TITEL? Voorspel = ‘n toekomsblik / inleiding
Video = visuele teks (skuisgedruk – geen klank)
Leser = kykleser
WIE? Braam WAAR? In die woonstel
WAT? B kyk na ‘n video
Wie is in die video? Pa, Christien, Lien en Braam
WAT? Gebeure:
* Gelukkig (kinders is klein – 4/6 jaar oud)
* Ryk = swembad, braaivleis
* Video geen klank
* Christien – kameravrou (pienk plakkies)kleur: “geel” = gelukkig
HOOFSTUK 1 – Geel en gelukkig
TITEL? Geel = dronk
Gelukkig = Christien vergeet van probleme
WIE? C, L, B
Waar? WOONSTEL (kontras met Voorspel)
WAT?
* Aandete (afskeep, verbrande roosterbrood, pan op tafel)
* C = dronk (“ver oë”, “voel-voel”)
= Ontvlug met drank
= Onversorgd, slaap met klere
= bly weg van die werk
* L = veranwoordelik (b se broek)
= haat / kwaad vir “hom”
MUSIEK: C – klassieke musiek L - Norah Jones
HOOFSTUK 2 – Jou standaard-skoolnommertjie TITEL: verwys na Sally (rebels)
WIE? WOUTER - skoolvriend, laat lag L, humoristies
Lees van: Tant Malie – koffiewinkel
Tannie Bets – woonstelblok, het vir L werk gekry
“view” - letterlik : uitsig (venster) / - figuurlik: uitkyk (positief - t’B)
WAAR? * Op pad skool toe
* Skool: Jakaranda Hoërskool (amper twee jaar)
* Biblioteek – L se wegkruipplek
WAT? L = haat die skool
= alleen (MIN vriende)
= droom van oorsee gaan (Japan, Praag)
Hoekom? L wil wegkom/ ontvlug
Gunsteling onnie/vak: Engels
LO Groep: Miemie Spies (vaal, dra bril) & Sally Swanepoel (terterig)
Hein Venter (harde baard, lyk ouer, fris, blond, praat min)
Interteks – Bybel “haan kraai” – Petrus verloën Jesus, praat nie die waarheid nie
Wie verloën Lien? Prokureur / haar pa?