Samantha2006 On this page, you find all documents, package deals, and flashcards offered by seller SamanthA2006. 12 Documents 0 Flashcards 0 Package deal Community 11 Followers 1 Following 4 Reviews received 1 2 1 0 0 6 months ago • whitegj2912 Lewenswetenskap Graad 8 Notas Kwartaal 1 tot 4 1 year ago • nadinel695 RTT Opsommings Graad 10 Kwartaal 1 tot 4 1 year ago • vanessanel83 RTT Opsommings Graad 10 Kwartaal 1 tot 4 1 year ago • nicoletteprinsloo50 RTT Opsommings Graad 10 Kwartaal 1 tot 4 12 items Everything Documents Flashcards Package deal Best sold Newest Rating Graad 8 LO Kwartaal 1 Taak plus inhoudsopsommings 2026 (0) R70,00 0x sold Kwartaal 1 LO graad 8 se inhoudsopsomming. PLUS Kwartaal 1 se taak MET nasienriglyne. 2026 i x Summary • 41 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2026 Quick View i x 8th Grade • Life Orientation Kwartaal 3 Notas plus WVW Projek (0) R100,00 0x sold Hierdie dokument dek die inhoud van Lewensoriëntering (LO) vir Kwartaal 3, wat die fokus plaas op gesondheidsbewusmaking, emosionele welstand, persoonlike veiligheid, en omgewingsbewustheid. Kwartaak 3 Projek INGESLUIT i x Class notes • 44 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2025 Quick View i x 8th Grade • Life Orientation Graad 11 LO Projek Kwartaal 3 2024 (0) R100,00 0x sold Contents 
Inleiding 
Impak van tienerselfmoord 
Aanbevelings 
Bibliografie i x Class notes • 9 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2025 Quick View i x 11th Grade • Life Orientation Graad 9 LO projek Kwartaal 3 (0) R100,00 0x sold Vraag 1: Besluitneming en Vakkeuses 
Vraag 2: Skoolgeweld 
Vraag 3: Impak van geslaggebaseerde geweld en vrywilligerswerk i x Class notes • 8 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2025 Quick View i x 9th Grade • Life Orientation Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Notas- Meeting, Finansies, Datahanteering. (0) R55,00 4x sold Meting en Omskakelings 
Meting - Hantering van Tydroosters en Getyroosters 
1. Reistydroosters 
2. Roetekaart 
3. Tariefrooster 
4. Getyrooster 
Finansies - Tariefstelsels en Gelykbreekontleding 
Finansies - Inkomste-en-Uitgawe-State en Begrotings 
1. Begroting 
2. Inkomste-en-Uitgawe-State 
Finansies - Bestuur van ’n Klein Sakeonderneming 
1. Kostes 
2. Inkomste 
3. Wins 
Datahantering - Som Data op 
1. Maatstawwe van Sentrale Tendens 
2. Maatstawwe van Verspreiding i x Class notes • 11 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2024 Quick View i x 12th Grade • Math Lit Kwartaal 1 Brongebaseerde Taak LO Graad 11 (0) R50,00 1x sold Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika is die hoogste wet van die land. Dit vestig die 
Republiek se wetlike raamwerk, spesifiseer burgers se regte en verantwoordelikhede, en definieer 
die Republiek se grense. Die struktuur van die regering Die "geboortesertifikaat" van 'n 
demokratiese en vrye Suid-Afrika is gedoop. 
1. Suid-Afrika is 'n enkele, onafhanklike, demokratiese staat wat op die volgende 
beginsels gegrond is: i x Class notes • 12 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2024 Quick View i x 10th Grade • Life Orientation Graad 10 Kwartaal 3 Projek Lewensorietering (0) R50,00 0x sold 1.	Inleiding 
1.1 Adolessensie, of adolessensie soos sommige mense dit noem, is daardie tydperk tussen kinderjare en volwassenheid. Jy praat van fisiese goed, soos jou liggaam wat verander, maar dit gaan ook oor jou gevoelens en hoe jy aan dinge dink. Dit is 'n groot tyd van groei waar jy jouself probeer uitsorteer, uitvind wie jy regtig is, en kyk hoe jy inpas in die wêreld. Dit begin meestal as jy 'n tiener is en dit gaan aan tot in jou vroeë twintigs. 
Hierdie emosionele i x Summary • 13 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2024 Quick View i x 10th Grade • Life Orientation Graad 8 Kwartaal 1 tot 4 EBW Notas (0) R50,00 1x sold Die Owerheid 
Begrippe 
• Regering 
o Liggaam wat staat namens hul regeer bv. ANC 
• Demokrasie 
o Regering wat deur mense verkies word. 
• Infrastruktuur 
o Fisiese structure van land. i x Class notes • 13 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2024 Quick View i x 8th Grade • Business Studies Grade 10 P2 Notes English First Additional Language. (0) R50,00 0x sold Detailed notes on the following paper 2 short stories and poems: 
 
Dead End 
The Darling 
The Late Bud 
Cattle in the Rain 
How Poems are made 
No man is an Island 
 
Exam questions are included as well. i x Class notes • 28 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2024 Quick View i x 10th Grade • English Graad 8 Kwartaal 1 tot 4 SW opsommimgs (0) R50,00 1x sold Redes vir die Eerste Wêreldoorlog 
Die Langtermyn-Oorsake: 
• Nasionalisme, Industriële ekonomieë, en imperialisme. 
o Na die kongres van Wene () was Duitsland en Italië verdeel. 
o Sterker state het sommige kleiner state verower, wat tot spanning 
tussen verskillende kulture gelei het. 
o Mense wou selfregering en vryheid hê. 
o Industrialisering het geleid tot imperialisme, kolonialisme, en spanning 
tussen Europese moondhede. i x Class notes • 20 pages • by SamanthA2006 • uploaded 2024 Quick View i x 8th Grade • Business Studies 1 2
Lewenswetenskap Graad 8 Notas Kwartaal 1 tot 4
RTT Opsommings Graad 10 Kwartaal 1 tot 4
RTT Opsommings Graad 10 Kwartaal 1 tot 4
RTT Opsommings Graad 10 Kwartaal 1 tot 4