spreker buig (bend) of knak (break)
6. tussen my vingers buig of knak die nartjie se skil (skin). Die fyn druppeltjies word
7. breek uit die klein sproeireën vrygestel. Dit maak a sproei wat lekker ruik.
8. wat geurend om my hand uitsak
9. die boorde weer van Swartfoloos Inversie: Verkeerde woordorde = breek uit. Dit
10. en met die nartjies om my heen beklemtoon die geur en sproeireën wat uit die
11. weet ek hoe dat ʼn vrou kan troos. gebreekte nartjie kom. Inversie is gebruik ter wille
van rym.

Sinstuig: SIG (sien) die sproeireën, TAS (voel) die
druppels op sy hand, REUK (ruik) die nartjie.

Reël 8: Die geurende (fragrant) druppels sak (drip)
om sy hand uit. Hy kry die heerlike reuk van die
nartjie.

Reël 9: Hy onthou die nartjies in die boorde
(orchards) van die Swart Umfolozi-rivier in
KwaZulu-Natal waar hy groot geword het.

Assonansie: oo-klank.

Reël 10-11: Met die geur van die nartjies, onthou
hy hoe ’n vrou kan troos (comfort). Hy onthou hou
sy geliefdes hom gelukkig en veilig laat voel het.
(his loved ones always made him feel happy and
safe).

Enjambement: reëls 5- 6, reëls 7-8, reël 9, 10-11.
Funksie = gebruik ter wille van ritme en laat die
gedig vloei.



12. O my nooi is in ʼn nartjie, Reël 12-15: herhaling van strofe 1, dit vorm ’n
13. my ouma in kaneel, refrein soos in ’n liedjie.
14. daar’s iemand ... iemand in anys,
15. daar’s ʼn vrou in elke geur! Uitsondering = “O”: wys bewondering




For clarity: Ruik (verb form of smell), reuk (noun form of smell).
FYI the ve sintuie are as follows:

SMAAK (verb form is proe)
REUK (verb form is ruik)
TAS (verb form is voel)
SIG (verb form is sien)
GEHOOR (verb form is hoor)





fi
$3.09
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
AceMatric

Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
AceMatric
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
0
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
0
Documentos
4
Última venta
-

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes