100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Examen

AFK2601 WERKOPDRAG 3 EKSAMENPORTEFEULJE (COMPLETE GUIDELINE) Semester 1 2025 - DUE May 2025

Puntuación
4,7
(3)
Vendido
15
Páginas
16
Grado
A+
Subido en
30-04-2025
Escrito en
2024/2025

AFK2601 Assignment 3 PORTFOLIO (COMPLETE GUIDELINE) Semester 1 2025 - DUE May 2025; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and explanations. For assistance, Whats-App 0.6.7-1.7.1-1.7.3.9. Ensure your success with us... Vraag 1 (leereenheid 3) Lees leereenheid 3 in die studiegids. Leereenheid 3 handel oor die digkuns van Loftus Marais. Bestudeer dan die gedig “17:15” deur Loftus Marais. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Nommer die gedig se reéls van 1 tot 27. Beantwoord die volgende vrae: 1.1 Verklaar die titel, “17:15”. Wat beteken hierdie syfers? (1) 1.2 Raadpleeg ’n woordeboek en gee ’n bondige definisie van die volgende woorde/frases wat in die gedig “17:15” voorkom: afgemete (reél 3) my blik (reél 4) vergunning (reél 10) uurwerkie (reél 12) kolonnades (reél 16) minarette (reél 16) dronkverdriet (reél 19) bedrewe (reél 22) (8x %=4) 1.3 Waar speel die gedig af? Haal ’n enkele woord aan om jou antwoord te staaf. (1) 1.4 Identifiseer die binnerym (twee rymwoorde) in reél 6. (2x %= 1) 1.5 Wat bedoel die spreker met die stelling “’n vreemde gevoel van vergunning / jy’s in die backstage van vandag’ in reél 10-11? Verduidelik. (2) 1.6 In die derde strofe (reél 14 tot 19) is daar ’n aantal boukundige terme (“balkonne’, “skoorstene”, “kolonnades’, “minarette”, “opritte”). Wat is die implikasie van al hierdie boukundige terme in die konteks van die poésie? (2) 1.7 Vergelyk die parentese (gedeelte in hakies) in reél 19. Hoe dryf die spreker hier die spot met homself en met die poésie in die algemeen? (2) 1.8 Die gedig “17:15” is kenmerkend van Loftus Marais se spesifieke digterlike taalgebruik. Noem twee kenmerke van Loftus Marais se taalgebruik en verskaf ’n duidelike aanhaling uit die gedig as voorbeeld van elkeen van die kenmerke. (4) 1.9 Skryf ’n paragraaf van 100 woorde waarin jy al die beelde en metafore in “17:15” wat met tyd verband hou, bespreek. Gee telkens 'n aanhaling van die versreél waarin die betrokke beeld/metafoor voorkom. (4) Tee university of south africa UNISA 1.10 Een van die kenmerke van Loftus Marais se digkuns is dat sy gedigte dikwels fokus op homo€érotiese/queer begeerte. Bespreek hierdie kenmerk van Marais se digterskap aan die hand van twee voorbeelde uit “17:15”. (4) Subtotaal: Vraag 1: [25] Vraag 2 (leereenheid 4) Lees leereenheid 4 in die studiegids. Leereenheid 4 handel oor die digkuns van Ronelda Kamfer. Bestudeer dan die gedigte “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui” en “Wees lief vir mekaar, kyk agter haar, Neldie, sy is jou suster...” deur Ronelda Kamfer. Albei gedigte is op die e-reserwes beskikbaar. Nommer die gedigte se reéls. Beantwoord die volgende vraag: 2.1 Skryf ’n opstel van 750 woorde waarin jy die belangrikste verskille én ooreenkomste tussen “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui”’ en “Wees lief vir mekaar, kyk agter haar, Neldie, sy is jou suster...” deur Ronelda Kamfer noem en bespreek. Gee deurgaans gepaste voorbeelde/aanhalings uit beide gedigte om jou stellings te staaf. Skenk in jou opstel aandag aan die volgende aspekte: = die kenmerke van Ronelda Kamfer se digterlike taalgebruik (byvoorbeeld die gebruik van informele gesprekstaal, Kaapse Afrikaans, en die vermenging van Afrikaans en Engels); = die narratiewe aard van die gedigte (“praatverse” wat sekere prosa-elemente bevat soos vertelling, handeling/plot, chronologiese tydsverloop, en karakterisering); = temas en aktualiteite (insluitende enige maatskaplike probleme en/of sosiale kommentaar wat in die gedigte ter sprake kom). Die opstel sal aan die hand van die volgende nasienrubriek geévalueer word: Nasienkriteria: Punt M | Inhoud: = Student bespreek die kenmerke van Kamfer se poétiese 5 taalgebruik in die twee gedigte (met ondersteunende voorbeelde/aanhalings daaruit). = Student bespreek die narratiewe aard van die gedigte (met 5 ondersteunende voorbeelde/aanhalings). = Student bespreek die temas en aktualiteite in die gedigte (met 5 ondersteunende voorbeelde/aanhalings). MM | Struktuur: 5 = Die opstel bevat ’n inleiding en gevolgtrekking. = Die opstel bestaan uit logiese volsinne en paragrawe. | Taal: 5 = Die opstel is in die student se eie stem geskryf (nie Kl-gegenereer nie). Tee UNISA university of south africa = Die student gebruik die gepaste register vir ’n akademiese opstel. = Die opstel is geredigeer en oorwegend korrek (geen ooglopende spelen tikfoute nie). Subtotaal 25 Subtotaal: Vraag 2: [25] Vraag 3 (leereenheid 5) Lees leereenheid 5 in die studiegids. Leereenheid 5 handel oor die spesievers as genre. Bestudeer dan die gedigte “Luiperd” en “Rooiduiker” deur Johann Lodewyk Marais. Albei gedigte is op die e-reserwes beskikbaar. 