logo-home

Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!!
Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Community

  • Followers
  • Following

64 Reviews received

463 items

Busrit in die aand Deur Elisabeth Eybers,Kleurvol en volledige gedig Opgesom deur Juffrou Ansie.

(0)
R55,50
0x  sold

Busrit in die aand Deur Elisabeth Eybers,Kleurvol en volledige gedig Opgesom deur Juffrou Ansie. Die gedig beskryf die passasiers in ‘n bus aan die einde van ‘n lang dag. Die werkers wat uitgeput en in hulself gekeer sit, word gekontrasteer met die verliefde paartjie in gelukkig samesyn

i x
  • Summary
  •  • 5 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Boggomsbaai-blues Deur Pirow Bekker , Kleurvol en kompak gedig opgesom deur Juffrou Ansie

(0)
R60,50
0x  sold

Boggomsbaai-blues Deur Pirow Bekker , Kleurvol en kompak gedig opgesom deur Juffrou Ansie Betekenis van die titel: Boggomsbaai is ‘n aftreeplek en vakansiedorp naby Mosselbaai en blues verwys na depressive en hartseer, asook blues-musiek. Die title het ook ‘n metafoor: – "Boggombaai" is die plek van die blues (musiek genre), van ‘n somber gemoed. Dus word dit geken as die laaste hawe voor die dood, miskien 'n tehuis of aftreeoord, waar bejaardes hul laaste jare deurbri...

i x
  • Summary
  •  • 6 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Autumn in Biafra By Chris Abani, Complete and Colorful Poem Created by Juffroy Ansie.

(0)
R50,50
0x  sold

Autumn in Biafra By Chris Abani, Complete and Colorful Poem Created by Juffrou Ansie. Created from previous exam papers.

i x
  • Summary
  •  • 3 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

As dit reen in die Boesmanland Deur elias P Nel. Kompak en kleurvolle Gedig opgesom deur Juffrou Ansie

(0)
R50,50
1x  sold

As dit reen in die Boesmanland Deur elias P Nel. Kompak en kleurvolle Gedig opgesom deur Juffrou Ansie OPSOMMING: Reël 1 "op pad na” die leser word deur die spreker op reis geneem deur die Boesmanland NoordKaapoor vlaktes tussen twee dorpe Verneukpan en Brandvlei. Dit is `n dorre streek met min reënval.

i x
  • Summary
  •  • 4 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Allerliefste ek stuur vir jou n rooiborsduif Deur Breyten Breytenbach, N kleurvolle en kompak gedig opgesom deur Juffrou Ansie. Opsommings gekry van ou vraestelle

(0)
R65,50
0x  sold

Allerliefste ek stuur vir jou n rooiborsduif Deur Breyten Breytenbach, N kleurvolle en kompak gedig opgesom deur Juffrou Ansie. Opsommings gekry van ou vraestelle.

i x
  • Summary
  •  • 5 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Life of Pi By Yann Martel , A brilliantly and Compact Story summarized by Juffrou Ansie..This is a must see with each chapter summarized individually . Summaries used from old exam papers

(0)
R195,50
0x  sold

Content Chapter Summaries 3 PART ONE 4 PART TWO 11 PART THREE 24 Setting & Tone 26 Main Characters 26 Point Of View 30 Themes 30 1. Survival and Resilience: 30 2. Religion and Spirituality: 31 3. Faith and Belief: 31 4. Storytelling and Interpretation: 32 5. Nature and Animality: 32 6. Isolation and Loneliness: 33 7. Truth and Fiction: 33 8. Cultural Relativism: 34 9. Fear and Courage: 35 10. Miracles and Rationality: 35 Essay papers from past Exams 36 EC/SEPTEMBER 2024. Engl...

i x
  • Summary
  •  • 46 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Drieankerbaai Deur Meyer Van Rensburg, Kleurvol en kompak gedig deur Juffrou Ansie.Die opsomming is gemaak van ou toetse.

(0)
R55,50
0x  sold

Titel: Dit is die plek en die datum wat Ingrid Jonker selfmoord gepleeg het. Die subtitel sowel as reël 24 (“jou nageslag blink lê in die water”) verwys direk na Ingrid Jonker se lyk wat gevind is. Dit is ook ’n aanhaling uit haar gedig “Ontvlugting”, wat ook die titel van haar debuutbundel is. NSS REKORD: AFRIKAANS HT VR2 MEMORANDUM 2019 Opstelvraag @IMPAQ SEP 2018

i x
  • Summary
  •  • 6 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Die Bulldozers, Hulle't gakom Deur Adam small, Kleurvolle en Kompak gedig geskep deur Juffrou Ansie.

(1)
R55,50
2x  sold

Taalvariant: Kaapse Afrikaans. Kenmerk: Vermenging van Afrikaans en Engels– “bulldozers” Die gedig is in 2 gedeeltes verdeel: Die digter se versugting na die mense wat weer moet opstaan in die gedig uitgebeeld:

i x
  • Summary
  •  • 4 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Die Harloper Deur Ernst Van Heerden . Kleurvolle en volledige gedig Geskep deur Juffrou Ansie.

(0)
R60,50
0x  sold

Die hardloper is opgewonde en positief oor die wedloop. Sy hart is “suiwer”, want hy weet hy het hard geoefen, hy kan wen alhoewel dit nie ʼn maklike wedloop gaan wees nie. Die hardloper beplan sy wedloop en geniet dit; bewus van die krag van sy geoefende liggaam. In reël 12 en 13 is daar ʼn wending. Die hardloper word nou negatief. Hy weet ʼn opponent gaan hom eendag wen. Die “vreemde spanmaat” simboliseer dalk ouderdom of dood. Dié “spanmaat” gaan ons almal eendag wen, w...

i x
  • Summary
  •  • 9 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

A Far Cry From Africa By Derek Walcott, A Complete and detailed summary poem summarized by Juffrou Ansie

(0)
R60,50
0x  sold

A Far Cry from Africa- Poem analysis per line and stanza. Colourful and easy to understand different concepts, covered the important information asked in tests/ exams.

i x
  • Summary
  •  • 8 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x