Dis al
Jan F.E. Cilliers
Tema/ boodskap:
Altyd alleen, jy moet die een
lewe wat jy kry waardeer.
Tipografie:
Funksie in die gedig – dit
maak die tempo stadiger
Leestekens: funksie in die
gedig - Dit bou spanning
en tempo.
Ironie: herhaling van die woorde ‘dis al’
Atmosfeer: SACAI NOV 2022
Dit is juis nie al nie; die hartseer en verlies as
gevolg van oorlog is baie groter SACAI NOV 2021 Somber / hartseer / depressief
That's not all; The grief and loss due to war is Gloomy / sad / depressed
much greater
Die woord “eensame” dra by tot die
atmosfeer van die gedig
@Juffrou_Ansie
, 2
Die gedig kan as universeel beskou word omdat
die balling alle mense verteenwoordig wat ná die
oorlog teruggekeer het.
The poem can be considered universal because
the exile represents all people who returned after
the war. SACAI NOV 2021 & 2022
Vrye vers
• Daar is geen vaste
rympatroon nie.
• Die versreëls is nie ewe lank nie.
• Die strofes bestaan nie uit ewe veel
versreëls nie.
Free Verse Die tema van die gedig is die terugkeer van ballingskap. Die
tema van die gedig is die terugkeer van ballingskap.
• There is no fixed rhyme
pattern. “oor die oseaan”
• The lines of verse are not the
Wat het hy gevind met sy terugkoms? ‘n Graf
same length.
• The stanzas do not consist of What did he find on his return? A grave
an equal number of lines of
verse.
@Juffrou_Ansie