3.1 Beantwoord die volgende vrae oor die gedig “Luiperd”. Nommer die gedig se reéls van 1 tot 4: 3.1.1 Raadpleeg ’n woordeboek en gee ’n bondige definisie van die volgende woorde/frases wat in die gedig “Luiperd” voorkom: Gerugte (reél 1) mank (reél 1) hink (reél 2) adelaarsvarings (reél 3) karkas (reél 3) slagyster (reél 4) (6x %=3) 3.1.2 Verduidelik kortliks in jou eie woorde wat gebeur met die luiperd in hierdie gedig. (2) 3.1.3 Watter twee woorde rym met mekaar in reél 3 en 4? (2x %= 1) 3.1.4 Hoe kontrasteer die bogenoemde twee woorde in terme van beweging/spoed? (1) 3.1.5 Waarom is die slotreél (reél 4), en spesifiek die eufemistiese frase “in ’n slagyster lé en stink”, besonder skokkend? (1) 3.2 Beantwoord die volgende vrae oor die gedig “Rooiduiker”. Nommer die gedig se reéls van 1 tot 10: 3.2.1 Raadpleeg ’n woordeboek en gee ’n bondige definisie van die volgende woorde/frases wat in die gedig “Rooiduiker’ voorkom: Tee UNISA university of south africa in die stof byt (reél 2) oopgesperde (reél 3) uitroggel (reél 4) waai van die Lebombo (reél 9) (4x %=2) 3.2.2 Word ’n rooiduiker letterlik of figuurlik in hierdie gedig gevang? Gee ’n direkte aanhaling uit die gedig om jou antwoord te staaf. (2) 3.2.3 Soek ’n foto van ’n rooiduiker (Cephalophus natalensis) wat by hierdie vers van Johann Lodewyk Marais pas. Plak die foto in jou antwoordstel en vermeld die bron van die foto. (2) 3.2.4 Dinkj y poésie kan reg laat geskied aan ’n lewende dier? Of, dinkj y ’n dier word as 't ware “vrekgemaak” (reél 1) wanneer ’n mens daaroor probeer dig, soos wat die spreker in Marais se gedig “Rooiduiker’ suggereer? Motiveejro u standpunt. (2) 3.2.5 Albei gedigte by hierdie afdeling, “Luiperd” en “Rooiduiker’ deur Johann Lodewyk Marais, kan as ’n aanklag teen die menslike aktiwiteit van stropery beskou word. Bespreek hierdie stelling met behulp van ten minste een direkte aanhaling uit elkeen van die twee gedigte. (4) Subtotaal: Vraag 3: [20] Vraag 4 (leereenheid 6) Lees leereenheid 6 in die studiegids. Leereenheid 6 handel oor die voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het van Willemien Brummer. Lees ook die afdeling “2.3 Perspektief/fokalisering”’ in Chanette Paul (2012:27-34) se bydrae tot Die Afrikaanse skryfgids. Die leesstuk is op die e-reserwes beskikbaar. Bestudeer dan die verhaal, “Ragel is ek gedoop’”, op bl. 65-71 van jou voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het deur Willemien Brummer. Beantwoord die volgende vraag: 4.1 Mia meen die storie van die 1941-vloede wat aan haar ocorgelewer is, eindig “stomp en oop en triestig” (bl. 70). Hoe herverbeel sy uiteindelik die storie van die 1941-vloed? Skryf ’n opstel van 1000 woorde waarin jy die slot van die verhaal — dit wil sé, die laaste vier paragrawe vanaf “Sy ry hotel toe ...” tot aan die einde (bl. 71) — volledig bespreek. Gee ’n gepaste voorbeeld/aanhaling uit die verhaal vir elke stelling wat jy maak. Skenk in jou opstel aandag aan die volgende aspekte: =» Watter soort verteller (volgens Paul 2012:31) is aan die woord, en deur wie se perspektief word daar gefokaliseer (met ander woorde, wie is die fokalisator)? Hoe weet ons dat dié karakter as fokalisator optree? Gee ’n gepaste aanhaling. 5 Tee university of south africa UNISA = Hoe word die ooreenkomste tussen Mia en haar ouma in die slot voltrek? Byvoorbeeld, ten opsigte van die hotel waar Mia tuisgaan nadat sy eers die huis (“Eindelik”) besoek het, asook die verband tussen Mia se rooiwyn en haar ouma se jenewer. =" Water is 'n deurlopende motief in die verhaal. Wat is die funksie van water in hierdie slottoneel? Verduidelik waarom die slottoneel as ’n doopritueel beskou kan word. =» Aanvaar Mia ten slotte haar tweede naam (“Ragel’), nadat sy vroeér “half skaam” (bl. 66) gekry het daarvoor? Wat impliseer dit omtrent Mia se karakterontwikkeling en haar identiteit? Gesien in die lig van die slottoneel (bl. 71), wat dinkjy is die oorhoofse tema van die verhaal?

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado








Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Libro relacionado

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado

Información del documento

Subido en
30 de abril de 2025
Número de páginas
16
Escrito en
2024/2025
Tipo
Examen
Contiene
Preguntas y respuestas

Temas

Vista previa del contenido

AFK2601
WERKOPDRAG 3 Semester 1 2025
(EKSAMENPORTEFEULJE)
Detailed Solutions, References & Explanations

Unieke werkopdragnommer: 148233
VRAAG 1 Sperdatum: 27 Mei 2025 (23:00)
1.1

Die titel ―17:15‖ verwys na ‘n spesifieke tyd — kwart oor vyf in die middag — net ná
werktyd. Dit is die tyd wanneer die spreker in die kroeg wag vir sy afspraak.



1.2

1. afgemete (r.3) – Presies gemeet of streng afgebaken; volgens ’n vaste tyd of
patroon.

2. my blik (r.4) – My kyk, my manier van sien of perspektief.




Terms of use
By making use of this document you agree to:
 Use this document as a guide for learning, comparison and reference purpose,
Terms of use
 Not to duplicate, reproduce and/or misrepresent the contents of this document as your own work,
By making use of this document you agree to:
 Use this document
Fully accept the consequences
solely as a guide forshould you plagiarise
learning, reference,or and
misuse this document.
comparison purposes,
 Ensure originality of your own work, and fully accept the consequences should you plagiarise or misuse this document.
 Comply with all relevant standards, guidelines, regulations, and legislation governing academic and written work.

Disclaimer
Great care has been taken in the preparation of this document; however, the contents are provided "as is" without any express or
implied representations or warranties. The author accepts no responsibility or liability for any actions taken based on the
information contained within this document. This document is intended solely for comparison, research, and reference purposes.
Reproduction, resale, or transmission of any part of this document, in any form or by any means, is strictly prohibited.
2,61 €
Accede al documento completo:
Comprado por 15 estudiantes

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Reseñas de compradores verificados

Se muestran los 3 comentarios
6 meses hace

6 meses hace

7 meses hace

4,7

3 reseñas

5
2
4
1
3
0
2
0
1
0
Reseñas confiables sobre Stuvia

Todas las reseñas las realizan usuarios reales de Stuvia después de compras verificadas.

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
EduPal University of South Africa (Unisa)
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
149163
Miembro desde
7 año
Número de seguidores
35995
Documentos
4310
Última venta
1 día hace

4,2

13555 reseñas

5
7803
4
2688
3
1790
2
455
1
819

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes