Summaries after sample
, ’n Plan vir gesonde eet Faktore wat jou persoonlike dieet
beïnvloed
Etensmaaltye:
• Ons dieet sluit al die kos in wat ons elke dag eet.
• Dit is belangrik om die regte balans te kry wanneer • Ons eet kos volgens gesondheid, smaak, invloed en
jy kos uit al die voedselgroepe eet. bekostigbaarheid.
• Die hoofvoedselgroepe is Koolhidrate, groente en • Mense eet tradisionele kosse wat deel is van hul
vrugte, Suiwelprodukte, Proteïene, vette, olies en kultuur.
soetgoed • Die faktore wat voedselkeuses beïnvloed, is ekologies,
• Een derde van wat jy eet, moet vrugte en groente sosiaal, ekonomies, kultureel en polities.
wees. ’n Ander derde moet koolhidrate wees. Die •
laaste derde moet uit suiwel en proteïene
bestaan. E1:
Sample
Peuselhappies en drinkgoed:
• ‘n Gesonde peuselhappie is goed wanneer jy
tussen maaltye honger is.
• Dit bestaan uit vars vrugte, graan en jogurt
Persoonlike
dieet en
voeding •
•
Beste praktyke vir gesonde eet
• Dit is beste om ‘n verskeidenheid kos te eet.
Eet gereelde maaltye.
Drink 6–8 glase water per dag.
Summaries after sample
• Roomys, sjokolade, skyfies en beskuitjies is ook • Eet baie vars vrugte en groente.
peuselhappies maar moet in klein hoeveelhede • Eet daagliks styselvoedsel.
geëet word. • Eet baie kosse met hoë proteïen.
• Drink baie water elke dag. • Eet slegs klein hoeveelhede vetterige en suikerryke kosse.
• •
Verbeter die voedingswaarde van jou
dieet
• ‘n Eetplan verseker gesonde eetgewoontes
• Kos gee ons energie, laat ons groei en maak ons
liggame sterker.
• Eetgewoontes, soos om die regte hoeveelheid van
elke soort kos te eet, is belangrik.
• Om te veel vetterige en suikerryke kos te eet en
maaltye oor te slaan, is ongesond.
• Klein maaltye met ’n paar peuselhappies is beter as
een groot ete.
•
GR7 K4 LO Breinkaart Oxford Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample