Chemie opsomming - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Chemie opsomming? On this page you'll find 32 study documents about Chemie opsomming.
Popular textbooks 'Chemie opsomming'
Doc Scientia Physical Sciences. Chemistry
Annalize Ferreira, Lettie Fischer, Pieter Van der Merwe, Doc Scientia Centre
1 documents
32 results
Summary
Graad 10_Fisiese Wetenskappe [Fisika + Chemie] Opsommings
Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe Notastel verskaf al die nodige inligting en voorbeelde om jou te help om die konsepte te verstaan ​​wat jy gedurende Kwartaal 1 tot 4 gaan leer. Dit bevat kleurvolle beeldmateriaal en verduidelikende voorbeelde om leer makliker en aangenamer te maak. Met hierdie notastel kan jy op hoogte bly van jou studies en goed voorbereid wees vir eksamens.
Summary
Graad 10_Fisiese Wetenskappe : Chemie Opsommings
PopularHierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe Chemie Notastel verskaf al die nodige inligting en voorbeelde om jou te help om die konsepte te verstaan ​​wat jy gedurende Kwartaal 1 tot 4 gaan leer. Dit bevat kleurvolle beeldmateriaal en verduidelikende voorbeelde om leer makliker en aangenamer te maak. Met hierdie notastel kan jy op hoogte bly van jou studies en goed voorbereid wees vir eksamens.
Summary
Graad 9_Natuurwetenskappe (Wetenskappe) Opsomming
NewGraad 9 Natuurwetenskappe – Deel 2: Fisiese Wetenskappe (PDF) 
 
Hierdie Graad 9 NW Deel 2-pakket fokus op Fisiese Wetenskappe en dek al die kernonderwerpe wat leerders móét verstaan vir toetse en eksamens — chemie, kragte en elektrisiteit, alles logies en visueel verduidelik. 
 
Geen oorlaaide handboeke nie. Net duidelike verduidelikings, slim sketse en eksamen-gereed inhoud. 
 
 
 ️ Ingesluit: 
 
 Materie & Chemiese Reaksies 
→ Elemente, atome & molekules 
→ Periodieke tabel (groe...
Summary
Fisiese Wetenskap - Chemie
NewHierdie opsomming bevat volledige verduidelikings en beskrywings van graad 10 Fisiese Wetenskap se Chemie-afdeling.Die opsomming dek die hele Chemie-sillabus.Die opsomming bevat kleurvolle prente en illustrasies wat die leerwerk ń bietjie meer interessant maak.
Summary
Gr.10 Chemie Teoretiese Opsomming Kw1-4
NewHierdie handgeskrewe opsommings kan jou help om chemie begrippe/teorie verstaan en onthou.
Summary
Lewenswetenskappe Graad 10 Kwartaal 1-4 opsomming Via Afrika handboek
Hierdie dokument is 'n volledige opsomming van alle kwartaallike inhoud vir Lewenswetenskappe Graad 10, gebaseer op die Via Afrika handboek. Dit dek belangrike temas soos die chemie van lewe, selle, seldeling, weefselstudies, organe, steunstelsels, vervoerstelsels, biosfeer en biodiversiteit tot evolusiegeskiedenis. Die opsomming bevat definisies, verduidelikings, vergelykings, tabelle en gevallestudies, ideaal vir hersiening en eksamenvoorbereiding.
Package deal
Gr 10 en Gr 11 Chemie Opsommings
NewVolledige Chemie opsommings van Gr 10 en 11
Definisies ingesluit en hier en daar is daar uitgewerkte voorbeelde
Summary
Graad 11 Fisiese Wetenskappe en Chemie kwartaal 3&4
Opsomming vir Graad 11 fisiese wetenskappe, insluitend chemie en fisika kwartaal 3 & 4.
Summary
Gr.10 Bio- Lewe op Molekulêre vlak
Graad 10 Bilogie (lewenswetenskappe) opsomming oor Lewe op Molekulêre vlak: Die Chemie van lewe. Proteïne + Lipiedes + Kolhidrate 
 
Hulpvaardig, netjies en NB vir toetse en eksamens. 
Geniet!
Summary
Gr 12 Chemie Klasnotas/Opsommings
NewHierdie opsommings dokument is opgestel uit klasnotas wat in klas geneem is en het ook gedeeltes van die handboek wat ons op skool gebruik het.
Summary
Die chemie van lewe lewenswetenskappe graad 10 opsomming
Hierdie dokument handel oor die eerste hoofstuk vir graad 10 lewenswetenskappe. Dit sluit in: anorganiese verbindings(water, mineraalsoute), organiese verbindings (koolhidrate, lipiede, proteiene, ensieme, vitamiene), verklaring van siektes, en voedseltoetse.
Summary
Fisiese Wetenskappe Opsomming Gr.12 (Organiese + Anorganiese Chemie)
Chemie Opsommings vir Gr.12 (KABV)
Summary
Graad 12 Organiese Chemie Benaming Gids
New‘n Reeks verskillende tabelle wat die reëls van die benaming van die hoostuk van Organiese Chemie deeglik deur gaan. Daar is drie verskillemde tabelle, elke tabel verkil met verryking van die hooftuk. Die tabelle gee die volgende: 
1. Homoloë reeks naam 
2. Algemene naam 
3. Die funksionele groep 
4. Waarmee die reeks se naam eindig 
5. Voorbeelde van die stuktuur, die naam en die algemene formule
Summary
Kwartaal 1 Chemie Graad 10
NewHierdie kwartaal 1 chemie opsomming bevat die nodige inligting en meer sodat jy jou toets sal eis!
Summary
Organiese Chemie
NewIn depth summary of organic chemistry for grade 12s including physical properties of their intermolecular energy. Summaries are in Afrikaans
Summary
Gr 12 CHEMIESE EWEWIG Opsomming
Graad 12 FW Chemiese Ewewig opsomming, aantekeninge en notas! 
Volledig, hulpvaardig en vergemaklik. 
Geniet- Notes@Hes
Summary
Graad 11 Fisiese Wetenskappe, chemie opsoomings, November eksamen
Volledige samevatting van die hele jaar se chemie werk wat in die eindjaar eksamen en die halfjaar eksamen voorkom. 
 
Verduidelikings is op so ‘n manier gestruktureer dat moeilike konsepte in meer as een manier verduidelik word om leer en verstaan aansienlik te vergemaklik, hierdie is ene waaroor jy nie spyt sal wees nie !
Summary
Kwartaal 1 & 2 Chemie Opsommimgs
Volledige opsommings van kwartaal 1 & 2 se chemie werk
Summary
Summary Physical Sciences
opsomming van graad 11 chemie
Summary
Chemie opsommings (Graad 11)
Die hele jaar se graad 11 chemie opsommings netjies opgesom. 
 
* Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wanneer dit gekoop en gedownload word nie.